03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

46

••• Ko lliG op jaco SWarT

Beplan,

bepeins

en wees

betrokke

Wat IS DIt Wat JOngBOeRe

In Staat Stel Om met lae

PRYSe, OngunStIge WeeR en

OnVRIenDelIke RegeRIngSBeleID

SteeDS ’n SukSeSVOlle BOeRDeRY

te BeDRYF? In DIe SWaRt-FamIlIe Se

geVal, IS DIVeRSIFIkaSIe een Van

DIe gOue BegInSelS en – SPeSIFIek

VIR JacO SWaRt – IS haaRFYn

BePlannIng DIe BegInSel Wat

DIe Wa DeuR DIe DRIF tRek.

> TEKS & FOTO’S: ElMARiE CRONJE

As een van die finaliste van die

Vrystaat landbou Jongboer van die Jaar-kompetisie,

is Jaco Swart een van ’n uitgelese groepie jongboere

wat met ’n liefde vir boerdery grootgeword het en

steeds, ten spyte van geweldige uitdagings – daarin

slaag om ’n boerdery te bou waarop ’n mens kan

trots wees.

gansvlei Boerdery in die Vredefort-omgewing is

egter nie net sy liefde nie, maar ook dié van sy

broer, RJ. met Jaco se voorliefde vir die saaigedeelte

van boer, was dit nie ’n moeilike besluit vir hom

om die boerdery se veefaktor, wat uit Bonsmaras

en merino skape bestaan, aan sy broer oor te laat

nie. Die saaiboerdery, wat by die 2 000 hektaar

beslaan, hou hom besig genoeg. hy is egter wel

betrokke by die vee as ’n landskaap beoordelaar en

was die afgelope drie jaar keurder op die landskaap

nasionale Veiling.

Jaco is nie een van die jongboere wat na skool

eers verder gestudeer het nie en het sy kennis op ’n

praktiese manier opgedoen terwyl hy saam met sy

pa, koos, geboer het. koos is steeds ’n belangrike

deel van die boerdery en help sy twee seuns om

gansvlei winsgewend te hou. “ek het maar deur die

jare my ondervinding opgedoen en baie by my pa

geleer,” het Jaco vertel.

GEwASSE GROEi NiE NET NiE

mielies, sorghum, grondbone, sojabone en sonneblom

is van die gewasse wat Jaco in sy boerdery

verbou en wisselbou is ’n beginsel waarin hy vas glo

en wat vir hom goed werk.

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!