03.05.2013 Views

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Die opsie geld slegs vir graan wat op ’n voorraadrekening

gehou word. klante wat graan

kragtens ’n silosertifikaat hou en van die opsie

gebruik wil maak, sal eers die silo-sertifikaat

moet kanselleer en die tonnemaat graan op ’n

voorraadrekening moet plaas.

• Die jaaropbergingsopsie is nie beskikbaar

by die silo’s op hartswater, Jan kempdorp,

koffiefontein of Bainsvlei nie.

SAFEx SE SilOSERTiFiKAAT PRAAT MET My

Dit is van toepassing op alle graan wat in die vorm

van ’n Safex silosertifikaat gehou word en die

normale, gepubliseerde Safex-dagtarief geld. Die

tarief is geldig vanaf die datum waarop die silosertifikaat

uitgereik word tot op die datum waarop

die sertifi kaat by Senwes aangebied word.

Senwes klante kan enige tyd, in oorleg met

die graansilo-eienaar, die Safex silosertifikaat wat

aangebied word na klante-opberging omskakel en sy

keuse, met betrekking tot ander tariefopsies wat wel

van toepassing is, uitoefen.

’N AlGEMENE EEN ViR SENwES

Die algemene opbergingstariewe, soos by die algemene

opbergingsopsie uiteengesit, word outomaties

gehef van die datum waarop die silosertifikaat uitge

reik word, tot op die datum wat die sertifikaat by

Senwes aangebied word. met hierdie opsie is die

klant ook geregtig om enige tyd sy silosertifikaat na

klante-opberging om te skakel, soos in die geval van

’n Safex silosertifikaat.

Graan word uitgelaai

by ’n silokompleks.

Junie 2010 • www.senwes.co.za

HooFSToriE •••

>> vog in graan is geen probleem

Senwes is van tyd tot tyd bereid om by silo’s

met drogingsfasiliteite graan van ’n hoër

voggehalte te aanvaar. meer inligting met

betrekking tot die beskikbaarheid en vereistes

ten opsigte van die drogingsfasiliteit is by die

silo’s beskikbaar.

“kwynende graanproduksie in bepaalde gebiede,

die huidige laer graanpryse en ‘n bepaalde ongemak

by owerhede oor die huidige tariefstrukture, vra

dat Senwes sy tariefstrukture moet herbesoek.

eenvormige tariefstrukture vir alle klante en meer

aanpasbare strukture word vereis ten einde by vinnig

veranderende markte aan te pas. Silotariefstrukture

en opbergingsopsies moet ook klante se behoeftes

aanspreek om klantetevredenheid te verseker,” het

Pieter uitgebrei.

hoewel klante nou meer keuses het in terme

van graanopberging, beteken dit ook dat klante

meer aktiewe besluite sal moet neem oor die opsies

wat beskikbaar moet wees. Die keuse lê nou in die

produsent se hande. S

Elmarie Cronje is die Redakteur van Senwes Scenario. Vir

verdere inligting, skakel haar by (018) 468-2716 of stuur ’n

e-pos aan elmarie@infoworks.biz

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!