03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

••• DrUppElS op DiE DaK •••

Junie 2010 • www.senwes.co.za

59

Goeie reën

beloof goeie

someroes

in die Senwes gebied word

daar oor die algemeen ’n bogemiddelde someroes

vir die 2009/2010-produksiejaar verwag. Die

meeste reën het tydens die bestuiwings periode

van mielies voorgekom en is gevolg deur goeie

reën in die na-jaar. kopvrotsiektes, soos Diplodia,

sal na verwagting meer gereeld voorkom.

Die oordrag van vog lyk in die meeste ge biede

baie goed, wat die winteroesvooruitsigte mag

verbeter. Die grootste gedeelte van die Sen wes

gebied het in april gemiddelde reënval gehad,

met die uitsondering van die noordelike gedeel te,

wat meer as die gemiddeld ontvang het.

Baie meer as die normale reënval is vir die

hele Senwes gebied vir die progressiewe periode,

van begin Julie 2009 tot einde april 2010,

gerealiseer. Januarie 2010 toon die meeste

reënval, met oorstromings in verskeie gebiede en

ook gewasskade wat vermeld is. S

Die verskil tussen die werklike reënval wat van

Julie 2009 tot April 2010 aangeteken is, teenoor

die lang termyngemiddelde reënval vir Julie tot

April 1997 - 2009.

Saamgestel deur Thys Grobbelaar (Graananalis: Senwes

Grainlink) en Ronél Koen (Senior GIS-tegnoloog: Senwes

Landboudienste) in Maart 2010.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!