03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

50

••• SENWES crEDi T

VYF wenners,

VYF pryse…

verseker!

met VanJaaR Se SenWeS R1 mIl -

JOen-kOmPetISIe, WaS DIt nIe net

DIe VYF FInalISte Wat geWen het

nIe, maaR OOk hul gemeen SkaPPe.

elke FInalIS kOn ’n gemeen SkaPS -

ORganISaSIe Van SY keuSe nOmIneeR,

Wat R60 000 aS ’n SkenkIng

BY SenWeS OntVang het.

R500 000

Coenie en Tanya van

den Berg van Viljoenskroon.

R250 000

Jimmy en Petra Henning

van Oberholzer.

coenie van den Berg, wat die groot kontantprys van

R500 000 gewen het, het vertel dat hy dit eers nie

kon glo toe hy die oproep van Senwes ontvang het

om te sê dat hy een van die finaliste was nie. hy

vertel dat ’n vriend van hom dikwels sulke grappe

oor die foon maak, daarom was hy skepties. “Dit

het steeds nog nie regtig ingesink nie,” het hy gesê.

Die vyf gemeenskaporganisasies wat elk ’n

skenking ontvang het, was die abraham kriel

louis en Mietz Claasen

van Koppies,

saam met hul dogter,

Carolien.

Die voormalige Suid-Afrikaanse snelbouler, Fanie de

Vil liers, was die seremoniemeester tydens die R1 miljoen-kompetisietrekking.

Hy het die gehoor vermaak

met staaltjies uit sy krieketdae. By Fanie is Francois

Strydom (waarnemende Besturende Direkteur: Senwes,

links) en Japie Grobler (Voorsitter: Senwes).

Die vyf finaliste se groot oomblik

het op 9 Junie 2010 aangebreek, toe elkeen tydens

’n funksie by die Rio casino in klerksdorp ’n nommer

moes trek om te bepaal watter een van die vyf

kontantpryse teen sy somerproduksierekening teruggeskryf

gaan word. Die uiteinde van die trekking was

soos volg:

R125 000

R75 000

Alfonso en liza Visser

van Hartswater.

R50 000

Derek en Elize Grobbe

laar van Oden daalsrus

kinderhuis in Potchefstroom, die tOgg Interkerklike

Jeugorganisasie in die Vaalhartsskema, die mIlO

Interkerklike Welsynsorganisasie op allanridge, die

Sasolburg Jeugsorgsentrum en die Viljoenskroon

Sentrum vir Bejaardes.

Die 2010/2011-kompetisie is tydens vanjaar

se funksie aangekondig. Senwes produsente met

somerproduksierekeninge kwalifiseer outomaties vir

die kompetisie. S

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!