Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

03.05.2013 Views

60 8035BD_FL_5 ••• vir DiE SiEl Koester die skepping lees Genesis 6: 17 – 22 Die Sondvloedverhaal van genesis 6 tot 9 herinner ons altyd aan die redding van die mens. gewoonlik koppel ons die verhaal aan die goddeloosheid van die mens, die regverdigheid van noag en god se verbond met noag. Ons praat graag oor die enorme effek van die vloed en die wonder van hoe god die mense aan boord van die ark gered het. Die reënboog en god se verbond om nooit weer die mens op hierdie manier te straf nie, gryp ook die verbeelding aan. Daar is egter ‘n ander perspektief wat ons maklik mislees. Dié gedeelte vertel vir ons van god se liefde vir sy skepping. god het nie net die mens se redding op die ark in die vooruitsig gestel nie, maar selfs die diere na die ark laat aankom ten einde te verseker dat die skepping en natuur ná die vloed kan voortgaan. Die skeppingsverhale in genesis 1 en 2 het veral ten doel om aan die Joodse hoorder van daardie tyd tuis te bring dat god die totale werklikheid geskep het. Dit word gou duidelik dat god die totale skepping met die grootste keur en deeglikheid tot stand gebring het. hy het geen moeite ontsien om dit goed en mooi te maak nie. Deur die rusdag in te stel het hy ook ‘n stelsel bewerkstellig wat die volhoubaarheid van die mens en die natuur in die vooruitsig stel. hierdie konsep van rus het ‘n baie groot rol in die vorming van die Joodse samelewing gespeel. mense, diere en selfs die grond moes in bepaalde siklusse rus (levitikus 25). Die rus van die sewende dag eggo in die rus van die sewende jaar. In die nuwe testament vertel Paulus in Romeine 8:21 dat die skepping self ook bevry sal word van sy/haar verganklikheid. net so is daar in Openbaring 21 sprake van ‘n nuwe hemel en ‘n nuwe aarde. ten opsigte van die skepping vervul die mens ‘n enorme rol. Ons kan dus kortliks ons verhouding met die skepping soos volg opsom: wat vir god kosbaar en mooi is, kan nooit vir ons goedkoop wees nie – dit geld ook vir die skepping; die skepping behoort nie aan ons nie, ons is bloot rentmeesters daarvan; god het die volhoubaarheid van die skepping hoog op prys gestel en ons behoort dit ook te doen; god red nie net die mens nie, maar ook die skepping en die natuur. christus word dikwels die stem van die stemloses. Daarom behoort ons ook vir die stemloses (in hierdie geval, die stemlose natuur) in te tree. S >> Vra vir Frans www.franslyons.co.za ds Willie Botha >> wat kan ons doen? 1 2 3 4 5 kyk na jou ekologiese voetspoor, bekamp besoe deling en leef volhoubaar; Wees bewus van bedreigde spesies; aanvaar verantwoordelikheid vir die natuur in jou omgewing; Sluit aan by ’n fotografieklub, ekologiegroep, botaniese vereniging, voëlkykgroep en dies meer; en Spaar energie. Ds Willie Botha is van die Nederduitsche Hervormde Gemeen te op Lydenburg. Skakel hom by 082 786 3458 of stuur ‘n e-pos aan wbot@absamail.co.za. Mieliebemarking: Is daar sin in die opberging van mielies? Kry die beste resultaat

Plaasveiligheid hoog op Senwes agenda Die Senwes OFM Prestige Sportaand het vanjaar Blou Bul-ondersteuners se harte laat vinniger klop toe die gasspreker aangekondig is. niemand anders nie as naas Botha het die verhoog betree om sy opinie oor Suid-afrikaanse rugby te deel. hoewel dit ’n hoogtepunt vir baie was, is die doel van dié Prestige Sportaand, om geld in te samel ter ondersteuning van agriSecuritas, nie agterweë gelaat nie. Pieter moller het as seremoniemeester die gehoor aan die skater gehad, terwyl Francois Strydom (Waarnemende Besturende Direkteur: Senwes), Johannes moller (trustee: agri Securitas) en marelize kruger (OFm) toesprake gelewer het. “Die aanslag op mense se lewens is onaanvaarbaar en kan nie gerasionaliseer word nie, veral nie die stilswye rondom dit nie. Die bydraes wat vanaand gelewer word, is vir ’n goeie doel,” het Francois Strydom in sy toespraak gesê. Senwes was ’n hoofborg van die geleentheid en ’n bedrag van R100 000 is teen die einde van die aand aan agri Securitas oorhandig. S >> subscribe and win with senwes scenario >> subscribe and win with senwes scenario! One luckY ReaDeR StanDS the chance tO WIn a FOuR BaR heateR, WORth R699, tO keeP the WInteR chIllS at BaY. all YOu haVe tO DO IS FIll In the FORm anD FaX It tO (018) 468-7782 (FOR attentIOn: elIZma mYBuRgh) OR SenD It BY POSt tO elIZma mYBuRgh, POStnet SuIte 32, PRIVate Bag X10, FlamWOOD, 2572. DOn’t DelaY, SenD YOuR DetaIlS Be- FORe 31 JulY anD make SuRe YOu StanD a chance OF WInnIng thIS PRIZe! Junie 2010 • www.senwes.co.za Name: Surname: Email address: Phone number: Postal address: Are you a Senwes client? ••• NUUS ••• >> meer oor agri securitas Francois Strydom en Naas Botha wys die eerste uitgawe van Senwes Scenario, wat ook tydens die Senwes OFM Prestige Sportaand uitgedeel is. Die agri Securitas trustfonds is betrokke by die beveiliging van plase en van produsente en hul plaaswerkers in Suid-afrika. Die fondse wat agri Securitas ontvang, maak ’n groot verskil in die lewens van die Suid-afrikaanse boeregemeenskap. would you like to subscribe for the following? (indicate with an x) senwes scenario (senwes magazine) e-scenario (senwes electronic newsletter) Please note that Senwes clients who have a client number do not need to subscribe for the Senwes Scenario magazine, as they receive it automatically. You do, however, need to sign up for the e-Scenario, as this will not be sent out automatically. > 61

Plaasveiligheid hoog

op Senwes agenda

Die Senwes OFM Prestige Sportaand

het vanjaar Blou Bul-ondersteuners se harte

laat vinniger klop toe die gasspreker aangekondig is.

niemand anders nie as naas Botha het die verhoog

betree om sy opinie oor Suid-afrikaanse rugby te

deel.

hoewel dit ’n hoogtepunt vir baie was, is die

doel van dié Prestige Sportaand, om geld in te

samel ter ondersteuning van agriSecuritas, nie

agterweë gelaat nie.

Pieter moller het as seremoniemeester die

gehoor aan die skater gehad, terwyl Francois

Strydom (Waarnemende Besturende Direkteur:

Senwes), Johannes moller (trustee: agri Securitas)

en marelize kruger (OFm) toesprake gelewer het.

“Die aanslag op mense se lewens is

onaanvaarbaar en kan nie gerasionaliseer word nie,

veral nie die stilswye rondom dit nie. Die bydraes

wat vanaand gelewer word, is vir ’n goeie doel,” het

Francois Strydom in sy toespraak gesê.

Senwes was ’n hoofborg van die geleentheid en

’n bedrag van R100 000 is teen die einde van die

aand aan agri Securitas oorhandig. S

>> subscribe and win

with senwes scenario

>> subscribe and win with senwes scenario!

One luckY ReaDeR StanDS the

chance tO WIn a FOuR BaR heateR,

WORth R699, tO keeP the WInteR

chIllS at BaY. all YOu haVe tO DO

IS FIll In the FORm anD FaX It tO

(018) 468-7782 (FOR attentIOn:

elIZma mYBuRgh) OR SenD It BY

POSt tO elIZma mYBuRgh, POStnet

SuIte 32, PRIVate Bag X10,

FlamWOOD, 2572.

DOn’t DelaY, SenD YOuR DetaIlS Be-

FORe 31 JulY anD make SuRe YOu

StanD a chance OF WInnIng

thIS PRIZe!

Junie 2010 • www.senwes.co.za

Name:

Surname:

Email address:

Phone number:

Postal address:

Are you a Senwes client?

••• NUUS •••

>> meer oor agri securitas

Francois

Strydom en

Naas Botha

wys die eerste

uitgawe

van Senwes

Scenario, wat

ook tydens

die Senwes

OFM Prestige

Sportaand

uitgedeel is.

Die agri Securitas trustfonds is betrokke by die

beveiliging van plase en van produsente en hul

plaaswerkers in Suid-afrika. Die fondse wat agri

Securitas ontvang, maak ’n groot verskil in die

lewens van die Suid-afrikaanse boeregemeenskap.

would you like to subscribe for the following?

(indicate with an x)

senwes scenario (senwes magazine)

e-scenario (senwes electronic newsletter)

Please note that Senwes clients who have a client number do

not need to subscribe for the Senwes Scenario magazine, as they

receive it automatically. You do, however, need to sign up for the

e-Scenario, as this will not be sent out automatically.

61

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!