03.05.2013 Views

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vader, ek erken vandag dat my motiewe in die werk wat ek vir U doen, nie altyd suiwer

is nie. Ek het nodig om my identiteit nog dieper in U te vind. Ek is nie altyd seker hoe om

dit te doen nie. Gee my asseblief hierdie week genade en lei my oor hoe my identiteit

nog vaster aan U gebind kan word.

Praktiese wenk: Skryf Matt.22:37 volledig op ’n stukkie papier neer. Omsirkel telkens

die woord HELE. Skryf dan onder dit die woorde neer wat die woord HELE volg: hart,

siel, verstand. Maak nou aantekeninge van die dinge in jou hart, siel en verstand waar

liefde vir Jesus kortkom. Dit sal jou help om Sy wil af te bid oor die aspekte van jou lewe

waar jy nog worstel. Oorweeg dit om dit later saam met jou huweliksmaat, omgeegroep

of ’n vertroueling te doen.

Intersessie: Wêrelddag van Gebed

Daar is nog lande waar behoorlike kontak nie gemaak kon word met Christene om deel

te neem aan die Dag van Gebed op 15 Mei nie. Sal jy onderneem om te bid en, as die

Here jou lei, om te vas, sodat daar betyds deurbrake in hierdie lande sal kom. Dit is ook

deel van die Here se belofte oor Sy wederkoms dat elke volk en taal en nasie Hom voor

Sy troon sal kom vereer. Dit is nou ’n tyd van geweldige moontlikhede vir die Koninkryk

van God. Volhard saam met duisende Christene wat dag en nag bid hiervoor.

Woensdag 4 Mei 2005

Bid vir groter bewustheid van gebed (vervolg)

Môre begin een van die merkwaardigste Christelike gebeurtenisse in die geskiedenis,

wanneer die hele wêreld sal begin met gebed en vas vir 10 dae lank. Dank die Here vir

so ’n geleentheid in ons leeftyd. Bid vir deurbrake in elke land om die Christene te

mobiliseer om regoor die aarde te bid op 15 Mei. Bid vir genoeg fondse vir elke

beplande byeenkoms en dat gelowiges nêrens verhinder sal word om te bid nie.

Watse ding is hierdie silwer ring?

The Silwer Ring Thing is die beweging onder jongmense wat hulle verbind tot

onthouding voor die huwelik. Dit trek veral die aandag van tieners om hulle te help

beskerm teen die aanslag van ons seksbehepte kultuur. As deel daarvan neem kinders

’n eed om hulleself rein te hou tot hulle trou. As herinnering vir hulleself en ’n standpunt

teenoor hulle maats, dra hulle dan ’n silwer ring. Dank die Here vir so ’n gebaar in die

“taal” van die tieners wat hulle aanmoedig om hulle lewe rein te hou (tel.: 011-782 4222,

webtuiste: www.silverringthing.co.za, e-pos: srt@wtb.co.za of kyla@wtb.co.za).

Donderdag 5 Mei 2005

Uitreik na tronke

Die Andrew Murray Sentrum in Wellington het nou die geleentheid om sendingopleiding

te gee in tien Bolandse tronke. Hulle begin by ’n eerste vlak van Bybelstudie oor

Evangelisasie. Altesaam is daar elke week meer as 450 mense wat die kursus bywoon.

Daar het werklik ’n gees van vernuwing en gebed begin posvat onder die seuns en die

manne. Dank die Here vir hierdie en soortgelyke antwoorde op die gebede van baie jare.

Bid ook vir meer helpers om hierdie werk waarvoor die Here die deur oopgemaak het, te

ondersteun (Andrew Murray Sentrum, Wellington. Tel.: 021-979 0356 (n/u), e-pos:

dbliss@new.co.za).

“Talking Bibles” bereik ongeletterdes

Die ontwikkeling van die Talking Bible het ’n groot ommeswaai gebrink in die bereiking

van ongeletterdes. So ’n Bybel bestaan uit ’n klankopname van die hele Nuwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!