03.05.2013 Views

Dr. Jasper Coetzee - Voermol

Dr. Jasper Coetzee - Voermol

Dr. Jasper Coetzee - Voermol

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Geleentheidsvoerkraal

Dr. Jasper Coetzee

(0833 86 83 82 & jasperco@iafrica.com)

•Hoe Hoe maak ek meer wins uit bees-

boerdery?

•Benut Benut geleenthede

•Waardetoevoeging

Waardetoevoeging

•Geleentheidsvoerkraal

Geleentheidsvoerkraal

•Toekomsvisie

Toekomsvisie

•Samevatting Samevatting

• Hoe verhoog ek vandag my wins

ten tye van stygende insetkoste

en sonder om grond by te koop?

(1) Speen meer en swaarder kalwers

(m.a.w. verhoog vleisproduksie/ha)

(2) Diversifiseer deur ook na moontlikhede

buite die landbou te kyk

(3) Geleentheidsvoerkraal

•“Maximizing “Maximizing profits during good times”

(Alexander, 2000)

•Mielies Mielies is relatief goedkoop en > 65 % van

vleisbeesvoerkraalrantsoen bevat mielies

Waardetoevoeging

tot selfgeproduseerde kalwers

Verminder risiko van mielieboerdery

Niks verlaat plaashek indien nie waarde toegevoeg is

nie; “backgrounding” & voerkraalafronding

Eie abattoir

Eie abattoir

1. Op aktief-groeiende aktief groeiende somergrasveld met Voermol

Supermol (Grasslotting)

2. Met Voermol SB 100 & gemaalde mielies of chop

in ‘n voerkraal, moet ruvoer hê (Feedlotting)

3. Met Voermol SB 100 & gemaalde mielies of chop

op droë grasveld (Veldlotting)

4. Met Voermol Beefmaker & heel mielies of chop

in ‘n voerkraal sonder ruvoer (Feedlotting)

•Fasiliteite Fasiliteite

•Winsdrywers

Winsdrywers

•Voerkraalkalf

Voerkraalkalf

•Prosessering Prosessering

•Voerkraalrantsoen

Voerkraalrantsoen

•Aanpassing Aanpassing

•Bemarking Bemarking

•Vreetspasie Vreetspasie ── 15 – 35 cm/kalf

•Vloeroppervlakte

Vloeroppervlakte ── 10 – 25 m²/kalf m /kalf

•Lynkrippe Lynkrippe ── ── nie selfvoerders nie

•Tropgrootte Tropgrootte ── 80 tot 120/kraal

•Drinkwater Drinkwater ── 40 – 50 liter skoon &

koel drinkwater/kalf/dag

Vir meer inligting kan ‘n boek bestel word oor die

produksie van beesvleis in intensiewe voerkraalstelsels,

“VOERKRAALBESTUUR”

deur KK-J.

J. Leeuw, April 2002, van die LNR LNR-

Dierevoeding & Diereproduksie Instituut, Privaatsak

X2, Irene 0062

Vir Vir meer inligting kan ‘n handleiding bestel word oor

“VLEISBEESFASILITEITE”

van die LNR LNR-Instituut Instituut van Landbou Landbou-Ingenieurswese,

Ingenieurswese,

Privaatsak X519, Silverton 0127 bestel word

(www.arc.agric.za)

200 kg SB 100 + 800 kg gemaalde mielies of chop

plus ruvoer apart

200 kg SB 100 + 800 kg gemaalde

mielies of chop

plus veldgras as ruvoer

Voermol Beefmaker + heel mielies

sonder enige ruvoer

• Voermol Beefmaker word saam met heel mielies

of chop gebruik waar geen ruvoer beskikbaar is nie

• Voermol Beefmakerstelsel

(1) (1) Beefmaker Beefmaker is deur Voermol se navorsers ontwikkel

en word as ‘n absolute deurbraak beskou

(2) Geen maal of voervermenging (koste koste-besparend besparend)

(3) Geen ruvoer

(4) Gerieflik met minimum fasiliteite

(5) Gee uitstekende voeromsetting wat wins verhoog

• Toepassing van Voermol Beefmakerstelsel

(1) Indien diere uitgehonger is, moet hulle eers vrye toegang

tot hooi of gras en drinkwater hê, totdat hulle dik gevreet

is, voordat na Beefmakerstelsel oorgeskakel word

(2) Vir die aanpassingsperiode meng 50 kg Voermol Beef Beef-

maker met 200 kg heel mielies of chop in die voerkrip

met ‘n graaf indien nie oor ‘n menger beskik nie.

Geen hooi moet van nou af aan die diere gevoer word nie nie!! !!

(3) Voer hierdie Beefmaker/graanmengsel ad ad lib. lib. in twee-

derdes van krip en skoon Beefmaker in die ander derde

Skoon

Beefmaker

Mengsel van 50 kg Voermol Beefmaker +

200 kg heel mielies of chop mengsel

Skoon

Beefmaker

• Toepassing van Voermol Beefmakerstelsel (vervolg)

(1) Voer Beefmaker/graanmengsel ad ad lib. lib. vir eerste 10 tot

14 dae totdat diere behoorlik aangepas is

(2) Na aanpassingsperiode gooi net mielies of chop in die

plek van die Beefmaker/graanmengsel, m.aw. voer

mielies of chop en Beefmaker beide ad ad lib. lib. en apart

Skoon

Beefmaker

Heel mielies of chop

Skoon

Beefmaker

Aanvanklike verskynsels op

Beefmaker en heel mielies

Maagwerk Baie heel mielies in mis

Normale verskynsels tydens

aanpassing in Beefmakerstelsel

• Vir die eerste 2 tot 3 weke sal heel mielies op die grond van die

voerkraal voorkom. Dit is afkomstig van kalwers wat heel mielies

opbring in ‘n poging om dit te herkou en/of mielies wat via die

mis uitgeskei word.

• Hierdie verskynsels is normaal omdat die diere moet aanleer

om heel mielies te herkou herkou. herkou herkou. Die verskynsels sal na 10 tot 21 dae

afneem en grootliks verdwyn.

• Die diere mag aanvanklik dun voorkom en die inname mag vir

die eerste week of wat laag wees. Voerinname en massatoename

neem egter vinnig toe nadat die diere aangepas is weens kompen-

satoriese groei groei.

• Die groei in hierdie stelsel is naastenby dieselfde as waar SB 100

gebruik word, maar omdat die diere minder vreet, is die voer-

omsetting beter en gevolglik is die winsmarge hoë hoër. r.

Voermol Zilmol

• Voermol Zilmol bevat ‘n medikament, Zilpaterol Zilpaterol-HCL HCL (ook bekend

as Zilmax Zilmax), ), wat ‘n β-agonis agonis is wat die neerlegging van proteïen (dus

spiergroei spiergroei) ) bevorder terwyl dit die neerlegging van vet onderdruk

• Zilmol sal die gemiddelde daaglikse massatoename met tot 8 %

verhoog; voeromsetting met tot 12 % verbeter en die uitslag-

persentasie met tot 3 3 % % verhoog ── ── verhoog dus karkasmassa

• Zilmol verleng die voerperiode met tot 30 dae en gevolglik

verhoog die voermarge en winsgewendheid

• Zilmol moenie vir teeldiere gevoer word nie

• Begin osse Zilmol te voer sodra hulle A2 en verse sodra hulle A1

bereik (wanneer hulle begin vet aansit) vir laaste 20 tot 30 dae

• Staak Zilmolvoeding ten minste 2 tot 7 dae voor bemarking en gaan

weer terug op die Produksierantsoen anders is vleis donker en taai

Voer van Zilmol

• Voer mengsel van 100 kg Beefmaker met

80 kg Voermol Zilmol vir ± 20 tot 30 dae

Beefmaker

Beefmaker

+ Zilmol

Heel mielies of chop

+ Zilmol

• Haal Zilmol vir die laaste 2 tot 7 dae voor

bemarking uit

Skoon

Beefmaker

Heel mielies of chop

Skoon

Beefmaker

Voermol Zilmol bevorder spiergroei spiergroei; ; GDT; VOS; uitslag-

persentasie en verhoog wins met tot R200/kop of meer

• Voeromsetverhouding (kg voer ingeneem per kg

massatoename)

• VOV verbeter hoe jonger kalf is

• Lae mortaliteite (< 0.5 % %) ) deur hoë vlak van bestuur

en doeltreffende entings entings- entings entings- en doseerprogram

• Vleis Vleis- en voerprys; groeitempo en uitslagpersentasie

Die mees winsgewendste kalf is die een wat vinnig groei

en vinnig bemark kan word, want vinnig vinnig-groeiende groeiende

kalwers is die doeltreffendste omsetters van voer na vleis

•Jong Jong kalf (< 7 maande maande)

•Goed Goed uitgegroei (> 220 – 250 kg kg)

•Kruiskalf Kruiskalf

•Hoë Hoë genetiese groeipotensiaal

•Gesonde Gesonde kalf

•Verkoop Verkoop met speen die swakste derde van

die kalwers en rond die res (die die bestes bestes) ) af

Speenkalfprys moet < 65 % van vleisprys wees, tans

R15/R24.50 = 61 %

•Milt Milt-, , spons spons- en lamsiekte

•Pasteurella Pasteurella

•BVD, BVD, IBR, P13, BRSV

•Eksterne Eksterne en enterne parasiete

•Oorinplantaat

Oorinplantaat (geslagsspesifiek)

•Multimin Multimin Se, Cu & Cr

•Vitamien Vitamien A & E

Koste ± R55 – R65

Die eerste 10 tot 14 dae in die

voerkraal is die mees kritiekste tyd.

Kalwers se stresvlakke is baie hoog

wat tot siektes, infeksies, lae voer-

inname en metaboliese siektes (bv.

suurpens & opblaas opblaas) aanleiding gee.

•Aanvangsmassa

Aanvangsmassa ── 220 kg

•Endmassa Endmassa ── 420 kg

•GDT GDT ── tot 1.6 kg

•Vrywillige Vrywillige voerinname ── ── 9.1 kg

(Totale Totale voerinname = 137 kg Beefmaker +

1 001 kg mielies of chop)

•Voerperiode Voerperiode (sonder Zilmol) ── 125 dae

•Uitslagpersentasie Uitslagpersentasie (sonder Zilmol) ── 57 %

•Mortaliteit Mortaliteit ── 0.5 tot 1.5 %

•As As ‘n duimreël is dit winsgewend om beeste af te

rond indien meer as 14 kg mielies met 1 kg beesvleis

se inkomste gekoop kan word, bv.:

Beesvleisprys/kg = R24.50

Mielieprys/kg = R1.50

d.i. R24 ÷ R1.50 = 16, 16 m.a.w. teen die huidige

pryse is dit winsgewend om kalwers af te rond

• Voermol gebruik ‘n rekenaarprogram om winsmarge

te bereken

Eie vleishandelsmerk

“Barkly Beef”

“Farmers stick together and do your

OWN marketing”!!! (Australian, 8/3/10)

Eie abattoir

• Oorweeg die afronding van ‘n gedeelte van

speenkalwers (beste beste kalwers kalwers)

• Indien onseker, besoek produsente wat dit reeds

“suksesvol suksesvol” ” doen

• Vra spesifieke inligting aan jasperco@iafrica.com

• Kry inligting van www.landbou.com

• Kry inligting van www.voermol.co.za

• Woon ‘n beeskursus by, reël met Voermolagent

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!