03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6

••• HooFSToriE

Kry jou pitte terug

met Senwes se

> TEKS: ElMARiE CRONJE

> FOTO’S: iNFOwORKS

DIe WêRelD ROnDOm OnS

VeRanDeR DeeSDae teen ’n

geWelDIge PaS en lanDBOu

IS nIe uItgeSluIt nIe. VIR

lanDBOumaatSkaPPYe BIeD DIt

DIe uItDagIng Om aan te PaS

en SODOenDe ReleVant te BlY

– en DIS PReSIeS Wat SenWeS

gRaInlInk met hul huIDIge

OPBeRgIngSOPSIeS WIl DOen.

Senwes Grainlink se visie vir

2020, volgens Pieter esterhuysen (hoofbestuurder:

Senwes grainlink) is om net so suksesvol te wees

soos nou, maar dit sal vereis dat die besigheid by

die veranderende wêreld van die produsent aanpas.

Die vraag is dus: hoe moet die gaping na die

toekoms oorbrug word?

“Ons droom daarvan om die mees geadmireerde

landboubesigheid te wees, maar het nog ’n pad

om te loop tot daar. Op pad daarheen fokus ons op

drie dinge, wat die hoekstene van Senwes grainlink

se besigheid is. Dit is produkvoortreflikheid, wat

innovasie en produkontwikkeling insluit; verhoudings

voortreflikheid, wat ’n fokus op die klant

vereis; en uitvoeringsvoortreflikheid, wat sal beteken

dat Senwes sy uitvoeringsvermoë moet uitbrei

en verbeter,” het Pieter esterhuysen gesê tydens ’n

funksie by die namPO Oesdag, waar dié opbergingsopsies

gekommunikeer is.

Die uitdagings wat vir die divisie voorlê, sluit in

die behoud van ‘n volhoubare besigheidsmodel,

die voldoening aan regulatoriese vereistes en

die volgehoue benutting van die onderneming

se opbergingskapasiteit. In die praktyk moet die

onderneming krimpende marges en ‘n volgehoue

aanslag op sy markaandeel bestuur. teen dié

agtergrond bly klantediens ons primêre fokus en is

onder andere besluit om aan klante die keuse van

verskeie opbergingsopsies te gee.

Die ses opbergingsopsies wat Senwes grainlink

nou bied, word opgedeel in algemene opberging,

periode-opberging, volume-opberging,

jaarop berging, Safex-silosertifikate en Senwes

silosertifikate. Die tariefstruktuur is aangepas om

elkeen van hierdie opsies te ondersteun.

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!