03.05.2013 Views

Statutêr voorge- skrewe sake: Spesiale besluit - ATKV

Statutêr voorge- skrewe sake: Spesiale besluit - ATKV

Statutêr voorge- skrewe sake: Spesiale besluit - ATKV

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

18

Statutêr voorgeskrewe

sake:

Spesiale besluit

Hierbo (op bladsy 2 en 3 is in ooreenstemming met

die voorskrifte van die Wet en artikel 18 en 42 van

die statute, skriftelik kennis gegee dat ʼn spesiale

besluit tydens hierdie algemene jaarvergadering 2011

voorgelê sal word. Die bepalings, uitwerking en redes

vir die besluit is volledig daar uiteengesit.

aanbeveling

Spesiale besluit

Artikel 3: Waardes

3.1 Die ATKV word as kultuurorganisasie gekenmerk

deur die Christelik-Bybelse grondslag.

3.2 Die ATKV diskrimineer nie teen enige persoon

nie.

algemene jaarverslag

2011

3.3 Die ATKV is verbind tot professionele gedrag en

etiese standaarde in al sy optredes.

3.4 Die ATKV bedryf sy aktiwiteite volgens gesonde

sakebeginsels.

3.5 Die ATKV respekteer die menswaardigheid van

sy werknemers en beskou hulle as ʼn onmisbare

bate.

3.6 Die ATKV beskou sy lede en kliënte as sy

belangrikste bate.

Vervang die huidige artikel 3 met:

Artikel 3: Waardes

3.1 Die ATKV word gekenmerk deur die Christelike

grondslag.

3.2 Die ATKV bedryf aktiwiteite volgens gesonde

sakebeginsels.

3.3 Die ATKV is verbind tot goeie korporatiewe

bestuur.

3.4 Die ATKV se besluitneming en optrede

is gebaseer op die etiese waardes van

verantwoordelikheid, aanspreeklikheid,

billikheid, deursigtigheid, respek, gelykheid en

menswaardigheid.

Statutêr voorgeskrewe

sake:

Gewone besluite

BeSLuit 1

Die behandeling van die voorsittersverslag en

verslag van die groep- besturende direkteur.

Artikel 17 van die statute bepaal dat die algemene

jaarvergadering die voorsitter se rede en jaarverslag

van die uitvoerende direkteure sal behandel. Hierdie

verslae is in die ATKV-jaarverslag gepubliseer en

saam met die kennisgewing van die algemene

jaarvergadering aan takke gepos.

aanbeveling

Dat die algemene jaarvergadering besluit dat

die voorsittersrede en jaarverslag van die groep-

besturende direkteur aanvaar word.

BeSLuit 2

voorlegging van die finansiële jaarstate van die

atKv-groep

Die volledige finansiële jaarstate van die ATKV-groep

vir die 11 maande geëindig op 28 Februarie 2011 is

in die ATKV-jaarverslag gepubliseer en saam met

die kennisgewing van die algemene jaarvergadering

aan die takke gepos. Die verkorte finansiële state

is saam met die 2011 Herfsuitgawe van die TG aan

individuele lede gepos in ooreenstemming met die

bepalings van die statute. Die volledige state is ook

op www.atkv.org.za beskikbaar.

aanbeveling

Dat die algemene jaarvergadering besluit:

1. dat die finansiële state, insluitend die

direkteursverslag, die ouditeursverslag en die

korporatiewebestuursverslag soos uiteengesit in

die jaarverslag as gelese beskou word;

2. dat die direkteursverslag, die ouditeursveslag,

die korporatiewebestuursverslag en finansiële

state vir die 11 maande geëindig op 28 Februarie

2011 hiermee aanvaar en bevestig word;

3. dat die sake en handelinge wat deur

die direksie van die ATKV namens die

maatskappy onderneem en uitgevoer is in die

2010/2011-finansiële jaar hiermee bevestig word.

BeSLuit 3

aanstelling van ouditeure

Artikel 38 van die statute bepaal dat ʼn ouditeur

kragtens die Maatskappywet aangestel moet

word. Die Maatskappywet bepaal in artikel 270

dat ʼn ouditeur op elke algemene jaarvergadering

aangestel word om die amp te beklee vanaf

sluiting van daardie vergadering tot die sluiting

van die volgende algemene jaarvergadering.

Die ouditeursmaatskappy KPMG Ing. is tydens

die 2009-algemene jaarvergadering as eksterne

ouditeure van die ATKV op ʼn vyfjaargrondslag

aangestel welke aanstelling jaarliks bevestig

moet word deur die algemene jaarvergadering.

Die heraanstelling van KPMG Ing. is deur die

ouditkomitee en direksie oorweeg.

aanbeveling

Dat die algemene jaarvergadering die aanstelling

van KPMG Ing. as eksterne ouditeure van die

ATKV tot ná afloop van die volgende algemene

jaarvergadering in 2012 bevestig.

BeSLuit 4

nominasies ingevolge die reglement vir die

verkiesing van direkteure

Die algemene jaarvergadering van die ATKV

het by sy sitting in Augustus 2008 ʼn reglement

goedgekeur vir die verkiesing van direksielede.

ʼn Uitnodigingskennisgewing is kragtens hierdie

reglement aan die takke gerig waarin om nominasies

vir geskikte kandidate gevra is ooreenkomstig

die kwalifikasies vir direkteure soos wat dit in die

Maatskappywet, die statute en die reglement

vervat is. Die bepaalde vakatures en besondere

19

20

behoeftes wat op die direksie bestaan volgens die

goedgekeurde kriteria, insluitende geografiese en

demografiese behoeftes, is in die kennisgewing

uiteengesit.

vakatures op die direksie

Daar bestaan vier vakatures op die direksie vir

verkose direkteure.

Besondere behoeftes

Die direksie het ooreenkomstig sy korporatiewe

bestuursverpligtinge besin oor die behoeftes

in die direksie om ʼn gebalanseerde direksie te

verseker. Kriteria is dus opgestel vir die verlangde

vaardighede en die takke is genooi om geskikte

kandidate voor te stel vir die volgende vakatures vir

verkose direkteure:

i. ʼn Opvoedkundige;

ii. ʼn Finansiële kundige met kundigheid ten opsigte

van risikobestuur;

iii. ʼn Inligtingsbestuurskundige;

iv. ʼn Regskenner met kundigheid ten opsigte van

korporatiewe bestuurspraktyke.

Die geografiese en demografiese verspreiding

vir gepaste balans en ooreenkomstig die

ATKV se gestelde visie van inklusiwiteit, is

verder deurslaggewend vir oorweging deur die

nominasiekomitee.

voorkeurlys

In antwoord op die uitnodigingskennisgewing is

daar tien nominasies deur takke en deur die direksie

vir die vier vakatures by die maatskappysekretaris

ingedien en aan die nominasiekomitee voorgelê.

Die nominasiekomitee, bestaande uit drie lede wat

vir die doel op die vorige algemene jaarvergadering

benoem is, te wete Leonie Avenant, dr. Pieter Möller

en Riekie van der Berg; asook twee onafhanklike

lede wat deur die direksie benoem is, naamlik

Trix Coetzer en dr Anton Moolman, en Marius van

der Westhuyzen, nie-uitvoerende direkteur, het

op 22 Maart 2011 vergader om die nominasies

wat ontvang is, te oorweeg en daarmee te handel

ooreenkomstig hulle mandaat.

algemene jaarverslag

2011

Die nominasiekomitee het ingevolge die reglement

opgetree as ʼn pre-advieskomitee en vir elke

vakature uit die genomineerdes wat vir daardie

vakature genomineer is, ʼn voorkeurlys saamgestel

van persone wat na die komitee se oordeel aan

die kriteria vir die vakature voldoen het. Die

nominasiekomitee het ook by die samestelling

van die voorkeurlys die direksie se gestelde

behoeftes volgens artikel 1.2 oorweeg. Verder

is die geografiese en demografiese verspreiding

vir gepaste balans en ooreenkomstig die ATKV

se gestelde visie van inklusiwiteit deur die

nominasiekomitee oorweeg. Nege van die tien

nominasies is deur die nominasiekomitee aanvaar.

Hierdie voorkeurlys, CV’s en ander benodigde

inligting wat van die nominasiekomitee ontvang is, is

deur die direksie bekragtig en word hier weergegee

vir oorweging en stemming deur die algemene

jaarvergadering. (Sien bylaag vir CV’s.)

Die voorkeurkandidate word telkens met ʼn asterisk

aangedui. Die geografiese en demografiese

voorkeurkandidate word eweneens met simbole

aangedui.

verkiesing

Die verkiesing vind as ʼn geheime stemming plaas

deur die gebruik van toepaslike elektroniese

meganismes en word deur die eksterne ouditeure

van die ATKV geverifieer.

aanbeveling

Dat die algemene jaarvergadering deur middel

van ʼn gesamentlike stembrief, dog afsonderlik

per kandidaat, stem vir vier van die kandidate in

vakatures soos in die tabel hieronder uiteengesit.

aanbeveling

Dat die algemene jaarvergadering besluit:

1. Dat kragtens die uitslag van die verkiesing die

volgende persone op die direksie aangestel

word, naamlik:

i. .... vir ʼn termyn van drie jaar;

ii. ... vir ʼn termyn van drie jaar;

iii. .. vir ʼn termyn van drie jaar;

iv . . vir ʼn termyn van drie jaar.

van naam Opvoedkundige

BeSLuit 5

verkiesing van nominasiekomiteelede

Die ATKV-reglement vir die verkiesing van

direksielede bepaal die volgende:

1.5 Daar word jaarliks ʼn nominasiekomitee

aangestel wat bestaan uit:

Finansiële en

risiko-bestuurskundige

1.5.1 die voorsitter van die direksie;

1.5.2 drie (3) lede wat vir die doel op ʼn vorige

algemene jaarvergadering benoem is; en

1.5.3 hoogstens twee (2) onafhanklike lede,

wat lede moet wees, maar nie lede van

die direksie mag wees nie, en wat deur

die direksie benoem word.

Hierdie nominasiekomitee tree op as ʼn preadvieskomitee

om ʼn voorkeurlys op te stel van

persone wat deur die takke of direksie genomineer is

vir verkiesing as direkteure welke verkiesing tydens

inligtingsbestuurskundige

die eersvolgende algemene jaarvergadering in 2012

sal plaasvind.

Dit is dus nodig dat ledeverteenwoordigers

kragtens artikel 1.5.2 van die reglement vanuit die

vergadering genomineer word en dat die algemene

jaarvergadering deur middel van ʼn gesamentlike

stembrief, dog afsonderlik per kandidaat, stem vir

drie van die kandidate soos genomineer.

aanbeveling

Dat die algemene jaarvergadering besluit:

Dat kragtens die uitslag van die verkiesing die

volgende persone op die nominasiekomitee

aangestel word, naamlik:

i. ... ;

ii. ... ;

iii. ... .

Regs- en

korporatiewe

bestuurskundige

geografiese

voorkeur Ras

1 Avenant Leonie *

2 Kotze Sakkie *

demografiese

voorkeur

Ouder-

geslag dom

3 Van Schalkwyk Henco, Prof *

4 Van Schoor Johan *

5 Froehlich Cornelis *

6 Ras Nico *

7 Coetzer Karen, Adv. *

8 Strauss Hennie, Adv. * v

9 Van der Schyff Elmarie, Prof *

voorkeurkandidate word telkens met ’n simbool aangedui

* Kundigheid

demografies:

s Ras

Geslag

Ouderdom

v geografies

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!