03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

spreekbuis om probleme aan te spreek. Ons kan

nie een-een met die regering praat nie, maar deur

middel van georganiseerde landbou het ons ’n weg

na die regering,” verduidelik Jaco sy siening van

georganiseerde landbou – en dit is ook duidelik

dat hy hierdie woorde glo uit sy betrokkenheid by

georganiseerde landbou. In die area waar Jaco boer,

het jongboere oor die afgelope paar jaar veel meer

betrokke geraak by hul boerevereniging en, volgens

Jaco, beweeg hulle terug na die basics van boerdery

– deur middel van die aanplant van proewe, die reël

van inligtingsdae en die deel van inligting.

“as die boereverenigings nie aktief is nie, gaan

die hoofstroom tot niet gaan,” som Jaco sy gevoel

oor georganiseerde landbou op. Dan raak hy ’n

sensitiewe punt aan en vertel dat statistieke bewys

dat produsente wat nie aan georganiseerde landbou

behoort nie, hulself meer oopstel vir plaasaanvalle,

omdat hulle so geïsoleerd is.

Jaco is tans ondervoorsitter van Wonderheuwel

Boerevereni ging. Verder dien hy op die agriforum vir

die nwathe- en mochachagebiede. hy help ook met

die patrollies, in samewerking met Vrystaat landbou

se veiligheidsplan.

“Vir my is Senwes die slagaar van

’n boerdery in die Vrystaat.”

SENwES, KOMPETiSiES EN MEER

as Senwes klant is Jaco dikwels by die Village, waar

hy onderdele vir sy John Deere’s en ook algemene

aankope doen. “Vir my is Senwes die slagaar van

’n boerdery in die Vrystaat,” het hy gesê. hy sal

egter graag wil sien dat die maatskappy die inisiatief

neem om meer by navorsing en ontwikkeling van

graanprodukte betrok ke te raak.

“ek lees dat Suid-afrikaanse produsente teen

2050 dubbel sal moet produseer as wat nou geproduseer

word, maar hoe word die oorskot weggewerk

tot dán?”

as ’n finalis in die Vrystaat landbou Jongboer

van die Jaar-kompetisie, was dié kompetisie vir

hom ’n goeie ondervinding en “dit was lekker om

genomineer te word”. Sy toekomsplanne sluit egter

nie nog ’n kompetisie in nie.

en sy drome vir landbou in Suid-afrika? “Dit sal

vir my lekker wees om oor so 15 na 20 jaar dubbeld

soveel graan te kan produseer, om te sien dat pro-

Junie 2010 • www.senwes.co.za

Ko lliG op jaco SWarT •••

Saaiboerdery maak die grootste persentasie van

Gans vlei Boerdery uit.

Jaco pas sy meganisasie-masjinerie self aan om in sy

boerdery vir hom te werk.

du sente hul maksimum opbrengste kan behaal en

daar genoeg bemarkingsgeleenthede daarvoor is.

laastens sal ek graag wil hê dat boerdery ’n bietjie

gesonder kan word en jou winsgewendheid slegs

bepaal sal word deur hoe hard jy werk.”

groot drome, inderdaad. S

Elmarie Cronje is die Redakteur van Senwes Scenario. Vir meer

inligting, skakel haar by (018) 468-2716 of stuur ’n e-pos

aan elmarie@infoworks.biz

49

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!