03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

kan oorleef, soos wat tans in die lande noord van

ons gebeur.

as Senwes homself vir hierdie groeigeleenthede

en uitdagings posisioneer en fokus behou, sal die

maatskappy in die volgende vyf jaar verdubbel en

weer verdubbel.

V: Senwes het in Mei 2010 bekend gemaak dat

die proses van notering nou aangepak word.

wat is jou mening hieroor?

A: Die afgelope vier jaar is daar hard gewerk

om ’n noteerbare onderneming te bou. Senwes

het in 2005 ’n roetekaart van waardeontsluiting

uiteengesit wat sou eindig in ’n notering teen 2008.

Die ineenstorting van die wêreldekonomie het die

besluit uitgestel tot waar ons vandag is. notering is

nou die logiese volgende stap tot waardeontsluiting

en die aanduiding is dat dit ’n sukses sal wees.

Wat egter belangrik is, is dat Senwes na sy

klante omsien en sy klante diens. Senwes het

nie net produsente as klante nie, daar is ook

onder andere graanafnemers wat in ’n baie dinamiese

omgewing voortdurend mededingend

moet kan kompeteer. en ’n produsent hoef nie ’n

aandeelhouer te wees om goeie diens van Senwes

te verwag en te kry nie.

V: is die noteringspad die uiteindelike roete

wat landboumaatskappye sal moet loop

om suksesvol en relevant te bly binne die

veranderende wêreld van landbou?

A: Dit verskil van maatskappy tot maatskappy, maar

ek dink landboubesighede sal uiteindelik almal dié

voorbeeld moet volg, omdat daar twee realiteite

is waarby hulle nie sal verbykom nie. eerstens

sal die voortsetting van hul huidige strukture

strategiese probleme oplewer met kritiese massa

en mededingendheid. tweedens het die behoud

van beheerstrukture ’n beperkte lewe en het die

argitekte daarvan nie beplan vir die dag wanneer die

aandeelhouers begin aftree nie. Dit laat die vraag:

“waarnatoe dan?” en dit skep die probleem dat alle

aandeelhouers wat op pad daarheen hul aandele

moes verkoop dit teen ’n geweldige diskonto moes

doen, wat sy eie morele vraag skep.

V: Enige ligte oomblikke oor die afgelope nege

jaar wat by jou opkom?

A: Ja, daar was baie, maar een wat my sal

bybly is toe ons jare gelede besluit het om die

Potchefstroom winkel te sluit en terug te skuif na

die oorspronklike winkel. Dié winkel is in die verlede

Junie 2010 • www.senwes.co.za

aKTUEEl •••

gebou en bevoorraad as ’n klein kruidenierswarehandelswinkel.

Dit het amper soos ’n Pick n Pay

gelyk, maar die konsep het nie gewerk nie. Daarom

het ons besluit om die gebou te sluit en te verkoop

en die winkel terug te skuif na die ou koöperasietak

toe.

’n Redelike bejaarde produsent bel my toe hy

die nuus kry van die winkel wat gaan sluit en vertel

van die wonderlike inkopie-ervaring wat hy en sy

vrou elke maand teen maandeinde by die winkel

ervaar, want daar is niemand in die gange wat in

hul pad is nie, hulle kan lekker rondloop in hierdie

fantastiese winkel, wat lugverkoeling en alles het;

hulle kan die waentjies vol laai en as hulle voor by

die betaalpunt kom, staan hulle ook nie in ’n tou

om te betaal nie. toe sê ek vir hom: “Dankie, oom.

Jy het jou vraag oor hoekom ek die winkel sluit, self

geantwoord!”

V: waarom het jy besluit om jou baadjie as

Besturende Direkteur op te hang?

A: my vertoef by Senwes verteenwoordig ’n

bepaalde era. Dit het begin by die omdraai van die

maatskappy en is voortgesit met die skoonmaak

van die portefeulje. Dit het die implementering van

’n groeistrategie ingesluit, sowel as transformasie

vir die personeel, die Direksie en aandeelhouers.

Daar was ook ’n bemagtigingstransaksie. Dit is

opgevolg met die verdubbeling van Senwes se

winsgewendheid en die aflewering van ’n noteerbare

maatskappy oor ’n tydperk van nege jaar.

Daar is nou binne die opmaak van die Senwes

portefeulje, die sukses wat die maatskappy bereik

het en die platform waarop die maatskappy nou

staan, geen rede waarom nuwe leierskap nie ’n

reuse-sukses daarvan kan maak nie. ek het gevoel

ek sluit liewer my loopbaan by Senwes hier af.

Johan se toekomsplanne sluit ’n kombinasie van

geleenthede in. Volgens hom sal hy wel binne

landbou en agri-besigheid bly, want dit is wat hy

ken, maar sy onmiddellike planne is om te ontspan

en aandag te gee aan ’n paar projekte in sy

persoonlike hoedanigheid.

Die besturende direkteur-pos word tans deur

Francois Strydom, Direkteur: Bedryf, volgestaan,

totdat ’n finale aankondiging oor Johan se opvolger

gemaak word. S

Elmarie Cronje is die Redakteur van Senwes Scenario. Skakel

haar by (018) 468-2716 of stuur ’n e-pos aan elmarie@

infoworks.biz.

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!