03.05.2013 Views

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Christene in Japan probeer op ’n nuwe manier om hulle kinders en jongmense vir

Christus te bereik. Die prentverhale “manga” is ’n baie gewilde vorm van leesstof en

meer as 8 miljoen kopieë word elke week gedruk. Harvest Time Ministry gee nou 6 nuwe

prentverhale uit met Bybelse verhale, in ’n vorm wat gewoonlik vir stories ook seks,

geweld en opstand teen God gebruik word. Bid dat hierdie bediening sal slaag en dat

baie jongmense na Christus toe sal kom (webtuiste:

www.mnn.gospelcom.net/article/6866, e-pos: mnn@mnnonline.org).

Saterdag 4 Junie 2005

Politieke stabiliteit en buitelandse betrekkinge

Bid ernstig vir die politieke toestand in ons land. Bid dat die president wysheid sal

ontvang waar hy voorsitter is van die Afrika Unie en gevra word om vrede te probeer

bring in party van die Afrikastate waar daar burgeroorlog en gevegte is. Bid besonderlik

vir die leiers. Mag die wil van die Here die oorhand kry en mag Hy die harte van konings

en staatshoofde neig om sy pad te volg (Ps.33:13-15).

Verkiesing in die DRK en Iran

In hierdie maand vind die verkiesing in die Sentrale Republiek van die Kongo plaas, en

in Iran is daar ’n presidentsverkiesing (The Economist, Diary for 2005, bl.23). Vanjaar is

verkiesingsjaar in heelwat lande. Hou hierdie twee lande voor die Here op in gebed soos

die tyd vir hulle verkiesing naderkom. Bid dat daar vrede sal heers in elke land en in die

harte van die inwoners, dat politieke onrus nie vernietiging sal meebring nie. Hou die

nuus dop en bid vir die inligting wat hieroor beskikbaar raak.

Sondag 5 Junie 2005

Die gebedsnetwerk in Suid-Afrika groei

Sal God dan nie aan sy uitverkorenes, wat dag en nag tot Hom roep, goed doen

nie?…Ek sê vir julle: Hy sal hulle help, en gou ook (Luk.18:6-8).

Bid dat die Here meer wagters/bidders/intersessors sal roep om verantwoordelikheid te

neem vir die oprig van huise van gebed dwarsoor die land, sodat die geregtigheid van

die Here gesien kan word. Vra dat geboue, toerusting en finansies beskikbaar sal word

om so ’n huis van gebed op te rig in elke stad en dorp en voorstad in die land. Bid dat

dié huise wat reeds aan die gang is, sal aanhou groei (tel.: 012-365 3213, faks: 021-

365 3214, webtuiste: www.jwipn.com, e-pos: info@jwipn.com).

Projek Masedonië gaan voort

Vir die afgelope 10 jaar reeds stuur hierdie projek gebedspanne op korttermein uitreike

na geslote lande om te bid vir geestelike deurbrake. Bid dat hulle sal kan voortgaan om

sulke spanne te stuur na Noord-Afrika, die Arabiese Skiereiland, en Moslems in Europa.

Bid dat mense uit hierdie spanne, wanneer hulle terugkom, sal kan voortgaan om

betrokke te wees om hierdie volke te bereik. Bid vir elkeen wat voltyds werk om hierdie

gebedsuitreike te reël dat die Here ook vir hulle sal versterk en sal voorsien in elke

behoefte (Projek Masedonië, P/sak X07, Lynnwoodrif, 0040. Tel.: 012-348 6520, faks:

012-348 6329, e-pos: macsa@mweb.co.za).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!