03.05.2013 Views

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Wanneer jy beweeg in jou omgewing, dink aan mense wat chroniese probleme of

pyn het en bid vir hulle genesing.

• Maak tyd om ten minste een siek mens te gaan besoek en met hom/haar te praat

en vir hom/haar te bid.

Skryf dinge neer wat jy in die week kan doen om siekes te help.

Tatarstan

Die Republiek van Tatarstan is in die middel van die Volga-kom in Rusland en is

hoofsaaklik Moslem. ’n Klein gemeente is onlangs gedreig om hulle aktiwiteite te staak

en pad te gee uit die stad Aznakayevo. Hulle het ’n kerkgebou gehuur en evangelisasie

films vertoon. Bid dat die Here die geloof van hierdie Christene sal versterk en dat die

omstredenheid oor die Christelike geloof die Moslems sal beweeg om meer uit te vind

oor Jesus. Vra ook dat die plaaslike owerhede sal toelaat dat klein byeenkomste van

gelowiges sal kan voortgaan (The Voice of the Martyrs, 01-2005, epos:

thevoice@persecution.com).

Dinsdag 31 Mei 2005

Meegevoel met mense wat depressief is

Selfmoord kom deur uiterste desperaatheid en is gewoonlik die finale uitroep om hulp

wanneer dit reeds te laat is. Daar mag mense om ons wees wat dit oorweeg om ’n einde

te maak aan hulle eie lewe. Soms wil hulle dit nie meer oorweeg om met die lewe aan te

gaan nie. Roep uit tot die Here om sulke mense aan te raak. Vra dat Hy iemand sal

stuur om hulle pad te kruis wat hulle kan bemoedig. Vra die Here om jou die geleentheid

te wys om die liefde van Jesus te deel met iemand wat depressief is.

Every Home for Christ (EHC) in die Tsjeggiese Republiek

Hierdie is een van die mees ateïstiese lande in Europa. EHC kon hier deelneem in die

ProChrist 2006 evangelisasie veldtog in Maart. In een week is dit van Duitsland af per

satelliet uitgesaai na 16 lande van Europa (webtuiste: www.ehc.org). Prys die Here vir

hierdie kans om die evangelie te deel in hierdie land en ook ander lande in Europa. Bid

dat daar goeie opvolgwerk gedoen sal word. Bid ook vir nog geleenthede om

soortgelyke veldtogte in Europa te hou, en besonderlik in die Tsjeggiese Republiek. Bid

dat hulle harte meer ontvanklik sal wees vir die boodskap van Christus.

Woensdag 1 Junie 2005

Transwêreld Radio Suid-Afrika (TWR-SA)

TWR-SA fokus tans in hulle program aanbieding op arm en behoeftige mense. Bid

asseblief vir die program Reach Out, ’n gedramatiseerde program in Tswana wat die

jongmense help om te weet hoe om dinge te hanteer soos MIV/VIGS,

dwelmverslaafdheid, armoede, gesinswaardes en misdaad. Daar is ook ’n program

Nanti Ithemba in Zoeloe waar VIGSlyers van praktiese raad voorsien word, en gehelp

word om in ’n verhouding met Jesus Christus te kom (TWR-SA, P/sak 987, Pretoria,

0001. Tel.: 012-348 9448, faks: 012-348 5538. Luister ook na ons programme in Suider-

Afrika op DSTV, radiokanaal 55).

Bybelklubs vir kinders groei in Indië

Die groei van hierdie klubs in Indië is ’n saak van groot dankbaarheid. In een geval was

die toeloop so groot en die ruimte te klein sodat die gesinne in die dorpie die getalle

beperk het tot een kind per gesin wat dit kon bywoon. Hulle het hulleself dus tekort

gedoen sodat die program kon voortgaan (Storskiftesgatan 87, S-58334 Linkoping

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!