03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Korporatiewe beheer

vervolg…

Naam van

Direkteur Geslag

Blank (B)

Swart (S)

Mnr Steven Alberts is in die plek van

mnr Gouws aangestel, terwyl die Direksie

besluit het om nie die vakature van mnr

Roberts vir die huidige te vul nie. Die

Direksie bestaan steeds uit 'n meerderheid

van nie-uitvoerende direkteure.

VERGADERINGS EN BYWONING

Die Direksie het nege keer gedurende die

jaar onder oorsig vergader. Dit is beleid

van die Direksie om gereeld bymekaar te

kom en word addisionele vergaderings

geskeduleer wanneer strategiese en dringende

sake dit vereis. Met die uitsondering

van die tabel hiernaas wat weens

ander verpligtinge en/of buitengewone

omstandighede nie die vergaderings kon

Onafhanklik (O)

Uitvoerend (U)

Nie-uitvoerend (N)

bywoon nie het alle direkteure die

direksie- en direksiekomitee vergaderings

bygewoon.

Direkteur

Verskoning

Standaarde

Komitee (S)

Voorsitter (V)

Aantal

direksievergaderings

nie

bygewoon nie

in 2004/2005

JA Mostert 2

GNV Magashula 2

ADVIES EN INLIGTING

Ten einde die Direksie in staat te stel om

voldoende en effektief te funksioneer,

word vergaderingsdokumentasie tydig

voor elke vergadering versprei. Tussen

Senwes Jaarverslag 2005

26

Risikobestuurskomitee

(R)

Voorsitter (V)

Menslike

Hulpbronne

Komitee (M)

Voorsitter (V)

Ouditkomitee (O)

Voorsitter (V)

JE Grobler * M B N V

JDM Minnaar M B N S V O

JPL Alberts M B O V

JP Botma M B N M

JAE Els M B N

MJ Lourens M B N R

GNV Magashula M S O M

JA Mostert M B N R O

JV Roberts

Bedank

28 Februarie 2005

M B O V

JD Shahim M B N O

WH van Zyl M B N S M

JJ Dique M B U S R M O

JD Gouws

Bedank

14 Februarie 2005

M B U R O

F Strydom M B U R

SH Alberts

Aangestel

3 Maart 2005

M B U R O

Onafhanklike adviseurs:

PA le R van Zyl M B O

CE Kahan

(uitgetree op

12 Augustus 2004)

M B O

* Ex Officio lid van alle Komitees

vergaderings word die resultate en

wesentlike bedryfsaangeleenthede ook

maandeliks aan die Direksie gerapporteer.

Die direkteure het onbeperkte toegang

tot Bestuur en inligting ten einde te

verseker dat hul volledig op hoogte is van

die sake van die Groep. Die Voorsitter en

die Uitvoerende Bestuurspan is in 'n

posisie om ander nie-uitvoerende direkteure

volledig in te lig rondom voorgestelde

besluite. Sodoende kan 'n

volledige konsultasieproses gevolg word

en sou dit vereis word, word toegang tot

tersaaklike advies bewerkstellig.

Alle direkteure het toegang tot die dienste

en advies van die Groepsekretaris wat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!