03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Die vermoë om droogtes en veranderde

marktoestande te kan hanteer word

verder versterk met die uitrol van die

besigheidstrategie van uitbreidings na

ander hoë potensiaal landbougebiede

sonder duur kostestrukture, asook uitbreidings

op nasionale vlak van

besigheidsfunksies wat nie op infrastruktuur

steun of die landbousiklus so

direk volg nie.

STANDAARDE KOMITEE

Die Standaarde Komitee bestaan uit drie

nie-uitvoerende direkteure en die Besturende

direkteur. Die komitee het twee keer

gedurende die jaar vergader.

Hierdie komitee bepaal en maak aanbevelings

rakende die samestelling van

die Direksie in die algemeen, die

behoeftes en kundigheid benodig op

Direksie en direksiekomitee-vlak, die

bepaling van riglyne vir kandidate vir

direksievakatures, die evaluasie en

prestasie van die Direksie in geheel asook

dié van individuele direkteure.

UITVOERENDE BESTUUR

Die Uitvoerende Bestuurspan bestaan uit

die Besturende Direkteur, Direkteur

Finansies en die Direkteur Bedryf en

ander senior bestuur. Die Uitvoerende

Bestuurspan vergader twee maal per

maand en staan die Besturende Direkteur

by in die dag tot dag bestuur van die

maatskappy.

Die Besturende Direkteur, tesame met die

Uitvoerende Bestuurspan, is verantwoordelik

vir die praktiese implementering

van die strategie en rigting van die

maatskappy soos bepaal deur die

Direksie, prioritisering van hulpbronne,

vestiging van beste bestuurspraktyke en

standaarde asook aanbevelings en voorleggings

aan die Direksie.

Samestelling

Naam van

beampte

Portefeulje

Maande in

diens

gedurende

die jaar

Blank

(B) /

Swart

(S)

Manlik

(M) /

Vroulik

(V)

JJ Dique Besturende Direkteur 12 B M

F Strydom Direkteur Bedryf 12 B M

SH Alberts

Direkteur Finansies

Hoofbestuurder Finansies

JMB Maswanganyi Hoofbestuurder

Korporatiewe Dienste

2

10

B M

12 S M

AM Lubbe Hoofbestuurder Graan 12 B M

FJ du Plessis Hoofbestuurder Handel 12 B M

EM Joynt Groepsekretaris 12 B V

AJ Erasmus Groep Interne Ouditeur 12 B M

CF Kruger

AC Morrison

HJ de Jager

J Grobler

Senwes Jaarverslag 2005

29

Assistent Hoofbestuurder

Finansies

Assistent Hoofbestuurder

Besigheidsontwikkeling en

Risikobestuur

Assistent Hoofbestuurder

Menslike Hulpbronne

Assistent Hoofbestuurder

Korporatiewe Bemarking

1 B M

12 B M

12 B M

12 B M

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!