03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

38

••• aKTUEEl

’n Tyd vir alles –

ook om totsiens te sê

JOhan DIque, uItgetReDe

BeStuRenDe DIRekteuR Van

SenWeS, IS In lanDBOukRInge

BekenD aS OmDRaaI-SPeSIalIS. een

Van DIe gROOtSte uItDagIngS Wat

hY tOt nOg tOe aangePak het, WaS

Om SPanleIeR te WORD Van DIe

OmDRaaIPROSeS WaaRIn SenWeS

Van ’n kWYnenDe maatSkaPPY

OmVORm IS tOt ’n OnDeRnemIng

Wat geReeD IS VIR nOteRIng.

> TEKS & FOTO: ElMARiE CRONJE

Met hierdie suksesse agter

Senwes se naam, het Johan besluit om die tuig

neer te lê en plek te maak vir nuwe leierskap.

Senwes Scenario het met hom gesels oor sy

loopbaan by Senwes, hoe hy die toekoms sien en

wat die lewe nou vir hom inhou.

V: wat was vir jou die hoogtepunt van jou

loopbaan by Senwes?

A: my volle loopbaan by Senwes was ’n hoogtepunt.

Die maatskappy het oor die afgelope nege jaar so

dinamies verander – elke jaar, elke seisoen, elke era

was gekenmerk deur verandering. In 2001 het ek

by Senwes begin met ’n vuisvoos aandeleprys en ’n

landbougemeenskap wat geglo het Senwes is op sy

einde. Vandag staan die aandeleprys op R7,50. Dit

is ’n oomblik wat ek kan uitlig en ek vermoed dat dit

ook ’n hoogtepunt vir klante en aandeelhouers was

om te sien hoe hul belegging in Senwes gegroei het,

hoe dit veredel is en die dividende wat dit intussen

vir hulle opgelewer het.

V: Hoe sien jy Senwes se toekoms en wat dink

jy gaan in die volgende vyf jaar gebeur?

A: Volgens vooruitskouings en die geprojekteerde

huidige tendense, gaan daar teen 2030 ’n graantekort

van tussen 500 miljoen ton en 800 miljoen

ton in die wêreld wees. Dit is as huidige produksieoppervlaktes

en -opbrengste saam met die groei van

die bevolking geprojekteer word en is hoofsaaklik

in die geval van geelmielies. In die volgende vyf

na tien jaar sal daar dus ’n wesenlike belegging

in voedselproduksie moet wees, wat bete ken dat

Senwes en sy klante in die regte bedryf is.

ek sien dus ’n blink toekoms vir die somergraanprodusent

in Suid-afrika, hoewel hy sy uitdagings

gaan hê – daar is regeringsinmenging, ’n tekort aan

regeringsbeleid om die speelveld gelyk te maak

en daar sal ’n mate van vergryping plaasvind in

die grondhervormingsproses, maar uiteindelik sal

realiteit seëvier. graanprodusente se kundigheid

sal dan ’n gesogte kommoditeit wees en hulle sal

teruggelok word om te kom produseer sodat mense

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!