Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005 Senwes Jaarverslag 2005

03.05.2013 Views

Aantekeninge tot die finansiële state vervolg... 5. BELANG IN GESAMENTLIKE ONDERNEMINGS (vervolg) 5.2 SILO CERTS (EDMS) BPK Silo Certs (Edms) Bpk Die jaareinde van die gesamentlike onderneming is 28 Februarie, maar finansiële state waarop 'n oorsigoudit uitgevoer is, is op 30 April 2005 opgestel. Die syfers volgens die oorsigoudit is gebruik met die opstel van die Groepstate. Die Groep se proporsionele belang in die bates en laste van die gesamentlike onderneming, wat ingesluit is in die gekonsolideerde finansiële state, is soos volg: Bates Laste Die Groep se proporsionele belang in die inkomste en uitgawes van die gesamentlike onderneming is soos volg: Inkomste Netto verlies Die Groep se proporsionele belang in die kontantvloei van die gesamentlike onderneming is soos volg: Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite Belegging Silo Certs (Edms) Bpk Aandele Voorsiening vir afskrywing van aandele Senwes Jaarverslag 2005 58 GROEP 2005 42,5% 2005 R'm - - 2005 R'm - (2) 2005 R'm (1) 1 - MAATSKAPPY 2005 R'm 2 (2) - 2004 42,5% 2004 R'm - - 2004 R'm - (1) 2004 R'm (1) 1 - 2004 R'm 1 (1) -

6. VOORRAAD Grondstowwe en onvoltooide werk Handelsware Gebruiksmateriaal Graankommoditeite 6.1 Ingesluit hierby is vloerplanvoorraad van R65,5 miljoen (2004 – R22,2 miljoen) wat onderhewig is aan beswaring volgens ooreenkoms met die toepaslike heelwerktuigvervaardigers. 6.2 Voorraad word soos volg gewaardeer: Graanvoorraad & handelsware Grondbone en spilpunt voorraad Graankommoditeite Ander voorraad Aantekening 6.1, 6.3 6.5 6.2, 6.4 6.3 Ingesluit in die Maatskappy voorraad – handelsware is 'n voorsiening vir stadig bewegende en verouderde van R21,4 miljoen (2004 – R21,8 miljoen). Ingesluit in die Groep voorraad – handelsware is 'n voorsiening vir stadig bewegende en verouderde voorraad van R21,9 miljoen (2004 – R22,4 miljoen). 6.4 Voorraad van R151 miljoen (2004 – R499 miljoen) van die Maatskappy en Groep dien as sekuriteit vir lenings toegestaan deur Land Bank soos per aantekening 16.1. 6.5 GRAANKOMMODITEITE Hierdie bedrae verteenwoordig graanvoorraad aangekoop vanaf produsente waarvan die prysrisiko verskans is op die Suid-Afrikaanse Termynbeurs (Safex). Variasiemarges word ook teen hierdie item verreken en gevolglik is die drawaarde gelyk aan die billike waarde daarvan. 2005 R'm 28 191 8 68 295 Senwes Jaarverslag 2005 59 GROEP MAATSKAPPY GROEP 2005 R’m 192 14 68 21 295 2004 R'm 49 185 14 482 730 2004 R’m 177 2 482 69 730 2005 R'm 8 186 5 68 267 Waardasiemetode 2004 R'm 1 178 11 482 672 Geweegde gemiddeld Standaard koste metode Spesifieke kontrakprys/billike waarde Eerste-in-eerste uit

Aantekeninge tot die finansiële state

vervolg...

5. BELANG IN GESAMENTLIKE ONDERNEMINGS (vervolg)

5.2 SILO CERTS (EDMS) BPK

Silo Certs (Edms) Bpk

Die jaareinde van die gesamentlike onderneming is 28 Februarie, maar finansiële state waarop 'n oorsigoudit uitgevoer

is, is op 30 April 2005 opgestel. Die syfers volgens die oorsigoudit is gebruik met die opstel van die

Groepstate.

Die Groep se proporsionele belang in die bates en laste van die gesamentlike onderneming, wat ingesluit is in

die gekonsolideerde finansiële state, is soos volg:

Bates

Laste

Die Groep se proporsionele belang in die inkomste en uitgawes van die gesamentlike onderneming is soos volg:

Inkomste

Netto verlies

Die Groep se proporsionele belang in die kontantvloei van die gesamentlike onderneming is soos volg:

Kontantvloei uit bedryfsaktiwiteite

Kontantvloei uit beleggingsaktiwiteite

Kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite

Belegging Silo Certs (Edms) Bpk

Aandele

Voorsiening vir afskrywing van aandele

Senwes Jaarverslag 2005

58

GROEP

2005

42,5%

2005

R'm

2005

R'm

(2)

2005

R'm

(1)

1

MAATSKAPPY

2005

R'm

2

(2)

2004

42,5%

2004

R'm

2004

R'm

(1)

2004

R'm

(1)

1

2004

R'm

1

(1)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!