Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

03.05.2013 Views

40 ••• lEEFSTyl •• liFESTylE Varsgebakte roosmarynbrood Dié heerlike brood is vinnig om te maak en heerlik saam met sop. 500 g bruismeel 500 ml gewone joghurt 50 ml olyfolie 5 ml sout swartpeper 3 takkies roosmaryn, gekap of 10 ml gedroogde roosmaryn 1. Voorverhit die oond tot 180˚c. 2. meng al die bestanddele saam in ’n groot mengbak, meng goed om ’n sagte deeg te vorm. 3. Vorm die deeg sodat dit in ’n gesmeerde medium broodpan pas. 4. Strooi gekapte roosmaryn oor en bak vir 1 uur. 5. Verwyder uit die pan en laat dit ’n bietjie afkoel voordat jy dit sny. • ander variasies: Vervang die joghurt met bier of karringmelk. Voeg kaas, songedroogde tamaties, olywe of gebraaide uie by die mengsel. S Bron: http://blogs.food24.com/BiTSoFcareY/ >> vir die fliekvlooie invictus morgan Freeman, matt Damon, marguerite Wheatley, tony kgoroge met die Sokkerwêreldbeker-toernooi wat tans uitwoed in ons land, is dié rolprent ’n lekker wandeling langs onthou se paaie van die 1995 Wêreldbekerrugbytoernooi. Regisseur clint eastwood kyk diep in die hart van ons land en bied die verhaal voor en agter die skerms van die rugbytoernooi met deernis aan. Die rolprent vertel die verhaal van ’n proses van nasiebou waarvan die meeste Suid-afrikaners skaars bewus was, maar wat in John carlin se boek Playing > >> op die boekrak GOD IN DIE SIRKEL deur verskeie outeurs niemand hoef dit te sê nie. Die tekens is daar; duidelik en onteenseglik. Ons leef in ’n wêreld wat tot die dood toe siek is, wat boonop skrikwekkend ontspoor het en teen ’n duiseling wek kende vaart op die afgrond afstuur... Daar is maar één uitkoms, één hoop op redding: tydige omdraai en terugkeer na die Bron, wat die heelal in die holte van Sy hand hou en dit soms net liggies skud... Die pad terug noem ons “herle wing” en God in die sirkel karteer dié pad en rig die padtekens op aan die hand van die Skrif en met voorbeelde van wonders wat god in die verlede gedoen het. Outeurs sluit in: Willem Badenhorst, Dirkie van der Spuy, elza meyer en Bennie mostert. S >> weggeeprys Sms BOOKS + jou naam + die antwoord + jou e-pos adres na 35010 en staan ’n kans om ’n eksemplaar te wen. Kompetisie sluit 30 Julie 2010. ’n Sms kos R3. Terme en voorwaardes geld. Vraag: Wat word die pad terug genoem? Beskikbaar by Softserve christelike boekwinkel in klerksdorp. tel: (018) 468-4777. the enemy in detail beskryf is: President nelson mandela se kontak agter die skerms met die destydse Springbokrugbykaptein François Pienaar oor sport se potensiaal om ’n erg verdeelde land te verenig tydens die rugbytoernooi. Die rugbytonele word realisties uitge beeld en Freeman en Damon was goeie keuses vir die rolle van mandela en Pienaar. en ai, dit is lekker om weer daardie laaste skepskop van Joel Stransky (gespeel deur eastwood se seun) te sien en te besef ons was die kampioene. S Dié rubriek word gedoen in samewerking met movies4u in Wilkoppies, klerksdorp. tel: (018) 468-4148. www.senwes.co.za • Junie 2010

S okker is nie vir sissies... Die Sokkerwêreldbeker het wel ’n nederige begin in 1930 gehad, maar vandag volg miljoene mense die toernooi wat elke vier jaar plaasvind. tydens die vorige Wêreldbeker wat in 2006 in Duitsland gehou is, het 715,1 miljoen mense na die eindstryd gekyk. nou is dit eindelik hier ná jare se beplanning en spanning. as jy teen dié tyd nog nie in die stroom van opwin ding gespring het en meegevoer is deur die euforie nie, dan is dit nou tyd om jou landsvlaggie op jou motorlugdraad te installeer en jou kennis van sokkerreëls op te skerp. Sokker is in Suid-afrika tradisioneel ’n swart sport, maar rugbykykers weet darem teen dié tyd, ná die Super14 se finaal in die Orlandostadion in Soweto, hoe doofheid ’n mens kan tref as jy langs ’n vuvuzelablaser sit (daardie instrument wat klink soos ’n blêrrende bok op pad na die slagpale). Die meeste rugbykykers is gewoonlik die beste skeidsregters, maar tydens die Sokkerwêreldbeker kan jou sokkerkennis jou dalk in die verleentheid bring. as jou kennis dus so ver as die vuvuzela strek, sal die volgende paar punte jou dalk help: Onkantspel: wanneer ’n speler op die aanval die bal na ’n ondersteunende speler skop, moet Find your June joie de vivre SPECiAl TREAT FOR FATHERS During June, fathers can enjoy an absolute Father’s Day at Danika Spa, with an absolute men’s facial and absolute men’s backpack. this special includes a complimentary light breakfast OR light lunch. all this for only R580! ESPECiAlly FOR THE yOuTHFul Revive your youth this month with our Basalt Stone Deep Relief Pedicure, while enjoying a steaming cup of hot chocolate with cream, marshmallows on top and a chocolate eclaire, for only R180! How to avoid razor cuts One of the disadvantages of shaving is getting burns or nicks from the razor. First, always ensure that your blade is suitably sharp. Only apply the pressure you need and no more. use cold water when wash- Junie 2010 • www.senwes.co.za ••• liFESTylE •• lEEFSTyl ••• daar tussen die ondersteunende speler en die oppone rende spelers se doelhok ten minste twee spelers van die opposisiespan wees. Oortredings en vuilspel: Daar is ’n verskil tussen die blote oortreding van ’n reël en vuilspel. ’n Oortreding is waar ’n speler byvoorbeeld probeer om die bal by sy opponent af te neem en hy hom dan per ongeluk in die proses skop of stamp. Wanneer ’n speler doelbewus ’n opponent skop of stamp, word dit as vuilspel geklassifiseer. afhangende van die erns van die oortreding of die vuilspel kan die skeidsregter die oortreder ’n geel- of rooikaart gee, sowel as ’n vry- of strafskop. ’n Speler verlaat eers die veld wanneer hy sy tweede geelkaart in ’n wedstryd kry. anders as in rugby teken die skeidsregter met die eerste oortreding slegs die geelkaart aan, maar met die tweede oortreding haal hy ’n geelkaart én ’n rooikaart uit en die speler moet dan die veld permanent verlaat. maar maak nie saak as jy steeds nie ’n snars verstaan nie, kyk darem ten minste net een wedstryd van Bafana Bafana. Jy kry dalk net respek vir ’n sokkerspeler wat elke wedstryd 11 km hardloop. S Bron: hein Venter – sokkerentoesias His heritage to his children wasn’t words or possessions, but an unspoken treasure, the treasure of his example as a man and a father. >> competition SmS the word YOuth + your name + surname + email address + telephone number to 071 625 9574 and stand a chance to win a Sweet Sixteen Package for you and five friends, to the value of R3 600. closing date is 15 July 2010 – terms and conditions apply. to find out more about the Sweet Sixteen Package, please call (018) 468-3849. ing off your shaving cream and dry your face well. use a moisturising lotion over the area where you have shaved once finished – this will help soothe the skin. come to Danika Spa garden Penny for our mary cohr Soothing aftershave for men – only R320. > 41

40

••• lEEFSTyl •• liFESTylE

Varsgebakte

roosmarynbrood

Dié heerlike brood is vinnig om te maak en heerlik

saam met sop.

500 g bruismeel

500 ml gewone joghurt

50 ml olyfolie

5 ml sout

swartpeper

3 takkies roosmaryn, gekap of

10 ml gedroogde roosmaryn

1. Voorverhit die oond tot 180˚c.

2. meng al die bestanddele saam in ’n groot

mengbak, meng goed om ’n sagte deeg te vorm.

3. Vorm die deeg sodat dit in ’n gesmeerde

medium broodpan pas.

4. Strooi gekapte roosmaryn oor en bak vir 1 uur.

5. Verwyder uit die pan en laat dit ’n bietjie afkoel

voordat jy dit sny.

• ander variasies: Vervang die joghurt met bier of

karringmelk. Voeg kaas, songedroogde tamaties,

olywe of gebraaide uie by die mengsel. S

Bron: http://blogs.food24.com/BiTSoFcareY/

>> vir die fliekvlooie

invictus

morgan Freeman, matt Damon,

marguerite Wheatley, tony kgoroge

met die Sokkerwêreldbeker-toernooi

wat tans uitwoed in ons land, is dié rolprent

’n lekker wandeling langs onthou

se paaie van die 1995 Wêreldbekerrugbytoernooi.

Regisseur clint eastwood kyk diep in die hart

van ons land en bied die verhaal voor en agter die

skerms van die rugbytoernooi met deernis aan. Die

rolprent vertel die verhaal van ’n proses van nasiebou

waarvan die meeste Suid-afrikaners skaars bewus

was, maar wat in John carlin se boek Playing

>> op die boekrak

GOD IN DIE SIRKEL deur

verskeie outeurs

niemand hoef dit te sê nie.

Die tekens is daar; duidelik

en onteenseglik. Ons leef in

’n wêreld wat tot die dood

toe siek is, wat boonop skrikwekkend

ontspoor het en teen ’n

duiseling wek kende vaart op die

afgrond afstuur...

Daar is maar één uitkoms, één hoop op redding:

tydige omdraai en terugkeer na die Bron, wat die

heelal in die holte van Sy hand hou en dit soms net

liggies skud...

Die pad terug noem ons “herle wing” en God in

die sirkel karteer dié pad en rig die padtekens op

aan die hand van die Skrif en met voorbeelde van

wonders wat god in die verlede gedoen het. Outeurs

sluit in: Willem Badenhorst, Dirkie van der Spuy,

elza meyer en Bennie mostert. S

>> weggeeprys

Sms BOOKS + jou naam + die antwoord + jou e-pos

adres na 35010 en staan ’n kans om ’n eksemplaar

te wen. Kompetisie sluit 30 Julie 2010. ’n Sms kos

R3. Terme en voorwaardes geld.

Vraag: Wat word die pad terug genoem?

Beskikbaar by Softserve christelike boekwinkel in klerksdorp.

tel: (018) 468-4777.

the enemy in detail beskryf is: President

nelson mandela se kontak agter die

skerms met die destydse Springbokrugbykaptein

François Pienaar oor sport

se potensiaal om ’n erg verdeelde land

te verenig tydens die rugbytoernooi.

Die rugbytonele word realisties uitge

beeld en Freeman en Damon was

goeie keuses vir die rolle van mandela

en Pienaar. en ai, dit is lekker om weer daardie

laaste skepskop van Joel Stransky (gespeel deur

eastwood se seun) te sien en te besef ons was die

kampioene. S

Dié rubriek word gedoen in samewerking met movies4u in

Wilkoppies, klerksdorp. tel: (018) 468-4148.

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!