03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

18

••• SENWES villaGE

Jy is wat jy eet,

skapie!

WInteR BIeD DIe IDeale geleentheID

VIR PRODuSente Om SekeR

te maak Dat hul DIeReVOeDIng

na WenSe IS. SenweS Scenario

het met ’n PaaR kenneRS geSelS

OOR WaaROP PRODuSente mOet

kOnSentReeR In hIeRDIe tYD en

OOk Wat In DIe DIeReVOe DIngSmaRk

aan DIe geBeuR IS.

> TEKS: ElMARiE CRONJE

> FOTO’S: iNFOwORKS

Daar is darem niks so lekker

soos ’n sappige steak of vetterige skaaptjoppie wat

geurig op die braaivleis-kole gaar word nie. Ons

Suid-afrikaners kan net nie nee sê vir ’n braai nie en

sonder veeprodusente sal ons nie kan klaarkom nie.

ek het egter nou die dag darem ’n ding oorge-

kom – ’n skaaptjoppie wat so taai is, jou beste steak

mes kry hom nie gesny nie en met jou tande wil jy

hom nie aanvat nie, want netnou verloor jy een en

tandarts toe gaan is nie lekker nie.

So vertel ’n “kundige” op die gebied van veevoere

my dat die kuns van ’n lekker tjop eintlik lê in

dit wat die dier eet. nou of dit waar is of nie, weet

ek nie, maar dat veevoere ’n belangrike rol speel in

’n veevertakking, is nie altemit nie.

MiN RuiMTE ViR FOuTE

Volgens Johan mouton van molatek laat die

ekonomiese druk waaronder landbou verkeer, nie

veel ruimte vir foute in ’n veeboerdery nie en al

die komponente van die produksiestelsel moet ten

beste bestuur word. “In ekstensiewe vleisproduksie

kan die veevoer, of eerder aanvullingskomponent,

tot 40% van die direk toedeelbare koste uitmaak,

wat ’n direkte impak op netto wins het. Indien jy

onnodig te veel of te min aanvul, gaan die uitkoms

in beide gevalle ’n wesenlik verlaagde inkomste

wees,” vertel Johan.

“hoewel die mielieprys ’n rol speel in die

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!