03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

strategie

Bly By wAT Jy KEN

Saam met die algemene opbergingsopsie sal die

standaard-opbergingstariewe toegepas word.

hanteringstarief* per ton vir ontvangs en

uithan te ring is soos volg:

Produk intreedatum Rand per ton per jaar

mielies 1 mei 2010 33

Sorghum 1 mei 2010 33

Sojabone 1 mei 2010 33

* BtW uitgesluit.

Dagopbergingstarief* (tarief per ton per dag) is soos

volg:

Mielies en sorghum

Periode Sent per ton per dag

1 mei tot 31 Julie 42

1 augustus tot 31 Oktober 44

1 november tot 30 april 46

Junie 2010 • www.senwes.co.za

HooFSToriE •••

>> meer waarde vir jou rand

Senwes grainlink se silo’s bied ook

verskeie ander dienste aan klante,

soos die droging en skoonmaak van

somer graan, versporing en uitlaai van

graan, die verwydering van skade like

sade en sifsels, sowel as die versakking

van graan en lewering deur middel

van ’n Senwes vervoerband. gesels

met jou silobestuurder oor die koste

verbonde aan hierdie dienste, indien jy

sou belangstel om daarvan gebruik te

maak.

Sojabone

Periode Sent per ton per dag

1 Februarie tot 30 april 42

1 mei tot 31 Julie 44

1 augustus tot 31 Januarie 46

* BtW uitgesluit.

90 DAE TOT ’N BETER MiEliEPRyS

Indien ’n klant die opsie van periode-opberging

kies, moet hy sy keuse om graan met hierdie

opber gings aksie te berg, reeds by eerste lewering

of aankoop uitoefen. Dié tariefopsie is slegs by

geselekteerde silo’s beskikbaar, waar verhoogde

deurset verlang word.

ander bepalings van hierdie opsie, is:

• Die klant wat graan lewer betaal ’n eenmalige

bedrag van R47 per ton, wat die hantering- en

opbergingskostes vir 90 dae, vanaf datum van

>> Senwes grainlink beskik oor 69 konvensionele silokomplekse in Suid-afrika.

Die bestaan van die eerste Senwes silo's is reeds in 1936 aangeteken.

vervolg op bladsy 8

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!