03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Staat van verandering in ekwiteit

vir die jaar geëindig 30 April

Saldo op 30 April 2003

Netto wins

Terugkoop van eie aandele

Saldo op 30 April 2004

Netto wins

Dividende betaal

Terugkoop van eie aandele

Saldo op 30 April 2005

1. REKENINGKUNDIGE BELEID

Aantekening

4 & 5

1.1 BASIS VAN AANBIEDING

Die finansiële state is opgestel in ooreenstemming met algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk.

Die finansiële state is opgestel volgens die historiese koste-grondslag, behalwe waar anders aangedui.

1.2 KONSOLIDASIEBELEID

Die Maatskappy besit 55,8% van die aandele in Senwes Bpk. Groep finansiële state word nie voorgelê vir

Senwesbel Bpk nie aangesien die direkteure van mening is dat daar geen addisionele nut daarin is nie. As alternatief,

en soos toegelaat deur die Maatskappywet, is die finansiële state van Senwes Bpk en groepstate daarvan,

hierby ingesluit.

1.3 INKOMSTE

Verteenwoordig die netto gefaktureerde bedrae van konsultasiedienste sowel as opbrengste op beleggings.

Inkomste word getoon met die uitsluiting van belasting op toegevoegde waarde.

1.4 BELEGGINGS

Beleggings word getoon teen kosprys. Waardedalings word voorsien wanneer die netto batewaarde van die

belegging laer as die kosprys van die belegging daal.

Dividende word erken wanneer dit verklaar word.

Aandelekapitaal

R'm

1

1

1

Aandelepremie

R'm

Senwesbel Jaarverslag 2005

4

443

(39)

404

(14)

390

Nie-verdeelbare

reserwe

R'm

13

31

44

9

53

Opgelope

verlies

R'm

(281)

126

(155)

85

(44)

(114)

Aantekeninge tot die finansiële state

Totaal

R'm

176

126

(8)

294

85

(44)

(5)

330

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!