03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Aantekeninge tot die finansiële state

vervolg...

19. VOORWAARDELIKE AANSPREEKLIKHEDE (vervolg)

19.4 NA-AFTREDE MEDIESE VERPLIGTINGE

Gedurende die jaar het die meerderheid van die bestaande pensioenarisse wat voordele ontvang ten opsigte van

na-aftrede mediese bydraes wat die Maatskappy namens hulle maak, 'n regsgeding teen die Maatskappy aanhangig

gemaak. Die pensioenarisse eis restitusie van vorige veranderinge wat gemaak is ten opsigte van die

bydraestruktuur. Geen bedrag van die eis is beskikbaar of kan met akkuraatheid beraam word nie.

Die Maatskappy is van mening dat die eis ongegrond is omdat vorige veranderinge voortspruit uit die wegval van

sekere mediese opsies en dat die kwantum van die voordele ongedefinieerd is. Die Maatskappy staan die eis

teen en die blote feit van vermelding daarvan geskied ten einde te voldoen aan volledige en omsigtige openbaarmaking

in terme van rekeningkundige standpunte.

20. KAPITALE VERPLIGTINGE

Verpligtinge ten opsigte van kapitaalwerke

Kapitaalwerke onder konstruksie:

Gekontrakteer

Gemagtig deur Direksie maar nog nie

gekontrakteer nie

Totale toekomstige kapitaalprojekte

2005

R'm

Bogenoemde sal gefinansier word uit netto kontantvloei uit bedrywighede en/of lenings vanaf finansiële

instellings.

35

35

Senwes Jaarverslag 2005

70

GROEP MAATSKAPPY

2004

R'm

18

10

28

2005

R'm

34

34

2004

R'm

15

10

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!