03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Statutêre direkteursverslag

1. HOOFDOELSTELLINGS

1.1 Om op te tree as beleggingsmaatskappy.

2. UITREIK VAN AANDELE

Geen aandele is gedurende die jaar uitgereik nie. Gedurende die jaar is 3 267 456 eie aandele deur die Maatskappy teruggekoop

(2004 – 8 842 142).

3. DIVIDENDE

Die direkteure stel voor dat ‘n finale dividend van 5,5 c per aandeel verklaar word (2004 – 6,5 c). 'n Interim dividend van 5,6 c (2004 – nul)

asook 'n spesiale dividend van 37,5 c (2004 – nul) is gedurende die jaar betaal. Alle aandeelhouers wat op 25 Augustus 2005 geregistreer

is in die aandeelhouersregister sal die dividend ontvang en uitbetaling sal op ongeveer 9 September 2005 geskied.

4. DIREKTEURE EN SEKRETARIS

4.1 Die name van die direkteure is JE Grobler (Voorsitter), JP Botma, JAE Els, MJ Lourens, JDM Minnaar (Ondervoorsitter), JA Mostert,

JD Shahim en WH van Zyl.

4.1.1 Die volgende veranderinge het/gaan geskied:

Bedankings/Uittrede Aanstellings/Herverkies

JP Botma (12 Augustus 2004) JP Botma (12 Augustus 2004)

JD Shahim (12 Augustus 2004) JD Shahim (12 Augustus 2004)

JE Grobler (25 Augustus 2005) JE Grobler (25 Augustus 2005)

JAE Els (25 Augustus 2005) JAE Els (25 Augustus 2005)

4.1.2 Direkteure wat 'n dienstermyn van langer as 1 jaar oor het:

Direkteur Herverkiesbaar Direkteur Herverkiesbaar

MJ Lourens 2006 JA Mostert 2007

WH van Zyl 2006 JP Botma 2008

JDM Minnaar 2007 JD Shahim 2008

4.1.3 Direkteure wat 'n dienstermyn korter as 1 jaar op jaareinde oor het:

JE Grobler

JAE Els

4.2 Sekretaris – EM Joynt

Geregistreerde adres - Charel de Klerkstraat 1, Klerksdorp.

4.3 Direkteure se belange:

Die belange van die direkteure in aandele van die Maatskappy word hieronder uiteengesit:

Nie-uitvoerende direkteure (direk en indirek)

5. HOUERMAATSKAPPY

Die Maatskappy het geen houermaatskappy nie.

6. FINANSIËLE STATE

Die finansiële state van die Maatskappy is wesenlik dieselfde as dié van Senwes Bpk wat tesame hiermee gepubliseer word en sal nie

enige addisionele inligting openbaar nie, tot die bedrae en besonderhede wat verskyn op die ingeslote balansstaat, inkomstestaat en staat

van verandering in ekwiteit van Senwesbel Bpk.

Die Direksie is tevrede dat die publikasie van Senwesbel Bpk se direksieverslag en aangehegte state, tesame met die finansiële jaarstate

van Senwes Bpk die aandeelhouers volledig inlig oor die stand van die Maatskappy se state en gevolglik het die Direksie besluit om nie

die Maatskappy se finansiële state te konsolideer of 'n afsonderlike jaarverslag te publiseer nie.

Die finansiële jaarstate van die Maatskappy vir die jaar geëindig 30 April 2005, soos uiteengesit op bladsy 2 tot 6, is deur die Direksie

goedgekeur.

JE Grobler JDM Minnaar

Voorsitter Ondervoorsitter

23 Junie 2005

Senwesbel Jaarverslag 2005

2

AANTAL AANDELE

2005

9 099 154

2004

5 120 511

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!