03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

in die veevoerbedryf veral te doen het met die

studies op gene en Dna. “Daar word gekyk na

die uitwerking van sekere minerale op die gene

en manipulasie. grondstof-aanwending en die

ontwikkeling van rekenaartegnologie om minerale en

grondstowwe op die produsent se plaas te kry, duur

ook steeds voort”.

noordwes Voere se veevoerreeks, wat as Opti

Voere bekend staan, is ’n uitgebreide reeks wat Opti

kalf, Opti Suiwel, Opti Braaikuiken, Opti lek, Opti

Volstruis, Opti Perd, Opti Vark, Opti Bees, Opti lêhen

en Opti Skaap insluit.

Die Opti Bees Vetmes konsentraat 33 is ’n vetmestings

rantsoen wat met geelmieliemeel en ruvoer

gemeng kan word vir ’n volledige vetmestings rantsoen.

Dit kan ad lib in die voerkraal gevoer word

wanneer die aanpassingsperiode verby is. gemeng

met geelmieliemeel, kan dit ook vir afronding op

weiding aangewend word.

albert beveel onder houdslekke, soos nutrilek

Bees 50 aan, want dit het lae innames (300

g tot 500 g per bees per dag) en help om

liggaamskondisie te behou deur die rumenmikrobes

te voed. Produksielekke, soos nutrilek energie 18,

se inname is aansienlik hoër (1,2 kg tot 2 kg per

dier per dag). hierdie lekke stimuleer die mikrobes,

maar verskaf ook energie aan die dier vir produksie,

soos groei, melk of wolgroei.

Behalwe vir die vier genoemde veevoerverskaffers,

hou Senwes ook die Voermol-reeks by hul

Villages aan.

met so ’n verskeidenheid kwaliteit veevoer verskaf

fers om van te kies, hoef geen produsent in die

Senwes gebied ooit te vrees dat sy diere se vleis

taai gaan wees nie! S

Noordwes Voere se

Opti Skaap in 50 kg.

Junie 2010 • www.senwes.co.za

’n 50 kg sak

veevoer van

Voermol.

SENWES villaGE •••

Elmarie Cronje is die Redakteur van Senwes Scenario. Vir

verdere inligting, skakel haar by (018) 468-2716 of stuur ’n

e-pos aan elmarie@infoworks.biz

Het jy die

artikel geniet?

lees ook die artikels van

Voermol en nutrifeeds op bladsy

22 en 25, vir meer inligting oor hoe

om jou veevoer vir jou te laat werk.

Vir meer inligting oor die gebruik

van ’n besluitnemingsmodel in

’n veevoervertakking, lees Izak

du Plessis se artikel op

bladsy 10.

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!