03.05.2013 Views

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• die mense in ons gemeenskappe aangeraak sal word om tot die Here uit te roep om

in te gryp soos nog nooit tevore nie.

• die leiers in ons gemeenskappe die Here sal vertrou om hulle te lei en te help.

• die Here geëer sal word wanneer Hy die gebede van die armes, die jeug en hulle wat

swaarkry verhoor.

Sondag 8 Mei 2005

WÊRELDWYE GEBEDSAKSIE

TIEN DAE VAN DAG-EN-NAG GEBED: DAG DRIE

Die Gees van Christus: Dat God Sy Gees op ons almal sal uitstort

“So sal dit dan in die laaste dae wees,” sê God: “Ek sal my Gees uitstort op alle mense”

(Hand.2:17).

Vir Sy kerk bid ons dat

• die Gees van die Here lewenskragtig in Christene sal begin werk.

• die kerk deur die Gees bemagtig sal word om dienende getuies van Christus te wees.

Vir ons wêreld bid ons dat

• mense orals in ons gemeenskappe wakker sal word deur die werking van die Heilige

Gees, om God se stem te hoor en te sien wat Hy doen.

• die Here weer vanuit die hemel dinge sal doen wat deur alle mense gesien en gehoor

kan word (Hand.2:33).

(Vir meer inligting oor die Wêrelddag van Gebed, skakel 021-907 1300, besoek die

webtuiste: www.globaldayofprayer.com, of e-pos: info@globaldayofprayer.com.)

Maandag 9 Mei 2005

WÊRELDWYE GEBEDSAKSIE

TIEN DAE VAN DAG-EN-NAG GEBED: DAG VIER

Christus se vrede: Dat verhoudings nuut gemaak sal word

Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel. Hulle het hulle grond

en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. Hulle

het…van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in

alle eenvoud geëet, en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind (Hand.2:44-47).

Vir Sy kerk bid ons dat

• die verdeeldheid en vyandigheid tussen kerke sal verdwyn.

• Sy kinders nie gierig sal wees en vasklou aan aardse besittings nie, maar

mededeelsaam sal wees.

• liefde, vreugde en viendelikheid die harte van Sy kinders sal vul.

• gemeentes opnuut die respek en guns van die gemeenskap sal wen.

Vir ons wêreld bid ons dat

• die Here gebroke verhoudings in huisgesinne en in die samelewing sal herstel.

• die Here ’n einde sal maak aan terrorisme, asook oplossings vir oorloë.

• die ongelykheid in rykdom wat baie armoede tot gevolg het, verander sal word, sodat

mense nie honger sal ly nie.

• die Here Sy vrede sal vestig deur die veranderde lewe van Sy kinders oral oor die

wêreld.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!