03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

MEDIES

Na-aftrede gesondheidsorgbydraes word voorsien teen inkomste vir toekomstige onkoste.

Die Direksie het op 28 Augustus 2001 besluit om die onvoorsiene bydraes se voorsiening oor die volgende vyf

jaar in te faseer. Die volle vyf jaar is voltooi en die vlak van voorsiening staan op 100%. Die aktuariële waardasie

word jaarliks uitgevoer en die laaste waardasie het op 30 April 2005 geskied. Die berekening is gegrond op die

huidige waarde van toekomstige mediese skemabydraes ten opsigte van bestaande afgetredenes.

Gedurende die voorafgaande twee finansiële jare is die voordele ten opsigte van bestaande werknemers en pensioenarisse

geherstruktureer. Dit het daartoe gelei dat 'n netto terugskrywing verlede jaar gemaak kon word ten

opsigte van die voorsiening ten bedrae van R28 miljoen. Vanjaar is dit nodig om die laaste gedeelte te voorsien

ingevolge die infaseringsplan aanvaar in lyn met die toepaslike rekeningkundige standpunt (RE 116) en 'n netto

bedrag van R19 miljoen is addisioneel voorsien. 'n Beduidende gedeelte van die pensioenarisse het egter nou hul

ontevredenheid aangedui in verband met vorige aanvaarde veranderinge en het 'n regsgeding aanhangig gemaak

teen die maatskappy (sien aantekening 19.4). Hierdie voorsiening is geskep op die basis van uitsluiting van

toekomstige prysaanpassings.

Die beweging in die na-aftrede

gesondheidsverpligtinge is soos volg:

Begin van jaar

Netto voorsien/(teruggeskryf)

Filiale verkoop

Bydraes betaal

Einde van jaar

Totale verpligting

% van totale verpligting reeds voorsien

Die berekeningsaannames by die bepaling van die verpligting is 'n verwagte opbrengskoers van 9% (2004 – 12%)

op beleggings en 'n eskalasie van 0% (2004 – 0%) wat 'n reële opbrengskoers van 9% (2004 – 12%) sal lewer en

sterftekoerse volgens algemeen aanvaarde sterftetabelle.

15. HANDELS- EN ANDER KREDITEURE

Handelskrediteure

Bedrae betaalbaar aan filiale

Ander bedrae betaalbaar

Opgelope uitgawes

Suid-Afrikaanse Inkomstediens –

sekondêre belasting op maatskappye

2005

R'm

56

19

(9)

66

66

100

2005

R'm

Senwes Jaarverslag 2005

65

GROEP MAATSKAPPY

2004

R'm

109

(28)

(15)

(10)

56

70

80

2005

R'm

55

19

(9)

65

65

100

GROEP MAATSKAPPY

229

73

21

7

330

2004

R'm

208

140

24

2

374

2005

R'm

205

1

65

19

7

297

2004

R'm

93

(28)

(10)

55

68

80

2004

R'm

193

2

117

21

333

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!