03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

44

••• FEi TE & FaBElS

WOnDeR JY SOmS

OOR DIe WaaRheID

Van lanDBOugeRIgte

InlIgtIng Wat In DIe

meDIa OORVeRtel WORD?

OF IS DaaR IetS Wat JOu

lankal Pla Wat VeRBanD

hOu met DIe PRaktIeSe

SY Van DIe lanDBOu?

In hIeRDIe VRaag-enantWOORD

RuBRIek BIeD

SenweS Scenario JOu

DIe geleentheID Om

JOu VRae aan kenneRS

OP elke geBIeD Van

DIe lanDBOu te RIg.

VanDeeSmaanD kYk OnS

na DIe ROl Wat lekke

VIR Vee In JOu BOeRDeRY

mOet SPeel.

Om te lek of nie?

VRAAG

is dit werklik nodig om lekke aan my diere te voer en indien wel, wanneer

moet ek dit toedien?

ANTwOORD

lekke word gegee om nutriënttekorte wat in

die weiding voorkom en diereproduksie nadelig

beïnvloed, aan te vul. hierdie nutriënttekorte

is verskillend in die onderskeie landstreke.

normaalweg word die voedingstof wat ’n primêre

tekort is, aangevul.

Die produksievlak van die diere bepaal hul

behoefte aan nutriënte. Droë, nie-dragtige diere

en vroeg-dragtige diere se voedingsbehoeftes is

die laagste, gevolg deur laat-dragtige diere, met

lakterende diere wat die hoogste nutriëntbehoefte

het.

tydens die verskillende seisoene is daar ook

verskillende nutriënte wat beperkend raak. Oor

die algemeen is Suid-afrika se weidings arm

aan fosfor. Fosfor is ’n noodsaaklike mineraal in

verskeie hormone, melk en die energiesisteem

in die liggaam. Dit word gewoonlik gedurende die

somermaande met ’n fosfaatlek aangevul.

alle landbouvrae wat ingestuur word sal sover moontlik beantwoord word. Senwes behou hom egter

die reg voor om voorkeur te gee aan relevante vrae.

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!