03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

10

••• laNDBoU-TEGNiEK

’n Besluitnemingsmodel

maak vleisboerdery

makliker

hOeWel BaIe lanDBOuBeSluIte OP

gROnD Van klImaatSVeRanDeRInge

geneem WORD, mOet DIt DIkWelS

ReeDS maanDe VOOR DIe tYD

gemaak WORD. DIe PRODuSent

mOet DuS OP ’n ReekS

mOOntlIkheDe VOORBeReID WeeS.

Om meeR RealIStIeSe BeSluIte

te kan neem, kan ’n PROaktIeWe

BeSluItnemIngSmODel

In ’n VleISPRODukSIeStelSel Van

WaaRDe WeeS.

> TEKS: izAK Du PlESSiS

> FOTO’S: iNFOwORKS

Deur die jare is verskeie wiskundige

modelle met landboukundige toepassings

ontwikkel. hoewel hierdie modelle goeie akademiese

en wetenskaplike meriete het, is hulle

meestal nie gebruikersvriendelik nie. Produsente

baseer gewoonlik hul besluite op twee tipes

inligting. eerstens word daar gekyk na die algemene

organisasie van die plaas (uitleg van die plaas

en die bestuur van die kudde) en tweedens na

inligting wat daarop gemik is om by die huidige

toestande (weerstoestande, telingsresultate en

bemarkingsgeleenthede) aan te pas.

Om stabiliteit in die produksiestelsel te verse ker,

is dit dikwels nodig om konserwatiewe risikobestuurs

praktyke te volg. Weerpatrone kan voorspel

word en dit moet gebruik word om onsekerhede

oor die klimaat te verminder en landboubesluite

daarvolgens aan te pas. Sodoende sal die negatiewe

impak van klimaatskommelings op die boerdery-onderneming

minder wees.

PRODuKSiE-OMSTANDiGHEDE

EN -FAKTORE

Voor die besluitnemingsmodel self bespreek word,

moet die beginsels waarop die model berus verduidelik

word.

’n Dier kan homself slegs in een van drie moontlike

produksiesituasies bevind, naamlik potensiële,

beperkte of verlaagde produksie situasies. Potensiële

produksie kan net bereik word as in al die water- en

voedingsbehoeftes van die dier voorsien word en

geen produksie-verlagende faktore, soos siektes en

besoedeling, voorkom nie.

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!