Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ... Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

03.05.2013 Views

vir Christene wat ly ter wille van Christus, dat hulle sterk sal staan in hulle vertroue op Hom, en Sy vreugde sal ervaar. • dat die Here die eer sal kry vir Sy groot dade, ook daar waar Hy eers teengestaan is (Hand.4:21). Vir ons wêreld bid ons dat • ons leiers en regerings die Here se seën sal ontvang. • dié leiers wat “die Here weerstaan het,” sal wysheid kry om hulle te bekeer en deur Hom geseën te word (Hand.5:39). Vir die jeug Vrydag 13 Mei 2005 kan dalk net die dag wees wat jou skool kan verander. Die 13/30 beteken dat jy vir 30 sekondes iewers in jou skool sal kniel om vir die skool te bid. Vir nog 30 minute iewers deur die dag kan jy vir jou skool en onderwysers bid. Besoek die webwerf www.30kd.org, kontak vir Tersia of Coert by 012-365 3213, of e-pos 24- 7sa@jwipn.com. Vrydag 13 Mei 2005 WÊRELDWYE GEBEDSAKSIE TIEN DAE VAN DAG-EN-NAG GEBED: DAG AGT Die genesing van Christus: Dat Christus genesing sal bring Laat u hand genesing bring en laat daar tekens en wonders plaasvind deur die naam van u Dienaar, Jesus (Hand.4:30). Vir Sy kerk bid ons dat • die Here siekes wonderbaarlik sal genees (Hand.5:14-16). • Christene met deursettingsvermoë en passie sal optree in hulle taak om siektes te bekamp. • Christene betrokke sal raak by die voorsiening van gesondheidsorg in omgewings waar die nood groot is. Vir ons wêreld bid ons dat • MIV/VIGS in ons leeftyd tot ’n einde sal kom. Tans word 250 000 jongmense elke maand met die virus besmet. • basiese gesondheidsorg gelewer sal word aan elkeen wat dit nodig het. Meer as 30 000 kinders sterf daagliks wêreldwyd aan siektes wat voorkom kon word. Saterdag 14 Mei 2005 WÊRELDWYE GEBEDSAKSIE TIEN DAE VAN DAG-EN-NAG GEBED: DAG NEGE Die seën van Christus: Dat God dit aan almal sal meedeel Hy het vir Abraham gesê: “Jou nakomeling sal vir al die volke van die aarde tot seën wees” (Hand.3:25). Vir Sy kerk bid ons dat • Christus gelowiges sal seën deur hulle te laat wegdraai van hulle sondige gewoontes en paaie (Hand.3:26). • gelowiges “tye van verkwikking” sal ervaar wat hulle ook sal aanmoedig om die teenwoordigheid van die Here in hulle gemeenskappe te sien (Hand.3:19-20).

Vir ons wêreld bid ons dat • die Here die volke sal seën met voorspoed en lewe in oorvloed. • die vrede en redding van God deur elke bevolkingsgroep ervaar sal word. Vir die jeug Maak vannag saam met miljoene jongmense oor die hele wêreld gereed om ’n Hele nag vir die Hele wêreld te hou. Vir meer inligting, besoek die webwerf www.wholenight.com, kontak Tersia of Coert by 012-365 3213 of e-pos 24-7sa@jwipn.com. Sondag 15 Mei 2005 Wêrelddag van Gebed Hemelse Vader, vandag roep ons uit na U dat U U kerk sal aanraak oor die hele aarde soos wat U op Pinksterdag gedoen het. Maak ons U getuies tot aan die verste uithoeke van die aarde (Hand.1:8). Laat U hand genesing bring en laat daar tekens en wonders plaasvind deur die Naam van Jesus (Hand.4:29-30). Bevestig asseblief die werke van ons hande met tekens en die gawes van U Gees wat uitgedeel word soos U wil (Heb.2:4). Bring ’n begeerte in die kerk om die oorblyfsel van die nasies in U koninkryk te sien inkom. Ons dank U vir soveel volke en tale en nasies wat vandag saam gebind is in die gebed. WÊRELDWYE GEBEDSAKSIE TIEN DAE VAN DAG-EN-NAG GEBED: DAG TIEN Die vooruitsig wat Christus gee: Dat God se beloftes vervul sal word ...en Hy sal Jesus stuur wat vooraf vir julle as Christus aangewys is. Hy moet in die hemel bly totdat God alles nuut gemaak het. Dit het God reeds lank gelede deur sy heilige profete gesê (Hand.3:20-21). Vir Sy kerk bid ons dat • Christene sal lewe met die verwagting dat die Here die belofte van transformasie nog sal vervul in hulle leeftyd. • gemeentes en kerke in eenheid sal saamwerk soos God Sy beloftes vervul om lewens, maar ook hele stede en volke te verander. Vir ons wereld bid ons dat • die eerlikheid en integriteit van die Here die handel en politiek sal verander. • die vrede van Christus se ryk die beheer oor stede en nasies sal verander. • die vreugde wat Christus gee ons gemeenskappe sal verander. (Vir meer inligting oor die Wêrelddag van Gebed, skakel 021-907 1300, besoek die webtuiste: www.globaldayofprayer.com, of e-pos: info@globaldayofprayer.com.) Maandag 16 Mei 2005 Negentig Dae van Seën Vir die volgende 90 dae word Christene aangemoedig om op ’n praktiese manier uit te reik na die behoeftiges en armes in hulle gemeenskap (Jerigo Mure Internasionaal, tel.: 012-365 3213, faks: 012-365 3214, webtuiste: www.jwipn.com, e-pos: info@jwipn.com). Dank die Here vir elkeen wat kon deelneem aan gister se Dag van Gebed. Bid veral vir die beskerming van Christene in geslote lande. Maak vandag tyd om vir ander mense vriendelikheid, liefde en goedhartigheid te betoon op ’n praktiese manier.

• vir Christene wat ly ter wille van Christus, dat hulle sterk sal staan in hulle vertroue op

Hom, en Sy vreugde sal ervaar.

• dat die Here die eer sal kry vir Sy groot dade, ook daar waar Hy eers teengestaan is

(Hand.4:21).

Vir ons wêreld bid ons dat

• ons leiers en regerings die Here se seën sal ontvang.

• dié leiers wat “die Here weerstaan het,” sal wysheid kry om hulle te bekeer en deur

Hom geseën te word (Hand.5:39).

Vir die jeug

Vrydag 13 Mei 2005 kan dalk net die dag wees wat jou skool kan verander. Die 13/30

beteken dat jy vir 30 sekondes iewers in jou skool sal kniel om vir die skool te bid. Vir

nog 30 minute iewers deur die dag kan jy vir jou skool en onderwysers bid. Besoek die

webwerf www.30kd.org, kontak vir Tersia of Coert by 012-365 3213, of e-pos 24-

7sa@jwipn.com.

Vrydag 13 Mei 2005

WÊRELDWYE GEBEDSAKSIE

TIEN DAE VAN DAG-EN-NAG GEBED: DAG AGT

Die genesing van Christus: Dat Christus genesing sal bring

Laat u hand genesing bring en laat daar tekens en wonders plaasvind deur die naam

van u Dienaar, Jesus (Hand.4:30).

Vir Sy kerk bid ons dat

• die Here siekes wonderbaarlik sal genees (Hand.5:14-16).

• Christene met deursettingsvermoë en passie sal optree in hulle taak om siektes te

bekamp.

• Christene betrokke sal raak by die voorsiening van gesondheidsorg in omgewings

waar die nood groot is.

Vir ons wêreld bid ons dat

• MIV/VIGS in ons leeftyd tot ’n einde sal kom. Tans word 250 000 jongmense elke

maand met die virus besmet.

• basiese gesondheidsorg gelewer sal word aan elkeen wat dit nodig het. Meer as

30 000 kinders sterf daagliks wêreldwyd aan siektes wat voorkom kon word.

Saterdag 14 Mei 2005

WÊRELDWYE GEBEDSAKSIE

TIEN DAE VAN DAG-EN-NAG GEBED: DAG NEGE

Die seën van Christus: Dat God dit aan almal sal meedeel

Hy het vir Abraham gesê: “Jou nakomeling sal vir al die volke van die aarde tot seën

wees” (Hand.3:25).

Vir Sy kerk bid ons dat

• Christus gelowiges sal seën deur hulle te laat wegdraai van hulle sondige gewoontes

en paaie (Hand.3:26).

• gelowiges “tye van verkwikking” sal ervaar wat hulle ook sal aanmoedig om die

teenwoordigheid van die Here in hulle gemeenskappe te sien (Hand.3:19-20).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!