03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Verslag van die onafhanklike ouditeure

Aan die lede van

SENWES BPK

Ons het die finansiële jaarstate van die Maatskappy en Groep finansiële jaarstate van Senwes Bpk, soos uiteengesit op bladsye 38

tot 81, vir die jaar geëindig 30 April 2005 geouditeer. Hierdie finansiële state is die verantwoordelikheid van die Maatskappy se direkteure.

Ons verantwoordelikheid is om op grond van ons oudit 'n mening oor hierdie finansiële state uit te spreek.

Omvang

Ons het ons oudit ooreenkomstig standpunte van Suid-Afrikaanse Ouditstandaarde uitgevoer. Hierdie standaarde vereis dat ons die

oudit beplan en onderneem ten einde redelike gerusstelling te verkry dat die finansiële state vry is van wesenlike wanvoorstellings.

‘n Oudit sluit in:

• ‘n ondersoek, op ‘n toetsgrondslag, van bewyse wat bedrae en openbaarmakings in die finansiële state steun;

• ‘n beoordeling van die rekeningkundige beginsels wat gebruik is en beduidende ramings deur Bestuur gemaak; asook

• ‘n evaluering van die algehele aanbieding van die finansiële state.

Ons is van mening dat ons oudit ‘n redelike grondslag vir ons mening verskaf.

Ouditmening

Na ons mening bied hierdie finansiële state, in alle wesenlike opsigte, 'n redelike weergawe van die finansiële stand van die

Maatskappy en Groep op 30 April 2005 en van die resultate van sy bedrywighede en kontantvloei-inligting vir die jaar wat op daardie

datum geëindig het, in ooreenstemming met Suid-Afrikaanse Standpunte van Algemene Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk en op

die wyse deur die Maatskappywet in Suid Afrika vereis.

Ernst & Young

Geoktrooieerde Rekenmeesters (SA)

Geregistreerde Rekenmeesters en Ouditeure

23 Junie 2005

Johannesburg

Senwes Jaarverslag 2005

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!