03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In ’n poging om produsente meer bewus te maak

van hOSO as ’n nismark, is demonstrasie-proewe op

geselekteerde plase in die omgewing van heilbron,

De Brug en kroonstad geplant. Produsenteinligtingsdae

is ook reeds by heilbron

en De Brug se proefpersele aangebied.

“Die projek vorm deel van Senwes se strategie

om as landboumaatskappy marktoegang vir land-

bou produkte en waardetoegevoegde dienste aan

sy klante te verskaf. Diversifikasie binne Senwes

se kernbesigheid behels die waardeontsluiting van

nismarkte vir graan en oliesade, soos hoë oleïensuur

sonneblom,” het mariana Purnell (Bestuurder:

Spesialiteitsprodukte, Senwes grainlink) gesê.

Die drie proefpersele is in mei 2010 gestroop

en die data word verwerk. Die olie moet ook

geanaliseer word. Sodra hierdie inligting beskikbaar

is, sal ’n terugvoersessie op kroonstad gehou word,

waar die resultate bekend gemaak sal word en

Junie 2010 • www.senwes.co.za

SENWES GraiNliNK •••

>> waarom is hoso in aanvraag?

hOSO is ’n produk wat ’n gesonder keuse

in die voedselbedryf bied. Dit kan suksesvol

gebruik word as ’n slaaisous en vir die diepbraai

van voedsel. hOSO het verskeie voordelige

eienskappe, soos ’n langer raklewe en

groter stabiliteit tydens braai. elders in die

wêreld is dit ook gesog vir die produksie van

biodiesel.

die pad vorentoe met belangstellende produsente

bespreek sal word.

hou die media dop vir meer inligting oor die

kroonstad inligtingsdag. S

Die HOSO-inligtingsdag wat naby De Brug aangebied is, het ’n paar belangstellende produsente gelok.

Hoë-oleïensuursonneblomkultivars

word op ’n

inligtingsdag

in die distrik

Bloemfontein

bekyk. Van links

is Mariana Purnell

(Bestuurder:

Spesia liteitsprodukte,

Senwes

Grainlink), John

Gossayn (pro du sent

van Viljoenskroon)

en wikus Boshoff

(Nasionale Bestuurder

van Syngentasaad)

wat die dag

bygewoon het.

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!