Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad Vrystaat Landbou Jongboer finalis - Senwes Tuisblad

03.05.2013 Views

8 ••• HooFSToriE Kry jou pitte terug vervolg van bladsy 7 lewering tot datum van fisiese uitlaai, insluit. • Die klant wat graan aankoop, waarop daar reeds hanteringskoste betaal is, betaal ’n bedrag van R25 per ton, wat die opbergingskoste vir 90 dae insluit. • Die graan moet binne 90 dae uitgelaai word, die tarief is onmiddellik betaalbaar en verval na 90 dae, waarna normale tariewe sal geld. (Sien die amptelike tariefbrief vir meer detail.) HOE MEER, HOE BETER Sekere silo’s binne die Senwes gebied is vir die opsie van volume-opberging genomineer. Dit is veral van toepassing by silo’s wat onderbenut is. Die spesiale tariewe wat op hierdie volume-opbergings opsie van toepassing is, sal slegs beskikbaar wees vir lewerings teen ’n minimum van 9 000 metrieke ton. Die opsie geld vir die graanseisoen waarbinne die graan gelewer is en indien die graan as oordragvoorraad oorgedra word na die volgende Deel van die graderingsproses is die neem van ’n verteenwoordigende monster. > seisoen, sal die klant weer ’n keuse moet uitoefen. ander bepalings van hierdie opsie, is: • Die opbergingskoste is betaalbaar binne sewe dae nadat die laaste lewering plaasgevind het. Die tarief beloop R55 per ton, ongeag die periode. hierdie bedrag sluit die hantering en opberging in. • Indien die volle tonnemaat van ten minste 9 000 metrieke ton nie binne 20 werksdae gelewer word nie, sal die opsie verval en algemene opbergingstariewe sal geld. DiE PAD iS lANK Die jaaropbergingsopsie is ideaal vir produsente wat graan vir ’n langer tydperk wil stoor, omdat produsente slegs ’n enkelbedrag sal betaal vir ’n jaar se stoor van graan. Die bedrag sal vooruit betaalbaar wees en die jaaropbergingsopsie is onderhewig aan die volgende bykomende voorwaardes: • klante moet ’n skriftelike versoek uitoefen, wat by ’n Senwes silo of Senwes se hoofkantoor ingedien kan word. • Vir die huidige seisoen, beloop die bedrag R98 per ton, wat die hanteringskoste insluit. >> net die beste vir senwes grainlink Senwes is verbind daartoe om die hoogste standaarde van voedselveiligheid en voed selhigiëne te handhaaf. Daarom word vragmotors, trekkers en waens tydens lewerings geïn spekteer om te verseker dat glas, olie, diesel, verkoelerwater, stukke metaal en ander ongewenste materiale nie in die graan beland nie. Seile wat gebruik word, moet ook skoon en insekvry wees. Van Senwes se klante word verwag dat die graan wat gelewer word geskik moet wees vir menslike en dierlike gebruik, dat alle chemiese toedienings aan betrokke wetgewing voldoen en dat die produk nie besmet is met enige skadelike gifstowwe nie. >> Vir meer gedetailleerde inligting oor Senwes grainlink se tariefstruktuur en opbergingsopsies vir die nuwe seisoen, besoek die Senwes webwerf by www.senwes.co.za, waar ’n dokument wat alle terme en voorwaardes volledig uiteensit, gelees kan word. www.senwes.co.za • Junie 2010

• Die opsie geld slegs vir graan wat op ’n voorraadrekening gehou word. klante wat graan kragtens ’n silosertifikaat hou en van die opsie gebruik wil maak, sal eers die silo-sertifikaat moet kanselleer en die tonnemaat graan op ’n voorraadrekening moet plaas. • Die jaaropbergingsopsie is nie beskikbaar by die silo’s op hartswater, Jan kempdorp, koffiefontein of Bainsvlei nie. SAFEx SE SilOSERTiFiKAAT PRAAT MET My Dit is van toepassing op alle graan wat in die vorm van ’n Safex silosertifikaat gehou word en die normale, gepubliseerde Safex-dagtarief geld. Die tarief is geldig vanaf die datum waarop die silosertifikaat uitgereik word tot op die datum waarop die sertifi kaat by Senwes aangebied word. Senwes klante kan enige tyd, in oorleg met die graansilo-eienaar, die Safex silosertifikaat wat aangebied word na klante-opberging omskakel en sy keuse, met betrekking tot ander tariefopsies wat wel van toepassing is, uitoefen. ’N AlGEMENE EEN ViR SENwES Die algemene opbergingstariewe, soos by die algemene opbergingsopsie uiteengesit, word outomaties gehef van die datum waarop die silosertifikaat uitge reik word, tot op die datum wat die sertifikaat by Senwes aangebied word. met hierdie opsie is die klant ook geregtig om enige tyd sy silosertifikaat na klante-opberging om te skakel, soos in die geval van ’n Safex silosertifikaat. Graan word uitgelaai by ’n silokompleks. Junie 2010 • www.senwes.co.za >> HooFSToriE ••• >> vog in graan is geen probleem Senwes is van tyd tot tyd bereid om by silo’s met drogingsfasiliteite graan van ’n hoër voggehalte te aanvaar. meer inligting met betrekking tot die beskikbaarheid en vereistes ten opsigte van die drogingsfasiliteit is by die silo’s beskikbaar. “kwynende graanproduksie in bepaalde gebiede, die huidige laer graanpryse en ‘n bepaalde ongemak by owerhede oor die huidige tariefstrukture, vra dat Senwes sy tariefstrukture moet herbesoek. eenvormige tariefstrukture vir alle klante en meer aanpasbare strukture word vereis ten einde by vinnig veranderende markte aan te pas. Silotariefstrukture en opbergingsopsies moet ook klante se behoeftes aanspreek om klantetevredenheid te verseker,” het Pieter uitgebrei. hoewel klante nou meer keuses het in terme van graanopberging, beteken dit ook dat klante meer aktiewe besluite sal moet neem oor die opsies wat beskikbaar moet wees. Die keuse lê nou in die produsent se hande. S Elmarie Cronje is die Redakteur van Senwes Scenario. Vir verdere inligting, skakel haar by (018) 468-2716 of stuur ’n e-pos aan elmarie@infoworks.biz > 9

8

••• HooFSToriE

Kry jou pitte terug

vervolg van bladsy 7

lewering tot datum van fisiese uitlaai, insluit.

• Die klant wat graan aankoop, waarop daar reeds

hanteringskoste betaal is, betaal ’n bedrag van

R25 per ton, wat die opbergingskoste vir 90 dae

insluit.

• Die graan moet binne 90 dae uitgelaai word, die

tarief is onmiddellik betaalbaar en verval na 90

dae, waarna normale tariewe sal geld. (Sien die

amptelike tariefbrief vir meer detail.)

HOE MEER, HOE BETER

Sekere silo’s binne die Senwes gebied is vir die

opsie van volume-opberging genomineer. Dit is

veral van toepassing by silo’s wat onderbenut is.

Die spesiale tariewe wat op hierdie volume-opbergings

opsie van toepassing is, sal slegs beskikbaar

wees vir lewerings teen ’n minimum van 9 000

metrieke ton. Die opsie geld vir die graanseisoen

waarbinne die graan gelewer is en indien die graan

as oordragvoorraad oorgedra word na die volgende

Deel van die graderingsproses is die neem van ’n verteenwoordigende

monster.

seisoen, sal die klant weer ’n keuse moet uitoefen.

ander bepalings van hierdie opsie, is:

• Die opbergingskoste is betaalbaar binne sewe

dae nadat die laaste lewering plaasgevind

het. Die tarief beloop R55 per ton, ongeag die

periode. hierdie bedrag sluit die hantering en

opberging in.

• Indien die volle tonnemaat van ten minste

9 000 metrieke ton nie binne 20 werksdae

gelewer word nie, sal die opsie verval en

algemene opbergingstariewe sal geld.

DiE PAD iS lANK

Die jaaropbergingsopsie is ideaal vir produsente

wat graan vir ’n langer tydperk wil stoor, omdat

produsente slegs ’n enkelbedrag sal betaal vir ’n jaar

se stoor van graan. Die bedrag sal vooruit betaalbaar

wees en die jaaropbergingsopsie is onderhewig

aan die volgende bykomende voorwaardes:

• klante moet ’n skriftelike versoek uitoefen, wat

by ’n Senwes silo of Senwes se hoofkantoor

ingedien kan word.

• Vir die huidige seisoen, beloop die bedrag

R98 per ton, wat die hanteringskoste insluit.

>> net die beste vir senwes

grainlink

Senwes is verbind daartoe om die hoogste

standaarde van voedselveiligheid en voed selhigiëne

te handhaaf. Daarom word vragmotors,

trekkers en waens tydens lewerings

geïn spekteer om te verseker dat glas, olie,

diesel, verkoelerwater, stukke metaal en ander

ongewenste materiale nie in die graan beland

nie. Seile wat gebruik word, moet ook skoon

en insekvry wees. Van Senwes se klante word

verwag dat die graan wat gelewer word geskik

moet wees vir menslike en dierlike gebruik,

dat alle chemiese toedienings aan betrokke

wetgewing voldoen en dat die produk nie

besmet is met enige skadelike gifstowwe nie.

>> Vir meer gedetailleerde inligting oor Senwes grainlink se tariefstruktuur en opbergingsopsies vir die

nuwe seisoen, besoek die Senwes webwerf by www.senwes.co.za, waar ’n dokument wat alle terme en

voorwaardes volledig uiteensit, gelees kan word.

www.senwes.co.za • Junie 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!