03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Statutêre direkteursverslag

1. HOOFDOELSTELLINGS

Die hoofdoelstellings van die Maatskappy is die volgende:

1.1 Verskaffing van primêre landbou-insette.

1.2 Skepping van marktoegang vir landbouprodukte.

2. VERANDERING IN AARD VAN AKTIWITEITE

Geen wesenlike veranderings het gedurende die jaar plaasgevind

in die aard van eiendom, aanleg en toerusting nie.

3. FILIALE EN ANDER FINANSIËLE BATES

Besonderhede van die houermaatskappy se belang in filiale en

ander finansiële bates word in aantekeninge 3, 4 en 5 tot die

finansiële state uiteengesit.

4. RESULTATE

Die netto wins na belasting vir die Groep vir die jaar onder oorsig

het R195 miljoen beloop (2004 – R168 miljoen).

Die opgesomde resultate is soos volg:

Inkomste

Waarde van sake

gedoen

Bedryfswins

Netto wins na belasting

2005

R'm

4 250

9 516

308

195

GROEP MAATSKAPPY

2004

R'm

4 479

9 655

321

168

2005

R'm

3 949

9 215

300

195

2004

R'm

3 530

8 706

290

164

Verwys aantekening 1 tot die finansiële state vir die volledige

segmentontleding.

Ingesluit by waarde van sake gedoen, is verskansings- en direkte

transaksies ten bedrae van R5 266 miljoen (2004 –

R5 176 miljoen). Inkomste het met 5% gedaal tot R4 250 miljoen,

hoofsaaklik weens die bedrywe wat in die vorige finansiële jaar

beëindig is. Die Insetverskaffing divisie se inkomste het met 4%

gedaal, hoofsaaklik as gevolg van die daling in direkte

insetverkope weens die laer aanplantings in die streek, asook 'n

daling in meganisasie-inkomste met betrekking tot heelwerktuie

en onderdele.

Daar was 'n afname in die bedryfswins van R13 miljoen (4%). Die

R38 miljoen styging in die wins voor belasting, is toeskryfbaar

aan die kapitaalwins met die verkoop van die belegging in

Senwes Jaarverslag 2005

38

Pioneer Bpk asook die feit dat finansieringskoste met

R51 miljoen (38%) gedaal het.

Die Nywerheidsbedrywighede, Hartswater Wynkelder en die

Saadafdeling, het positiewe resultate getoon. Senwesko Voere

het 'n verlies vir die jaar gely.

Die opgesomde balansstaat is soos volg:

Totale bates

Totale netto rentedraende

skuld

2005

R'm

1 864

803

2004

R'm

2 152

1 050

Die laer balansstaat is die gevolg van 'n groter belegging in

graan kontantvoorskot debiteure wat teëgewerk is deur die verlaagde

finansieringsdebiteure sowel as graanvoorraad, beleggings

wat te gelde gemaak is asook konantwins gegenereer. 'n

Oorsig van die jaar se resultate word ook in die finansiële oorsig

op bladsy 24 gegee.

5. DIVIDENDE

Die direkteure stel voor dat 'n finale dividend van 5,5 sent per

aandeel (2004 – 5,5 sent) verklaar word. 'n Interim dividend van

4,5 sent (2004 – nul) asook 'n spesiale dividend van 37,5 sent

(2004 – nul) is gedurende die jaar betaal. Alle aandeelhouers wat

geregistreerde aandeelhouers is in die aandeleregister op

23 Augustus 2005 sal dividende ontvang wat op ongeveer

9 September 2005 uitbetaal sal word, na bekragtiging daarvan

deur die aandeelhouers op die algemene jaarvergadering.

6. DIREKTEURE EN SEKRETARIS

6.1 DIE NAME VAN DIE DIREKTEURE VERSKYN OP

BL 6, 7 EN 10

Die volgende bedankings en uittredes het/gaan geskied:

JD Gouws (14 Februarie 2005)

JV Roberts (28 Februarie 2005)

JE Grobler (25 Augustus 2005)

JAE Els (25 Augustus 2005)

Die volgende aanstellings het/gaan geskied:

SH Alberts (3 Maart 2005)

JE Grobler (25 Augustus 2005)

JAE Els (25 Augustus 2005)

GROEP MAATSKAPPY

2005

R'm

1 823

802

2004

R'm

2 102

1 047

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!