Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005 Senwes Jaarverslag 2005

03.05.2013 Views

Aantekeninge tot die finansiële state vervolg... 18. INKOMSTEBELASTING (vervolg) 18.1 UITGESTELDE BELASTING Die vernaamste tydelike verskille is die volgende: Eiendom, aanleg en toerusting Voorraad Handels- en ander debiteure Voorsienings Beraamde aangeslane verliese in ag geneem teen voorsiening Rekonsiliasie van uitgestelde belasting saldo: Saldo aan begin van die jaar Bewegings gedurende die jaar: Tydelike verskille 18.2 REKONSILIASIE VAN BELASTINGKOERS Standaardkoers van belasting Aangesuiwer vir: Nie-belasbare inkomste Nie-aftrekbare items Ander Beraamde aangeslane verliese en tydelike verskille benut Kapitaalwinsbelasting Sekondêre belasting op maatskappye Effektiewe koers van belasting 18.3 ONBENUTTE BERAAMDE AANGESLANE VERLIESE BESKIKBAAR VIR AANWEN- DING TEEN INKOMSTE Bedrae in ag geneem teen voorsiening vir uitgestelde belasting Netto onbenutte bedrae 2005 R'm 32 (27) (54) (74) (53) (176) 86 (35) 51 2005 % 29,0 (22,2) 9,8 11,1 (13,0) 0,6 2,8 18,1 Senwes Jaarverslag 2005 68 GROEP MAATSKAPPY 2004 R'm 40 (70) (32) (50) (174) (286) 117 (32) 86 2005 R'm 32 (27) (53) (71) (53) (172) 82 (32) 50 GROEP MAATSKAPPY 2004 % 30,0 (33,3) 11,0 34,3 (26,0) 16,0 2005 % 29,0 (21,4) 8,5 9,9 (13,2) 0,7 2,8 16,3 GROEP MAATSKAPPY 2005 R'm 71 (53) 18 2004 R'm 187 (174) 13 2005 R'm 53 (53) - 2004 R'm 39 (70) (29) (103) (169) (332) 112 (30) 82 2004 % 30,0 (32,3) 9,8 23,0 (15,0) 15,5 2004 R'm 169 (169) -

Uitgestelde belasting bates word voorsien, ten opsigte van beraamde aangeslane verliese wat beskikbaar is vir aanwending teen toekomstige inkomste. Hierdie bedrag word beperk tot potensiële belasbare winste vir twee jaar, gegrond op begrotings en besigheidsplanne. 18.4 Onbenutte krediete t.o.v. sekondêre belasting op maatskappye beskikbaar vir aanwending 18.5 Kapitaalwinsbelasting krediete vir toekomstige benutting 19. VOORWAARDELIKE AANSPREEKLIKHEDE 19.1 WAARBORGE Waarborge ten bedrae van R354 500 (2004 – R376 000) namens personeellede is ten gunste van verskillende finansiële instellings ten opsigte van behuisingslenings uitgereik. 19.2 VAALHARTS HOFSAAK Die hofgeding deur 'n groep voormalige lede van Vaalharts Koöperasie Bpk teen Senwes Beperk is steeds onafgehandel. Die saak spruit voort uit 'n aantal dagvaardings wat uitgereik is, gegrond op beweerde wanvoorstellings, wat die lede aanvoer hulle oorreed het om toestemming te gee tot die oorname van Vaalharts Koöperasie Bpk deur Senwes Bpk (destyds Sentraalwes (Koöperatief) Beperk) en die gevolglike ruiling van hulle ledefondse vir aandele in Senwes Beperk en Senwesbel Beperk. Die eiser het die eisoorsaak gewysig en eis nou restitusie op grond van onregverdige verryking. Na verskeie oponthoude het die verhoor vanaf 14 Maart 2005 plaasgevind en is op 16 April 2005 afgesluit. Betoë is gevoer en die Regter het uitspraak voorbehou. Dit is egter steeds die mening van die Direksie dat hierdie eis ongegrond is en word die eis dus teengestaan. In die onwaarskynlike geval dat die eis ten volle sou slaag, sal dit volgens die Maatskappy se mening ongeveer R13 miljoen beloop. Die bestaan van die eis en die geraamde perk word slegs gemeld vir doeleindes van volledige verslagdoening. 19.3 INKOMSTEBELASTING Die maatskappy het navraag vanaf die SAID ontvang met betrekking tot 'n verkoop-en-terughuurtransaksie aangegaan met die filiaal Charel de Klerk Street Properties (Edms) Bpk. SAID het in korrespondensies aangedui dat daar voornemens is om die transaksie anders te hanteer as die kommersiële intensie met gevolglike belastingaanspreeklikheid. Dit is die mening van die Direksie dat dit ongegrond is en sal potensiële voortvloeiende eise teengestaan word. Die bestaan van die navraag word slegs gemeld vir doeleindes van volledige verslagdoening. 2005 R'm Senwes Jaarverslag 2005 69 GROEP MAATSKAPPY - - 2004 R'm 35 6 2005 R'm - - 2004 R'm 35 6

Uitgestelde belasting bates word voorsien, ten opsigte van beraamde aangeslane verliese wat beskikbaar is vir

aanwending teen toekomstige inkomste. Hierdie bedrag word beperk tot potensiële belasbare winste vir twee

jaar, gegrond op begrotings en besigheidsplanne.

18.4 Onbenutte krediete t.o.v. sekondêre

belasting op maatskappye beskikbaar

vir aanwending

18.5 Kapitaalwinsbelasting krediete vir

toekomstige benutting

19. VOORWAARDELIKE AANSPREEKLIKHEDE

19.1 WAARBORGE

Waarborge ten bedrae van R354 500 (2004 – R376 000) namens personeellede is ten gunste van verskillende

finansiële instellings ten opsigte van behuisingslenings uitgereik.

19.2 VAALHARTS HOFSAAK

Die hofgeding deur 'n groep voormalige lede van Vaalharts Koöperasie Bpk teen Senwes Beperk is steeds

onafgehandel. Die saak spruit voort uit 'n aantal dagvaardings wat uitgereik is, gegrond op beweerde wanvoorstellings,

wat die lede aanvoer hulle oorreed het om toestemming te gee tot die oorname van Vaalharts

Koöperasie Bpk deur Senwes Bpk (destyds Sentraalwes (Koöperatief) Beperk) en die gevolglike ruiling van hulle

ledefondse vir aandele in Senwes Beperk en Senwesbel Beperk. Die eiser het die eisoorsaak gewysig en eis nou

restitusie op grond van onregverdige verryking. Na verskeie oponthoude het die verhoor vanaf 14 Maart 2005

plaasgevind en is op 16 April 2005 afgesluit. Betoë is gevoer en die Regter het uitspraak voorbehou. Dit is egter

steeds die mening van die Direksie dat hierdie eis ongegrond is en word die eis dus teengestaan.

In die onwaarskynlike geval dat die eis ten volle sou slaag, sal dit volgens die Maatskappy se mening ongeveer

R13 miljoen beloop. Die bestaan van die eis en die geraamde perk word slegs gemeld vir doeleindes van volledige

verslagdoening.

19.3 INKOMSTEBELASTING

Die maatskappy het navraag vanaf die SAID ontvang met betrekking tot 'n verkoop-en-terughuurtransaksie

aangegaan met die filiaal Charel de Klerk Street Properties (Edms) Bpk. SAID het in korrespondensies aangedui

dat daar voornemens is om die transaksie anders te hanteer as die kommersiële intensie met gevolglike belastingaanspreeklikheid.

Dit is die mening van die Direksie dat dit ongegrond is en sal potensiële voortvloeiende

eise teengestaan word. Die bestaan van die navraag word slegs gemeld vir doeleindes van volledige verslagdoening.

2005

R'm

Senwes Jaarverslag 2005

69

GROEP MAATSKAPPY

2004

R'm

35

6

2005

R'm

2004

R'm

35

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!