03.05.2013 Views

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

Sondag 1 Mei 2005 Bid vir groter bewustheid van gebed Vandag is ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dat die mens kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet, ook dit is

’n gawe van God (Pred.3:13).

Bid die Here se seën oor hulle:

• Bid dat die Here sal voorsien in die behoeftes van mense sonder werk.

• Bid dat elkeen van hulle iets sal kry om te doen wat sinvol is en die Here

daarvoor sal dank.

• Vra dat die Here die deur sal oopmaak vir regverdige handel.

Seën werklose mense op praktiese maniere:

• Bid vir mense in jou omgewing wat onlangs hulle werk verloor het of wat probeer

om werk te kry .

• Besoek iemand wat sonder werk is of bel die persoon en bied aan om vir

hom/haar te bid en moedig hom/haar aan om nie vertroue in die Here te verloor nie.

Skryf ’n paar dinge neer wat jy in die week kan doen om mense sonder werk te help.

Die dreigende gevaar van klimaatsverandering

Binne die volgende 10 jaar sal aardverwarming by die kritiese keerpunt verby wees, en

sal wydverspreide droogtes, mislukte oeste en watertekorte aan die orde van die dag

wees. Die aarde se gemiddelde temperatuur sal 2% hoër wees as in 1750 toe die

industriële rewolusie begin het. Volgens ’n verslag sal so ’n styging in temperatuur meer

siektes tot gevolg hê, die seevlak sal styg en beboste dele sal verdwyn (Sapa-AFP, 24-

01-2005). Hou asseblief hierdie situasie voor die Here en vra Hom hoe om hiervoor te

bid. Hou aan om die heerskappy van Jesus Christus oor die aarde en die hemel uit te

roep, sodat Sy wil sal seëvier.

Vrydag 27 Mei 2005

Jerigo Mure Internasionaal

Prys die Here vir alles wat Hy in die afgelope 5 maande gedoen het wat betref die

Wêrelddag van Gebed. Dank Hom vir elke gebed wat Hy verhoor het, elke stukkie

literatuur wat gedruk kon word, elke rekening wat betaal is, vir elke personeellid wat Hy

bewaar het en al die liefde wat Hy aan ons bewys het. Bid vandag vir elkeen wat by

Jerigo Mure Internasionaal werk vir deurbrake in sy/haar persoonlike lewe, vir goeie

gesondheid en vir eenheid tussen almal. Vra ook dat elke uitstaande rekening vir

drukwerk, reis of kommunikasie betaal sal kan word in die komende week en die

maande wat kom (P/sak X22, Lynnwoodrif, 0040. Tel.: 012-365 3213, faks: 012-

365 3214, webtuiste: www.jwipn.com, e-pos: info@jwipn.com).

Bid vir Afrika: Niger

Niger is 90% Moslem, wat die toelating van ’n Christelike radiosender ’n uitdaging maak.

Daar is steeds heelwat geleenthede om die evangelie oor die meer as 70

gemeenskapsenders uit te saai. Bid dat personeel hiervoor opgelei sal word en dat

fasiliteite vir opnames gebou sal word. Bid dat Christelike programme in Hausa en in

Frans voltooi sal wees teen die einde van die jaar en dat die gemeenskapsenders

gunstig sal reageer wanneer daar ’n aanbod kom om Christelike programme tot hulle

beskikking te stel (webtuiste: mnn.gospelcom.net/article/6966, e-pos:

mnn@mnnonline.org).

Saterdag 28 Mei 2005

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!