03.05.2013 Views

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Miljoen Ure van Lofprysing

Miljoen Ure van Lofprysing roep Christene wêreldwyd op om soveel ure moontlik in

lofprysing deur te bring dat dit altesaam ’n miljoen ure sal wees. Dit kom daarop neer dat

elke gelowige onderneem om een uur aan lofprysing te wy wat soos ’n geskenk aan

Jesus sal wees. Hierdie inisiatief loop uit op die Wêrelddag van Lofprysing op 25 Junie

vanjaar. Bid asseblief saam dat baie mense sal deelneem aan hierdie projek, want die

Woord sê in Ps.22:4 dat die Here onder die lofsange van sy mense bly (webtuiste vir

meer inligting: www.millionhoursofpraise.com/).

Tuesday 17 May 2005

Oos-Kaap “slaan die drom” in 2005

Die film Beat the Drum sal vanjaar in ongeveer 2 000 skole in die Oos-Kaap gewys word

aan kinders as deel van ’n projek om kinders aan te moedig tot ’n leefstyl van

onthouding tot en met die huwelik. Die film word opgevolg met opleiding oor MIV/VIGS.

Dank die Here vir programme soos hierdie. Bid vir elke lid van hierdie spanne wat uitreik

in die projek en bid ook dat die hart van elke kind sal oop wees om die boodskap van

Jesus se liefde te aanvaar (om betrokke te raak, skakel Wilbur by 082-575 7433).

Noodtoestand in Nepal

Daar is reeds sedert 1996 politieke onrus in Nepal. Op 1 Februarie vanjaar het ’n

onverwagte wending gekom toe koning Gyanendra die regering oorgeneem het deur die

Eerste Minister Sher Bahadur Deuba saam met sy hele kabinet te ontslaan. Die koning

het ’n noodtoestand afgekondig. Bid asseblief vir vrede in Nepal. Bid ook vir die koning

vir wysheid in sy besluitneming. Tree in by die Here vir die kerk in Nepal dat hulle sal

kan voortgaan om in vryheid hulle Christelike geloof uit te leef.

Woensdag 18 Mei 2005

African Enterprise se Foxfire Jeugspanne

Jongmense word opgelei om in spanne uit te reik na hulle eie ouderdomsgroepe. Bid

asseblief vir hierdie Foxfire Spanne wat oor die land uitreik na jongmense in skole,

tronke, jeuggroepe en waar hulle ook al uitgenooi word. Bid vir hulle emosionele en

geestelike beskerming en dat hulle ook veilig sal reis op die paaie (African Enterprise,

tel.: 033-347 1911, faks: 033-347 1915, e-pos: spillay@ae.org.za).

Bid vir Oos-Asië: Sjina

Die Tatars van die Xinjiang Provinsie woon in klein groepies. Altesaam is daar 7 miljoen

Tatars in verskeie lande van Sentraal-Asië en net meer as 6 000 van hulle is in Xinjiang.

Hulle is almal Sunni Moslems. Die Tatars van Sjina verstaan egter nie die dialek van

hulpmiddels vir evangelisasie wat Tatars in ander lande gebruik nie, en daar is sover

bekend geen Christene onder hulle nie. Bid dat gemeentes die Tatars van Sjina sal

aanneem in gebed. Bid ook vir die beskikbaarstelling van die evangelie in hulle eie taal

(Global Prayer Digest, 6-02-2005).

Donderdag 19 Mei 2005

90 Dae van seën

Roep die Here aan vir die jeug

Mag ons seuns wees soos plante wat hoog groei in hulle jeug, ons dogters soos

hoekpilare, uitgebeitel vir ’n paleis…Gelukkig is die volk met wie dit so gaan (Ps.144:12,

15).

Bid die Here se seën oor hulle, dat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!