03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

20

••• SENWES villaGE

Jy is wat jy eet, skapie!

vervolg van bladsy 19

na veevoere gekyk word. “Ongelukkig is al hierdie

veranderlikes aan prys gekoppel. Om kwaliteit

te verseker, tegniese ondersteuning te kan bied,

tegnologies op die voorpunt te kan wees en die

produk beskikbaar te hê, kos geld. Dit is wanneer

goedkoop koop, duur koop word. Ons leef in ’n

tyd waar presisieboerdery, grondvogontledings

en gPS-tegnologie in die saaibedryf gebruik word

– hoekom moet ’n produsent nog tevrede wees

met die goedkoopste lek, wat die tweede beste

doen? korrekte en spesifieke aanwending van voer

verseker optimale produksie en maksimum wins,”

het albert gesê.

AANVulliNGS iS JOu BESTE VRiEND

met die winter wat reeds sy koue kloue in die

Senwes-gebied ingeslaan het, is die produkte wat

’n verskil sal maak in jou boerdery veral proteïenaanvullings,

konsentrate en die daarstelling

van volledige rantsoene. Proteïenaanvullings is,

volgens alina, een van die duurste komponente

van ’n lek en die uitdaging vir produsente is om

die regte hoeveelheid proteïene te verskaf teen

die laagste moontlike koste. Die aanvulling van

die regte hoeveelheid proteïen sal maksimum

weidingsinname by die dier verseker en ook

genoegsame energie verskaf.

“Die eerste ryp het reeds geval, so die proteïeninhoud

van die veld verlaag teen ’n vinnige pas.

’n 50 kg sak

veevoer van

Nutrifeeds.

KK Animal Nutrition se

Kynofos 18 Grande 50 kg.

goeie proteïenaanvulling met voldoende fosfaat sal

verhoed dat diere op veld se kondisie verswak,” het

albert gesê.

Volgens Fouché gebruik baie produsente nou

hul mielies en meng dit vir veevoer, omdat die

mielieprys so laag is. Dit is waarom konsentrate en

’n volledige rantsoen tans dinge is waarna gekyk

moet word.

PRODuKTE wAT PRESTEER

“Weens die inherente aard van veeboerdery vind

ontwikkeling op die gebied teen ’n stadige pas

plaas. tans word nuwe voerbyvoegings bekend

gestel, maar produsente moet seker maak van die

wetenskaplike grondigheid van die aansprake wat

gemaak word,” het Johan gesê. Daar is ook van

die veevoermaatskappye wat in die herkouermark

is, wat in die toekoms nuwe produkreekse gaan

bekendstel.

molatek se Beesvet 33+, wat as ’n vetmes produk

bemark word, word sterk deur dié maat skappy

se kundiges aanbeveel, terwyl hul droogte-aanvulling

spesifiek geformuleer is om proteïene, energie en

vesel gedurende droogte toestande aan te vul.

Van die voordele van molatek se vetmesprodukte

is die verhoogde inname, want dit maak voer

smaaklik en stofvry omdat dit melasse bevat. Dit

is ook maklik om te meng, bevat hoë kwaliteit

proteïene, kan met die produsent se eie graan of

ander produkte gemeng word en verseker goeie

innames, groei en wins.

Fouché vertel dat die nuutste ontwikkelings

Molatek se Beesvet 33+ is by

die NAMPO Oesdag gepromoveer;

op die foto is ’n sak van 40 kg.

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!