03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

8035BD_FL_4

wat is ’n primêre

nutriënttekort?

’n Primêre nutriënttekort

word gedefinieer as

die nutriënt wat eerste

beperkend raak, of waarvan

daar eerste ‘n tekort

ondervind word.

hoewel die fosfaatinhoud van die weiding

gedurende die winter steeds laag is, is die behoefte

van diere laer en ru-proteïene is dan gewoonlik

die primêre tekort. Ru-proteïene is duur om aan

diere te voorsien; daarom word daar vir herkouers

staatgemaak op nie-proteïenbronne (nPn), soos

ureum. nPn-bronne verskaf slegs stikstof aan die

dier. By herkouers benut die mikrobes in die rumen

die stikstof. Sodoende verteer die mikrobes die

weiding beter en verskaf proteïene aan die diere

wanneer hulle saam met die voer uit die rumen

vloei en verteer word in die laer deel van die

spysverteringstelsel.

Dit is soms ook nodig om energie aan te vul,

veral by diere met hoë voedingsbehoeftes en tydens

periodes wat die nutriëntvoorsiening van die weiding

laag is. Dit geld veral vir lakterende en groeiende

diere.

lekke word gewoonlik saamgestel om hierdie

nutriënttekorte aan te vul en kan in drie breë

groepe ingedeel word, naamlik: mineraallekke,

proteïenlekke en produksielekke. as duimreël

word mineraallekke, wat hoofsaaklik daarop

gemik is om fosfaat aan te vul, gedurende die

somermaande voorsien. Proteïenlekke word in die

wintermaande aan volwasse, dragtige, droë diere,

asook gespeende diere voorsien. Produksielekke

word gedurende die wintermaande voorsien aan

lakterende diere en diere wat die produsent wil hê

FEi TE & FaBElS •••

Suid-Afrika se weidings is oor die algemeen arm aan

fosfor.

moet groei. ander minerale word as ’n reël by klaar-

gemengde lekke gevoeg sodat die meeste minerale

waaraan daar ’n tekort mag wees, aangevul kan

word.

Deur die regte lek op die regte tyd te voorsien,

kan die produksie van die kudde aansienlik verhoog

word. Die verhoging in produksie kan gemeet word

aan ’n hoër kalfpersentasie, swaarder kalwers

en die verbeterde kondisie van die produserende

diere. hierdie verhoging in produksie betaal meestal

heelwat meer as die koste wat aangegaan is om die

lek te voorsien.

let asseblief daarop dat bogenoemde slegs breë

riglyne is en van streek tot streek en ook tussen

produsente binne streke kan verskil. S

Het jy hierdie artikel

geniet?

lees ook die artikel oor

winsgewende vleisproduksie op

bladsy 10.

Hierdie vraag is deur Izak du Plessis (Senior Spesialis: Diere -

produksie) by Senwes Landboudienste, beantwoord. Skakel

Izak by (056) 212-4241 of stuur ‘n e-pos aan izak.duplessis@

senwes.co.za vir meer inligting oor lekke.

>> loop jy en tob oor iets, maar weet nie wie om te vra nie? Stuur jou vraag aan

elmarie@infoworks.biz en Senwes Scenario sal dit vir jou beantwoord.

Mieliebemarking: Wat is die beste opsie

vir elk van die volgende 25 jaar?

Vra vir Frans

www.franslyons.co.za Kry die beste resultaat

45

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!