03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

“ek plant nooit dieselfde gewas twee keer na mekaar

op ’n land nie. Dit help om my gronde gesond

te hou. Op hoë potensiaal gronde sal ek vir twee

jaar mielies plant, gevolg met grondbone die jaar

daarna. Die laer potensiaal lande word gewoonlik

geplant met sojabone en sonneblom, wat met

sorghum gewissel word,” het Jaco vertel. So ’n

benadering help natuurlik ook om jou risiko binne

die boerdery te versprei.

gewasbeplanning is iets wat Jaco met die presisie

van ’n rekenmeester benader. “ek kyk vanjaar

byvoorbeeld net na gewasse wat ek met kontrakte

kan plant, aangesien die pryse laag is,” vertel hy.

gewoonlik begin Jaco met sy beplanning deur te kyk

waar daar ’n oorskot in die mark is en wat verder in

die mark aangaan.

nadat hy die oorskot bepaal het, kyk Jaco na

watter markruimte vir elke gewas beskikbaar is en

watter gewas winsgewend volgens die langtermyngemiddeld

en kontrakte geplant kan word. Daarom

sal hy moontlik vanjaar nie mielies plant nie en

eerder sy lande wat mielies moes dra, rus.

“Ek sal nie my

kinders dwing

om te boer

nie, maar my

kinders het

reeds ’n liefde

vir boerdery

ontwikkel. Om ’n

seun te hê wat

wil boer, is ’n

voorreg."

Jaco Swart saam

met sy gesin in

hul tuin. Sy vrou,

Maretha en drie

kinders (van links)

JP, Esri en lizé-Mari

is by hom.

Junie 2010 • www.senwes.co.za

Ko lliG op jaco SWarT •••

hierdie werksvloei word gevolg met ’n ondersoek

na watter lande Jaco beskikbaar het en watter

gewasse, ingevolge sy wisselboustelsel, op watter

lande geplant kan word. Dan word daar gekyk na

kontantvloei en watter gewasse volgens sy begroting

winsgewend geplant kan word. Wanneer die rekenmeester

in Jaco tevrede is, gaan die produsent in

hom eers oor tot aksie.

wiSSElBOu EN BEwERKiNG

Jaco het ’n voorliefde vir bewaringsbewerking en

plant met geenbewerking planters. hy het ook deur

die jare besluit om yler te plant, aangesien dit die

droogterisiko beperk en minder saad aangekoop

hoef te word. Die kunsmis- en saadtoediening

varieer gelyk staande aan die potensiaal van die

grond waarop geplant word.

“Vir bemarkingsdoeleindes glo ek in voorseisoenkontrakte.

met mielies en sonneblom, maak ek ook

van insetversekering gebruik,” het Jaco verder vertel.

vervolg op bladsy 48

SENWES Scenario

47

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!