03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

32 ••• SENWES GraiNliNK

Senwes Grainlink

help met graadprobleme

Die nat seisoen wat verby is, het ’n vermeerdering

van siektes en in sekere gevalle, graadprobleme, tot

gevolg gehad.

met DIe OngeWOne hOë ReënVal

Van DIe aFgelOPe SeISOen, het

BaIe PRODuSente PROBleme

OnDeRVInD met SIekteS, SOWel aS

WateR- en RYPSkaDe. aS geVOlg

hIeRVan, IS Van DIe gRaan Wat BY

DIe SIlO’S geleWeR IS, Van ’n laeR

gRaaD.

> TEKS: ElMARiE CRONJE

> FOTO’S: iNFOwORKS

Een van die siektes wat veral

vanjaar kop uitgesteek het, is diplodia kopvrot. Die

swam kan ook stamvrot op mielies veroorsaak.

wAT iS DiPlODiA?

“Diplodia kop- en stamvrot word veroorsaak deur

die swam Stenocarpella maydis. Dié organisme is

altyd in plantmateriaal teenwoordig en wanneer die

toestande gunstig is vir die organisme, kan dit kop-

of stamvrot veroorsaak,” verduidelik dr Bradley Flett

van die lnR-Igg in Potchefstroom.

Die organisme oorleef in mieliereste. met die

eerste reëns word spore vrygestel, wat dan die

stam of die koppe van die mielies besmet. Dié

besmettings kan dormant in die plantweefsel bly,

totdat die graan begin ryp word en/of die stamweefsel

begin oud word. Stamvrot gaan gewoonlik

gepaard met plante wat onder stremming was

gedurende die seisoen, terwyl kopvrot met vroeë

reën, stremming in die middel van die seisoen of

laat reën gepaard gaan.

“Dit is min dat jy stam- en kopvrot in een

seisoen kry. Stamvrot is ook grotendeels in die nuwe

kultivars uitgeteel deurdat plante sterker stamme

het en met die sterker stamme sien ’n mens nie die

stamvrot nie,” het Bradley vertel.

HOE KAN DiPlODiA BEHEER wORD?

Dit is baie moeilik om die voorkoms van diplodia te

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!