Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad
Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad
Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Village... jou LANGTERMYN vennoot

Senwes Village se meganisasie-afdeling is die verskaffers van kwaliteit landboutoerusting

soos trekkers, stropers, balers, planters en ander landbouwerktuie. Ons is die boer se

betroubare meganisasievennoot wat kan help om boerdery-insetkoste te verlaag en winste te verhoog.

Deur middel van ons gespesialiseerde werkswinkels bied Senwes Village ook volhoubare langtermyn ondersteuning

en ongeëwenaarde naverkopediens. Senwes Village is jou intelligente keuse as dit kom by ‘n meganisasieoplossing,

want ons bied jou gehalte onderdele asook kwaliteit gebruikte heelwerktuie.

BREEK NUWE GROND

village

Die hoë standaarde waarteen ons dienslewering

meet, verseker uitmuntendheid in die verskaffing van

kwaliteit produkte en diens, om sodoende langtermyn

verhoudings van wedersydse vertroue te bou.

TOLVRY: 080 941 4011 | www.senwes.co.za | www.senwes.mobi