03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

8. KORTTERMYNLENINGS

Filiale netto korttermynlenings

Senwesbel Bpk

Noordwes Voere (Edms) Bpk

Vaalharts Koöperasie Bpk

Lening

Voorsiening vir afskrywing

8.1 Hierdie lening is onverseker, het geen vaste terugbetalingsvoorwaardes nie en dra rente teen die kaskredietkoers

van die Land Bank.

8.2 Hierdie lenings dra rente teen 'n koers van een persent laer as die prima uitleenkoers van Absa. Die lenings

is onverseker en daar bestaan geen vaste terugbetalingsvoorwaardes nie.

9. AGENTSKAPSGRAANDEBITEURE

Agentskapsgraandebiteure

Aantekening

3

8.1

8.2

Aantekening

9.1/9.2

9.1 Agentskapsgraandebiteure verteenwoordig betalings gemaak ten behoewe van derde partye ten opsigte van

landbouprodukte ontvang vanaf produsente en is ontvangbaar by lewering van sodanige landbouprodukte

aan kopers. Verkope ten behoewe van verkoopskontrakte waarvoor voorraad as sekuriteit dien word ook

hierby ingesluit. Hierdie debiteure dien ook as sekuriteit ten opsigte van lenings toegestaan deur die Land

Bank. (Sien aantekening 16.1.) 'n Voorsiening vir waardedaling van R13,7 miljoen (2004 – R13,5 miljoen) is by die

saldo ingesluit.

9.2 Ingesluit by hierdie bedrag is 'n netto bedrag ten opsigte van Premier Milling (Edms) Bpk ten bedrae van

R26 miljoen. Senwes is besig met 'n arbitrasieproses ingevolge die kontrak met Premier weens 'n dispuut oor die

bedrag betaalbaar deur Premier aan Senwes. Senwes se bruto eis, ingeslote rente beloop R43 miljoen. Gegewe

die kredietrisiko gekoppel aan die bedrag is die verskil tussen die twee bedrae voorsien as potensieel

oninbaar. Premier het in reaksie op Senwes se eis intussen 'n teeneis van R14 miljoen teen Senwes ingestel. Die

mening word egter gehuldig dat hierdie eis ongegrond is. As deel van die ooreengekome arbitrasieproses

is Senwes se eis reeds geëvalueer deur die eksterne ouditeure en as grondig bevind in terme van tonnemaat

gelewer.

2005

R'm

11

3

5

(5)

14

Senwes Jaarverslag 2005

61

GROEP MAATSKAPPY

2004

R'm

14

4

3

(3)

18

2005

R'm

13

11

5

5

(5)

29

GROEP MAATSKAPPY

2005

R'm

341

2004

R'm

235

2005

R'm

348

2004

R'm

27

14

7

3

(3)

48

2004

R'm

261

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!