03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Junie 2010 • www.senwes.co.za

NUUS@ •••

Als wat jy wil weet net

die klik van ’n muis ver

DIe nuWe SenWeS WeBtuISte kan

In DIe kuBeRRuImte BeSIgtIg WORD

– en DaaR IS BaIe Om OOR huIS tOe

te SkRYF. DIt IS OnlangS BY DIe

namPO OeSDag naBY BOthaVIlle

BekenDgeStel en DIe teRugVOeR

IS BaIe POSItIeF.

Fase een van die projek was

hoofsaaklik daarop gemik om die platform te vestig

en dan om die nuwe voorkoms van die webtuiste te

implementeer. “Ons het stelsels in plek gestel wat

die opdatering van die inligting terugplaas in die

hande van die eienaars,” verduidelik Johan grobler

(assistent hoofbestuurder:

korporatiewe Bemarking,

Senwes).

hier is net ’n paar

dinge wat nou anders is:

• Die Produkte & Dienste

Teken die datum van Jaarvergaderings aan

aandeelhouers word in kennis gestel dat vanjaar se

Senwes en Senwesbel algemene Jaarvergaderings

op Donderdag, 26 augustus, by die Senwes

hoofkantoor (lokaal a, konferensiesentrum) sal

plaasvind.

Voorts sal Senwes aandeelhouers die geleentheid

gegun word om nie-uitvoerende direkteure

te verkies in die plek van mnre Japie grobler,

nico liebenberg, mpueleng Pooe en me Jesmane

Boggenpoel wat, ingevolge die rotasiebepalings van

die Statuut van Senwes, moet uittree. al hierdie

direkteure is vir herverkiesing beskikbaar. Die

bekragtiging van die aanstelling van James Botha as

nie-uitvoerende direkteur, sal ook voorgehou word.

aandeelhouers sal voorts die geleentheid

hê om ander kandidate as nie-uitvoerende

direkteure, ingevolge artikel 30 van die Statuut,

te nomineer. nominasievorms is beskikbaar by die

webbladsye, sowel as artikels, kan nou intyds

opgedateer word, sonder die gebruik van enige

duur of ingewikkelde sagteware.

• ’n ander, baie opwindende toevoeging tot

die webwerf is die vermoë om artikels op die

tuisblad te publiseer.

• ’n e-nuusbrief stelsel vir die eScenario is

geïmplementeer om hierdie nuwe inligting direk

via e-pos aan die klante te lewer.

tans werk Senwes It aan die uitbreiding van Senwes

se bestaande dienste, soos mySenwes en market-

Place (markPlek). “Ons wil mySenwes vestig as ’n

sentrale punt waar gebruikers inligting (privaat sowel

as nie-privaat) kan bekom,” sê Stanley nielson

(assistent Projekbestuurder, Senwes It). “Die lys van

toevoegings en verbeterings wat ons nog wil maak,

is egter baie lank.

“Die bekendstelling by die namPO Oesdag het

redelik goed verloop. Ons het heelwat komplimente

en navrae ontvang en baie produsente was geïnteresseerd

in ons vennote se draadlose internet-oplos -

sing vir die plaas,” sê Stanley. S

maatskappysekretaris en moet op die laatste teen

23 Julie 2010 by Senwes ingedien word.

Senwes en Senwesbel aandeelhouers sal weer

hierdie jaar geleentheid hê om volgens hul keuse

hul stemme by wyse van elektroniese volmag

te kan uitbring. aandeelhouers sal gedurende

augustus, na die uitstuur van die kennisgewings vir

die vergadering, per SmS herinner word om hierdie

fasiliteite te benut.

Besonderhede van die vergaderings, kennisgewings

en instruksies vir die voltooiing van die

volmagte sal teen einde Julie 2010 op Senwes se

webtuiste, by www.senwes.co.za beskikbaar gestel

word.

Verdere navrae kan gerig word aan elmarie

Joynt (maatskappysekretaris) by (018) 464-7104

of claudi Smit by (018) 464-7121 of claudi.smit@

senwes.co.za S

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!