Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

03.05.2013 Views

36 ••• SENWES GraiNliNK Oorweeg sonneblom vir diversifikasie >> uitdagings van hoso- produksie Die produksie van hoë oleïensuur sonneblom word deur ligging en klimaat beïnvloed. Dus sal die hOSO-kultivars nie orals ewe goed vaar as tradisionele sonneblom nie. Daar mag ook opbrengs verlaging wees in vergelyking met tradi sionele sonneblom, maar die eienskappe in aanvraag sal daartoe lei dat kopers noodwendig ’n premie sal betaal. hOSO bied dus aan produsente die geleentheid om te diversifiseer en hul inkom ste te verhoog. ’n kritiese massa hOSO is vir beide opberging en verwerking nodig. Dit beteken dat ’n groot volume per silogebied nodig is om die sonneblom in ’n aparte buis op te berg en iden titeits preser vering toe te pas. Produksie en opberging moet verkieslik naby aan persmaatskappye wees. groot oliepersers wil nie graag identiteitspreservering op klein volumes toepas nie, aangesien dit die normale prosesse versteur. > SenWeS gRaInlInk IS tanS BeSIg met ’n OnDeRSOek na DIe leWenSVatBaaRheID Van DIe gROOtSkaalSe aanPlantIng Van hOë OleïenSuuR SOnneBlOmkultIVaRS (hOSO) In SOmmIge Van SenWeS Se PRODukSIegeBIeDe. Die vraag na HOSO het intussen onder olie-prosesseerders en kommersiële verbruikers van olie toegeneem. Sonneblomprodusente wil egter weet hoe die kultivars vaar in vergelyking met hul konvensionele sonneblomkultivars. Daarom het Senwes grainlink se Spesialiteitsprodukte-afdeling ’n hoë oleïensuur kultivar-evaluasie projek van stapel gestuur om produsente in te lig oor hOSOverbouing en die moontlikheid van vroeë marktoegang. Dit is deel van ’n proses om diversifi kasie in die sonneblommark te evalueer en vind plaas in samewerking met Syngenta, agricol en Pannar. www.senwes.co.za • Junie 2010

In ’n poging om produsente meer bewus te maak van hOSO as ’n nismark, is demonstrasie-proewe op geselekteerde plase in die omgewing van heilbron, De Brug en kroonstad geplant. Produsenteinligtingsdae is ook reeds by heilbron en De Brug se proefpersele aangebied. “Die projek vorm deel van Senwes se strategie om as landboumaatskappy marktoegang vir land- bou produkte en waardetoegevoegde dienste aan sy klante te verskaf. Diversifikasie binne Senwes se kernbesigheid behels die waardeontsluiting van nismarkte vir graan en oliesade, soos hoë oleïensuur sonneblom,” het mariana Purnell (Bestuurder: Spesialiteitsprodukte, Senwes grainlink) gesê. Die drie proefpersele is in mei 2010 gestroop en die data word verwerk. Die olie moet ook geanaliseer word. Sodra hierdie inligting beskikbaar is, sal ’n terugvoersessie op kroonstad gehou word, waar die resultate bekend gemaak sal word en Junie 2010 • www.senwes.co.za SENWES GraiNliNK ••• >> waarom is hoso in aanvraag? hOSO is ’n produk wat ’n gesonder keuse in die voedselbedryf bied. Dit kan suksesvol gebruik word as ’n slaaisous en vir die diepbraai van voedsel. hOSO het verskeie voordelige eienskappe, soos ’n langer raklewe en groter stabiliteit tydens braai. elders in die wêreld is dit ook gesog vir die produksie van biodiesel. die pad vorentoe met belangstellende produsente bespreek sal word. hou die media dop vir meer inligting oor die kroonstad inligtingsdag. S Die HOSO-inligtingsdag wat naby De Brug aangebied is, het ’n paar belangstellende produsente gelok. Hoë-oleïensuursonneblomkultivars word op ’n inligtingsdag in die distrik Bloemfontein bekyk. Van links is Mariana Purnell (Bestuurder: Spesia liteitsprodukte, Senwes Grainlink), John Gossayn (pro du sent van Viljoenskroon) en wikus Boshoff (Nasionale Bestuurder van Syngentasaad) wat die dag bygewoon het. > 37

36

••• SENWES GraiNliNK

Oorweeg

sonneblom

vir diversifikasie

>> uitdagings van hoso-

produksie

Die produksie van hoë oleïensuur sonneblom

word deur ligging en klimaat beïnvloed. Dus

sal die hOSO-kultivars nie orals ewe goed vaar

as tradisionele sonneblom nie. Daar mag ook

opbrengs verlaging wees in vergelyking met

tradi sionele sonneblom, maar die eienskappe in

aanvraag sal daartoe lei dat kopers noodwendig

’n premie sal betaal. hOSO bied dus aan

produsente die geleentheid om te diversifiseer

en hul inkom ste te verhoog.

’n kritiese massa hOSO is vir beide opberging

en verwerking nodig. Dit beteken dat ’n

groot volume per silogebied nodig is om die

sonneblom in ’n aparte buis op te berg en

iden titeits preser vering toe te pas. Produksie

en opberging moet verkieslik naby aan persmaatskappye

wees. groot oliepersers wil nie

graag identiteitspreservering op klein volumes

toepas nie, aangesien dit die normale prosesse

versteur.

SenWeS gRaInlInk IS tanS

BeSIg met ’n OnDeRSOek na DIe

leWenSVatBaaRheID Van DIe

gROOtSkaalSe aanPlantIng Van

hOë OleïenSuuR SOnneBlOmkultIVaRS

(hOSO) In SOmmIge Van

SenWeS Se PRODukSIegeBIeDe.

Die vraag na HOSO het intussen

onder olie-prosesseerders en kommersiële verbruikers

van olie toegeneem. Sonneblomprodusente wil

egter weet hoe die kultivars vaar in vergelyking met

hul konvensionele sonneblomkultivars. Daarom het

Senwes grainlink se Spesialiteitsprodukte-afdeling

’n hoë oleïensuur kultivar-evaluasie projek van

stapel gestuur om produsente in te lig oor hOSOverbouing

en die moontlikheid van vroeë marktoegang.

Dit is deel van ’n proses om diversifi kasie

in die sonneblommark te evalueer en vind plaas in

samewerking met Syngenta, agricol en Pannar.

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!