Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005 Senwes Jaarverslag 2005

03.05.2013 Views

Korporatiewe inligting SENWESBEL BPK Reg nr: 1996/017629/00 SENWES BPK Reg nr: 1997/005336/06 POSADRES Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 GEREGISTREERDE KANTOOR Charel de Klerkstraat 1, KLERKSDORP, 2571 Telefoon: (018) 464-7800 Telefaks: (018) 462-4873 OUDITEURE Ernst & Young Posbus 2322 JOHANNESBURG 2000 AANDELEVERHANDELINGSKAMER Barnard Jacobs Mellet Securities (Edms) Bpk Registrasienommer: 1987/000175/07 Posbus 3359 PARKLANDS 2121 Telefoon: (011) 778-0000 – Johannesburg Telefoon: (021) 914-0400 – Kaapstad www.bjmdirect.com Infoworks Media Publishing (018) 468 2716 OORDRAGSEKRETARISSE P/a Die Sekretaris Senwes Bpk Posbus 31 KLERKSDORP 2570 Telefoon: (018) 464-7121 BANKIERS ABSA Bank Bpk (Absa) Land- en Landbou-ontwikkelingsbank Bpk (Land Bank) Rand Aksepbank Bpk (RMB) WEBWERF www.senwes.co.za TOLVRYE NOMMER 080 941 4011 Senwes Jaarverslag 2005 82

Verslag van die onafhanklike ouditeure Aan die lede van SENWESBEL BPK Ons het die finansiële jaarstate van Senwesbel Bpk, soos uiteengesit op bladsy 2 tot 6, vir die jaar geëindig 30 April 2005 geouditeer. Hierdie finansiële state is die verantwoordelikheid van die Maatskappy se direkteure. Ons verantwoordelikheid is om oor hierdie finansiële state, gegrond op ons oudit, verslag te doen. Omvang Ons het ons oudit ooreenkomstig standpunte van Suid-Afrikaanse Ouditstandaarde uitgevoer. Hierdie standaarde vereis dat ons die oudit beplan en onderneem ten einde redelike gerusstelling te verkry dat die finansiële state vry is van wesenlike wanvoorstellings. ‘n Oudit sluit in: • ‘n ondersoek, op ‘n toetsgrondslag, van bewyse wat bedrae en openbaarmakings in die finansiële state steun; • ‘n beoordeling van die rekeningkundige beginsels wat gebruik is en beduidende ramings deur Bestuur gemaak; en • ‘n evaluering van die algehele aanbieding van die finansiële state. Ons is van mening dat ons oudit ‘n redelike grondslag vir ons mening verskaf. Ouditmening Na ons mening verstrek hierdie finansiële state, in alle wesenlike opsigte, ‘n redelike weergawe van die finansiële toestand van die Maatskappy op 30 April 2005 en van die resultate van sy bedrywighede en kontantvloei-inligting vir die periode geëindig op daardie datum, in ooreenstemming met Suid-Afrikaanse standpunte van algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk en op die wyse deur die Maatskappywet in Suid-Afrika vereis. Gekonsolideerde finansiële jaarstate Sonder om ons mening hierbo te kwalifiseer vestig ons die aandag op die feit dat gekonsolideerde finansiële state soos vereis deur RE 132 nie opgestel is nie. Ons stem saam met die direkteure se besluit om nie gekonsolideerde finansiële jaarstate op te stel nie vir die redes verstrek in aantekening 1.2. Ernst & Young Geoktrooieerde Rekenmeesters (SA) Geregistreerde Rekenmeesters en Ouditeure 23 Junie 2005 Johannesburg Verslag van die Sekretaris Die Sekretaris sertifiseer in terme van artikel 268G(d) van die Maatskappywet, soos gewysig, dat alle opgawes soos vereis deur bogenoemde Wet, ingedien is by die Registrateur van Maatskappye en dat genoemde opgawes waar, korrek en op datum is. EM Joynt Sekretaris 23 Junie 2005 Senwesbel Jaarverslag 2005 1

Korporatiewe inligting

SENWESBEL BPK

Reg nr: 1996/017629/00

SENWES BPK

Reg nr: 1997/005336/06

POSADRES

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570

GEREGISTREERDE KANTOOR

Charel de Klerkstraat 1, KLERKSDORP, 2571

Telefoon: (018) 464-7800

Telefaks: (018) 462-4873

OUDITEURE

Ernst & Young

Posbus 2322

JOHANNESBURG

2000

AANDELEVERHANDELINGSKAMER

Barnard Jacobs Mellet Securities (Edms) Bpk

Registrasienommer: 1987/000175/07

Posbus 3359

PARKLANDS

2121

Telefoon: (011) 778-0000 – Johannesburg

Telefoon: (021) 914-0400 – Kaapstad

www.bjmdirect.com

Infoworks Media Publishing

(018) 468 2716

OORDRAGSEKRETARISSE

P/a Die Sekretaris

Senwes Bpk

Posbus 31

KLERKSDORP

2570

Telefoon: (018) 464-7121

BANKIERS

ABSA Bank Bpk (Absa)

Land- en Landbou-ontwikkelingsbank Bpk (Land Bank)

Rand Aksepbank Bpk (RMB)

WEBWERF

www.senwes.co.za

TOLVRYE NOMMER

080 941 4011

Senwes Jaarverslag 2005

82

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!