03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

S okker is nie vir sissies...

Die Sokkerwêreldbeker het wel

’n nederige begin in 1930 gehad, maar vandag

volg miljoene mense die toernooi wat elke vier

jaar plaasvind. tydens die vorige Wêreldbeker wat

in 2006 in Duitsland gehou is, het 715,1 miljoen

mense na die eindstryd gekyk.

nou is dit eindelik hier ná jare se beplanning en

spanning. as jy teen dié tyd nog nie in die stroom

van opwin ding gespring het en meegevoer is deur

die euforie nie, dan is dit nou tyd om jou landsvlaggie

op jou motorlugdraad te installeer en jou kennis

van sokkerreëls op te skerp.

Sokker is in Suid-afrika tradisioneel ’n swart

sport, maar rugbykykers weet darem teen dié tyd,

ná die Super14 se finaal in die Orlandostadion in

Soweto, hoe doofheid ’n mens kan tref as jy langs

’n vuvuzelablaser sit (daardie instrument wat klink

soos ’n blêrrende bok op pad na die slagpale).

Die meeste rugbykykers is gewoonlik die beste

skeidsregters, maar tydens die Sokkerwêreldbeker

kan jou sokkerkennis jou dalk in die verleentheid

bring. as jou kennis dus so ver as die vuvuzela strek,

sal die volgende paar punte jou dalk help:

Onkantspel: wanneer ’n speler op die aanval

die bal na ’n ondersteunende speler skop, moet

Find your June

joie de vivre

SPECiAl TREAT FOR FATHERS

During June, fathers can enjoy an absolute Father’s

Day at Danika Spa, with an absolute men’s facial

and absolute men’s backpack. this special includes

a complimentary light breakfast OR light lunch. all

this for only R580!

ESPECiAlly FOR THE yOuTHFul

Revive your youth this month with our Basalt Stone

Deep Relief Pedicure, while enjoying a steaming cup

of hot chocolate with cream, marshmallows on top

and a chocolate eclaire, for only R180!

How to avoid razor cuts

One of the disadvantages of shaving is getting burns

or nicks from the razor. First, always ensure that

your blade is suitably sharp. Only apply the pressure

you need and no more. use cold water when wash-

Junie 2010 • www.senwes.co.za

••• liFESTylE •• lEEFSTyl •••

daar tussen die ondersteunende speler en die

oppone rende spelers se doelhok ten minste twee

spelers van die opposisiespan wees.

Oortredings en vuilspel: Daar is ’n verskil tussen

die blote oortreding van ’n reël en vuilspel. ’n

Oortreding is waar ’n speler byvoorbeeld probeer om

die bal by sy opponent af te neem en hy hom dan

per ongeluk in die proses skop of stamp. Wanneer

’n speler doelbewus ’n opponent skop of stamp,

word dit as vuilspel geklassifiseer. afhangende van

die erns van die oortreding of die vuilspel kan die

skeidsregter die oortreder ’n geel- of rooikaart gee,

sowel as ’n vry- of strafskop.

’n Speler verlaat eers die veld wanneer hy sy

tweede geelkaart in ’n wedstryd kry. anders as in

rugby teken die skeidsregter met die eerste oortreding

slegs die geelkaart aan, maar met die tweede

oortreding haal hy ’n geelkaart én ’n rooikaart uit en

die speler moet dan die veld permanent verlaat.

maar maak nie saak as jy steeds nie ’n snars

verstaan nie, kyk darem ten minste net een wedstryd

van Bafana Bafana. Jy kry dalk net respek vir ’n

sokkerspeler wat elke wedstryd 11 km hardloop. S

Bron: hein Venter – sokkerentoesias

His heritage to his children wasn’t

words or possessions, but an

unspoken treasure, the treasure of his

example as a man and a father.

>> competition

SmS the word YOuth + your name + surname

+ email address + telephone number to 071

625 9574 and stand a chance to win a Sweet

Sixteen Package for you and five friends, to the

value of R3 600. closing date is 15 July 2010

– terms and conditions apply. to find out more

about the Sweet Sixteen Package, please call

(018) 468-3849.

ing off your shaving cream and dry your face well.

use a moisturising lotion over the area where you

have shaved once finished – this will help soothe the

skin. come to Danika Spa garden Penny for our

mary cohr Soothing aftershave for men – only R320.

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!