Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005 Senwes Jaarverslag 2005

03.05.2013 Views

Aantekeninge tot die finansiële state vervolg... 13. LANGTERMYNLASTE (vervolg) 13.4 WEER-AFGELEIDE INSTRUMENT – BETALINGS Die toekomstige betalings is soos volg: Binne 'n jaar Langer as 'n jaar en binne vyf jaar 13.5 Registers van bedryfshure is ter insae by die geregistreerde kantore van die maatskappye. 13.6BINNELANDSE SKULD Versekureerde rente- draendeskuld Maatskappy Engen Petroleum Bpk Onversekureerde rentedraende skuld Groep NWK Beherend Bpk Rentekoers # # - Rentekoerse: V = Vas, W = Wisselend 13.7 SEKURITEITE Hierdie lenings is versekureer deur die onderliggende bates wat gefinansier word. 14. NA-AFTREDE VERPLIGTINGE V W Jaareind 2005 Rentekoers % 12 - 15 9,5 2005 R'm PENSIOEN Die Groep behoort aan 'n omskrewe bydraeplan wat wesenlik al die werknemers in die Groep dek. Vir bydraes aan die pensioenfonds, sien aantekening 21.2. 6 6 12 Jaareind 2004 Rentekoers % 12 - 15 Senwes Jaarverslag 2005 64 GROEP MAATSKAPPY 10,5 Openingsaldo R'm 1 1 3 3 2004 R'm - - - Nuwe lenings R'm - - - - Terugbetalings R'm - - (1) (1) 2005 R'm 6 6 12 Eindsaldo R'm 1 1 2 2 2006 R'm - - - - 2004 R'm - - - 2007 en verder R'm (1) (1) - -

MEDIES Na-aftrede gesondheidsorgbydraes word voorsien teen inkomste vir toekomstige onkoste. Die Direksie het op 28 Augustus 2001 besluit om die onvoorsiene bydraes se voorsiening oor die volgende vyf jaar in te faseer. Die volle vyf jaar is voltooi en die vlak van voorsiening staan op 100%. Die aktuariële waardasie word jaarliks uitgevoer en die laaste waardasie het op 30 April 2005 geskied. Die berekening is gegrond op die huidige waarde van toekomstige mediese skemabydraes ten opsigte van bestaande afgetredenes. Gedurende die voorafgaande twee finansiële jare is die voordele ten opsigte van bestaande werknemers en pensioenarisse geherstruktureer. Dit het daartoe gelei dat 'n netto terugskrywing verlede jaar gemaak kon word ten opsigte van die voorsiening ten bedrae van R28 miljoen. Vanjaar is dit nodig om die laaste gedeelte te voorsien ingevolge die infaseringsplan aanvaar in lyn met die toepaslike rekeningkundige standpunt (RE 116) en 'n netto bedrag van R19 miljoen is addisioneel voorsien. 'n Beduidende gedeelte van die pensioenarisse het egter nou hul ontevredenheid aangedui in verband met vorige aanvaarde veranderinge en het 'n regsgeding aanhangig gemaak teen die maatskappy (sien aantekening 19.4). Hierdie voorsiening is geskep op die basis van uitsluiting van toekomstige prysaanpassings. Die beweging in die na-aftrede gesondheidsverpligtinge is soos volg: Begin van jaar Netto voorsien/(teruggeskryf) Filiale verkoop Bydraes betaal Einde van jaar Totale verpligting % van totale verpligting reeds voorsien Die berekeningsaannames by die bepaling van die verpligting is 'n verwagte opbrengskoers van 9% (2004 – 12%) op beleggings en 'n eskalasie van 0% (2004 – 0%) wat 'n reële opbrengskoers van 9% (2004 – 12%) sal lewer en sterftekoerse volgens algemeen aanvaarde sterftetabelle. 15. HANDELS- EN ANDER KREDITEURE Handelskrediteure Bedrae betaalbaar aan filiale Ander bedrae betaalbaar Opgelope uitgawes Suid-Afrikaanse Inkomstediens – sekondêre belasting op maatskappye 2005 R'm 56 19 - (9) 66 66 100 2005 R'm Senwes Jaarverslag 2005 65 GROEP MAATSKAPPY 2004 R'm 109 (28) (15) (10) 56 70 80 2005 R'm 55 19 - (9) 65 65 100 GROEP MAATSKAPPY 229 - 73 21 7 330 2004 R'm 208 - 140 24 2 374 2005 R'm 205 1 65 19 7 297 2004 R'm 93 (28) - (10) 55 68 80 2004 R'm 193 2 117 21 - 333

Aantekeninge tot die finansiële state

vervolg...

13. LANGTERMYNLASTE (vervolg)

13.4 WEER-AFGELEIDE INSTRUMENT – BETALINGS

Die toekomstige betalings is soos volg:

Binne 'n jaar

Langer as 'n jaar en binne vyf jaar

13.5 Registers van bedryfshure is ter insae by die geregistreerde kantore van die maatskappye.

13.6BINNELANDSE SKULD

Versekureerde rente-

draendeskuld

Maatskappy

Engen Petroleum Bpk

Onversekureerde rentedraende

skuld

Groep

NWK Beherend Bpk

Rentekoers

# - Rentekoerse: V = Vas, W = Wisselend

13.7 SEKURITEITE

Hierdie lenings is versekureer deur die onderliggende bates wat gefinansier word.

14. NA-AFTREDE VERPLIGTINGE

V

W

Jaareind

2005

Rentekoers

12 - 15

9,5

2005

R'm

PENSIOEN

Die Groep behoort aan 'n omskrewe bydraeplan wat wesenlik al die werknemers in die Groep dek. Vir bydraes

aan die pensioenfonds, sien aantekening 21.2.

6

6

12

Jaareind

2004

Rentekoers

12 - 15

Senwes Jaarverslag 2005

64

GROEP MAATSKAPPY

10,5

Openingsaldo

R'm

1

1

3

3

2004

R'm

Nuwe

lenings

R'm

Terugbetalings

R'm

(1)

(1)

2005

R'm

6

6

12

Eindsaldo

R'm

1

1

2

2

2006

R'm

2004

R'm

2007

en

verder

R'm

(1)

(1)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!