Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad
Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad
12 ••• laNDBoU-TEGNiEK Besluitnemingsmodel vir vleisboere vervolg van bladsy 11 die uitslag ignoreer in die hoop dat toestande sal verbeter nie. kontrolering moet op voorafbepaalde tye van die jaar gedoen word. Faktore wat die weiding se produksie affekteer, bepaal die aangewese tye waarop dit moet geskied. hierdie faktore sluit die tyd van die eerste reën en die duur van die reënseisoen in. Die eerste kontroleringsaksie moet uitgevoer word wanneer dit redelikerwys aanvaar kan word dat die reënseisoen reeds sou begin het. Die volgende kontroleringsaksie moet gedoen word sodra die helfte van die reënseisoen verstryk het en die laaste een aan die einde van die reënseisoen. In die voorbeeld in figuur 2 is hierdie tye geneem as Figuur 2: ’n Besluitnemingsmodel vir ’n speenkalfproduk sie stelsel (Du Plessis & Van der waal, 2004). ® laat Desember, vroeg Februarie en laat april. Indien die kontrolering akkuraat gedoen is en die nodige regstellende stappe betyds gedoen is, is dit nie nodig om verdere intensiewe kontrolering te doen nie. aksies moet vooraf bepaal word en duidelik gedefinieer word in terme van watter aksie geneem moet word, sowel as die tydskaal daaraan verbonde. Waar in die model genoem word dat diere verkoop moet word, word bedoel dat die diere van die plaas verwyder moet word. hierdie verwydering kan ’n verskuiwing na gehuurde weiding en die voorsiening van ekstra voer insluit. Die produksiestelsel en die doelwitte sal bepaal watter aksie(s) toepaslik sal wees om by die klimaatstoestande aan te pas. Die implementering van konserwatiewe veebeladings en bestuurspraktyke, tesame met ’n proaktiewe besluitnemingstrategie sal die voorkoms van boom-and-bust scenario’s beperk. Boom scenario’s kom voor wanneer dieregetalle toegelaat word om gedurende goeie klimaatstoestande toe te neem en bust scenario’s kom voor wanneer diere nie betyds verminder word in tye wat die klimaat ongunstig is nie. Dit gaan met groot verliese gepaard. Pro-aktiewe besluitnemingsmodelle wat in die bestuursprogram van ’n produksie-onderneming ingesluit word, sal daartoe bydra dat produksieverliese beperk word gedurende periodes met swak klimaatstoestande. Dit sal lei tot groter stabiliteit in die produksiestelsel en die natuurlike hulpbronne sal nie oorbenut word nie. S >> Elmarie Cronje is die Redakteur van Senwes Scenario. Vir verdere inligting, skakel haar by (018) 468-2716 of stuur ’n e-pos aan elmarie@infoworks.biz
In Suid-Afrika is vleisbees bobaas! Jong beesvleisprodusente kán, met die regte gesindheid en besluite, ’n sukses van hul besighede maak. So sê dr Jim mcgrann, ’n professor verbonde aan die texas a&m universiteit en vise-president van IFma (International Farm management association). Dr mcgrann het tydens die Vrystaat landbou Jongboer konferensie ’n toespraak gelewer oor hoe jong beesprodusente sukses kan behaal. hier volg ’n verwerkte uittreksel: MCGRANN EN DiE SKAAl VAN BESTuuR Die aspekte waarna gekyk moet word om sukses te verseker, is doeltreffende bestuur, doelwitte en mik punte, die vestiging van ’n kompeterende besigheids praktyk, uitvoermarkte, reproduksie, weiding- en inligtingsisteme, genetika en die ekonomie. Volgens dr mcgrann is die ekonoom altyd ’n stappie voor in landbou. Dit is omdat vraag-enaanbod ’n belangrike rol speel in winsgewendheid en omdat die irrasionele verdeling van hulpbronne daartoe sal lei dat ’n besigheid onderpresteer. Besigheidsbestuursaktiwiteite wat noodsaaklik is vir sukses, sluit in: meetbare resultate; voltooiing en evaluering van finansiële state; aanvaarding van verantwoordelikheid vir alle resultate – hetsy goed of sleg; self-evaluasie en ’n strewe om voortdurend te verbeter; sosiale verantwoordelikheid vir werknemers, die gemeenskap en die land; risiko bestuur; tydsbestuur en delegasie van verantwoordelikhede en die motivering van mense om bo die gemiddeld uit te styg. KENNiS iS MAG Opleiding, toewyding, die uitbreiding van kennis en die doeltreffende gebruik van inligting word toenemend belangriker en dus behoort suksesvolle bestuurders slimmer te werk, nie noodwendig harder nie. Verder moet werknemers goed opgelei wees in die werk wat hulle moet doen. Daar is ’n magdom inligting op die Internet be-skik baar. Dit verg ’n opgeleide bestuurder om rele vante inligting te selekteer en daarvan sin te maak. Bestuurders moet dus oor goeie analitiese Junie 2010 • www.senwes.co.za vermoëns beskik om die beskikbare inligting en data doeltreffend te kan benut. hulle moet ook op datum wees – en bly – met nuwe tegnologiese ontwikkeling. BEHOu JOu MEDEDiNGENDE VOORDEEl Jongboere moet fokus op enigiets wat beesvleis die gekose proteïenproduk onder verbruikers maak. hulle moet weet wat die verbruikers se behoeftes is en hoe om gepas daarop te reageer, want die vraag na hul produk sal hul winsgewendheid dryf. Produsente moet die veiligste produk met die hoogste kwaliteit kan verseker. wEES VERSiGTiG ViR uiTVOER Produsente behoort eers op plaaslike vlak mededingend te wees voordat hulle op interna sionale vlak begin meeding. Baie beesvleis-uitvoerders bedien ’n groot plaaslike mark, met die uitsondering van australië, nieu-Seeland en uruguay, wat ’n hoë produksiekapasiteit het wat relatief is tot plaas like vraag. uitvoerders is in ’n ewige stryd gewikkel om in die mark te bly, weens beesvleis handelbeperkings. OBSESSiEF OOR BEESRASSE? as ’n produsent fokus op beesmarkvraag, reproduksie, weidingsisteme en hoe om hoëkwaliteit koste- en prestasie-inligting in stand te hou, sal hy outomaties die regte keuses maak oor watter ras sy produksie- en bestuursomgewing die beste sal pas. genetiese verbetering van vleis beeste is ’n lae-koste inset met kunsmatige inseminasie-opsies. Inligting oor karkaswaarde, wat met kleinhandel-verkope korrespondeer, is waardevol vir genetiese seleksie. Bestuurders moet onthou dat dit nie altyd ’n kwessie van produksie is nie, maar ook ’n kwessie van koste. hierdie is slegs ’n paar van die aspekte wat deur dr mcgrann bespreek is, maar dit is belangrike aspekte wat, indien dit goed toegepas word, ’n beesboerdery op die pad na sukses kan plaas. S >> laNDBoU-TEGNiEK ••• Teks verwerk deur Louie Esterhuysen, kommunikasie kun de - student aan die Noordwes Universiteit. > 13
- Page 1 and 2: SENWES scenario ontmoet jaco swart
- Page 3: Jou graan opgeberg vir voorkeur Mar
- Page 6 and 7: 4 ••• rEDaKTEUrSBriEF ’n Ja
- Page 8 and 9: 6 ••• HooFSToriE Kry jou pitt
- Page 10 and 11: 8 ••• HooFSToriE Kry jou pitt
- Page 12 and 13: 10 ••• laNDBoU-TEGNiEK ’n B
- Page 16 and 17: 14 ••• NUUS@ Dinsdag se wenne
- Page 19 and 20: elke SkaaPBOeRDeRY het DIt ten DOel
- Page 21 and 22: epaling van die prys van veevoere,
- Page 23 and 24: in die veevoerbedryf veral te doen
- Page 26 and 27: 24 ••• promoSiE-arTiKEl: KK a
- Page 28: 26 ••• SENWES villaGE SenWeS
- Page 32: 30 ••• SENWES villaGE NAMPO d
- Page 35 and 36: voorspel en dus is dit moeilik om v
- Page 37 and 38: Die uitlaai van graan word ook deur
- Page 39 and 40: In ’n poging om produsente meer b
- Page 41 and 42: kan oorleef, soos wat tans in die l
- Page 43: S okker is nie vir sissies... Die S
- Page 46 and 47: 44 ••• FEi TE & FaBElS WOnDeR
- Page 48 and 49: 46 ••• Ko lliG op jaco SWarT
- Page 50 and 51: 48 ••• Ko lliG op jaco SWarT
- Page 52 and 53: 50 ••• SENWES crEDi T VYF wen
- Page 54 and 55: 52 ••• ToEKomSBliK Die bio-ek
- Page 56 and 57: 54 ••• DEvElopiNG aGricUlTUrE
- Page 58 and 59: 56 ••• DEvElopiNG aGricUlTUrE
- Page 60 and 61: 58 ••• aGri-WENKE Surplusmiel
- Page 62 and 63: 60 8035BD_FL_5 ••• vir DiE Si
In Suid-Afrika is

vleisbees bobaas!

Jong beesvleisprodusente kán,

met die regte gesindheid en besluite, ’n sukses van

hul besighede maak.

So sê dr Jim mcgrann, ’n professor verbonde

aan die texas a&m universiteit en vise-president van

IFma (International Farm management association).

Dr mcgrann het tydens die Vrystaat landbou Jongboer

konferensie ’n toespraak gelewer oor hoe jong

beesprodusente sukses kan behaal. hier volg ’n

verwerkte uittreksel:

MCGRANN EN DiE SKAAl VAN BESTuuR

Die aspekte waarna gekyk moet word om sukses

te verseker, is doeltreffende bestuur, doelwitte en

mik punte, die vestiging van ’n kompeterende besigheids

praktyk, uitvoermarkte, reproduksie, weiding-

en inligtingsisteme, genetika en die ekonomie.

Volgens dr mcgrann is die ekonoom altyd ’n

stappie voor in landbou. Dit is omdat vraag-enaanbod

’n belangrike rol speel in winsgewendheid

en omdat die irrasionele verdeling van hulpbronne

daartoe sal lei dat ’n besigheid onderpresteer.

Besigheidsbestuursaktiwiteite wat noodsaaklik

is vir sukses, sluit in: meetbare resultate; voltooiing

en evaluering van finansiële state; aanvaarding

van verantwoordelikheid vir alle resultate – hetsy

goed of sleg; self-evaluasie en ’n strewe om voortdurend

te verbeter; sosiale verantwoordelikheid

vir werknemers, die gemeenskap en die land;

risiko bestuur; tydsbestuur en delegasie van verantwoordelikhede

en die motivering van mense om bo

die gemiddeld uit te styg.

KENNiS iS MAG

Opleiding, toewyding, die uitbreiding van kennis

en die doeltreffende gebruik van inligting word

toenemend belangriker en dus behoort suksesvolle

bestuurders slimmer te werk, nie noodwendig harder

nie. Verder moet werknemers goed opgelei wees in

die werk wat hulle moet doen.

Daar is ’n magdom inligting op die Internet

be-skik baar. Dit verg ’n opgeleide bestuurder om

rele vante inligting te selekteer en daarvan sin te

maak. Bestuurders moet dus oor goeie analitiese

Junie 2010 • www.senwes.co.za

vermoëns beskik om die beskikbare inligting en data

doeltreffend te kan benut. hulle moet ook op datum

wees – en bly – met nuwe tegnologiese ontwikkeling.

BEHOu JOu MEDEDiNGENDE VOORDEEl

Jongboere moet fokus op enigiets wat beesvleis

die gekose proteïenproduk onder verbruikers maak.

hulle moet weet wat die verbruikers se behoeftes

is en hoe om gepas daarop te reageer, want die

vraag na hul produk sal hul winsgewendheid dryf.

Produsente moet die veiligste produk met die

hoogste kwaliteit kan verseker.

wEES VERSiGTiG ViR uiTVOER

Produsente behoort eers op plaaslike vlak mededingend

te wees voordat hulle op interna sionale vlak

begin meeding. Baie beesvleis-uitvoerders bedien

’n groot plaaslike mark, met die uitsondering van

australië, nieu-Seeland en uruguay, wat ’n hoë

produksiekapasiteit het wat relatief is tot plaas like

vraag. uitvoerders is in ’n ewige stryd gewikkel om in

die mark te bly, weens beesvleis handelbeperkings.

OBSESSiEF OOR BEESRASSE?

as ’n produsent fokus op beesmarkvraag,

reproduksie, weidingsisteme en hoe om hoëkwaliteit

koste- en prestasie-inligting in stand te hou, sal hy

outomaties die regte keuses maak oor watter ras sy

produksie- en bestuursomgewing die beste sal pas.

genetiese verbetering van vleis beeste is ’n lae-koste

inset met kunsmatige inseminasie-opsies. Inligting

oor karkaswaarde, wat met kleinhandel-verkope

korrespondeer, is waardevol vir genetiese seleksie.

Bestuurders moet onthou dat dit nie altyd ’n

kwessie van produksie is nie, maar ook ’n kwessie

van koste.

hierdie is slegs ’n paar van die aspekte wat

deur dr mcgrann bespreek is, maar dit is belangrike

aspekte wat, indien dit goed toegepas word, ’n

beesboerdery op die pad na sukses kan plaas. S

laNDBoU-TEGNiEK •••

Teks verwerk deur Louie Esterhuysen, kommunikasie kun de -

student aan die Noordwes Universiteit.

13