03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vir my en die Direksie is dit ‘n riem onder

die hart, want as ons as vennote nie kan

hande vat nie, is daar gewis nie ‘n

rooskleurige toekoms wat vir Senwes as

landboubesigheid wink nie.

My persoonlike dank ook aan my mededirekteure

vir hul rigtingvastheid en geloof

in die toekoms en potensiaal van Senwes.

Johan Dique en sy bestuurspan verdien

besondere vermelding vir die waarde wat

hulle toevoeg. ‘n Span is so doeltreffend

soos sy leierskap en Senwes se vordering

wat betref finansies, maar ook die ervaring

wat ons klante op grondvlak van die

onderneming het, spreek van ‘n doeltreffendheid

wat deurskemer op alle vlakke.

Ten diepste is die groter perspektief dat

wat ons individueel en kollektief vermag

inderdaad net genade van ons Vader wat

in die hemel is. Mag ons elkeen, soos

Senwes, die doelwitte bereik waarvoor

ons geskep is en Sy seën en teenwoordigheid

elke dag ervaar.

Japie Grobler

Voorsitter

Senwes Jaarverslag 2005

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!