03.05.2013 Views

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

Senwes Jaarverslag 2005

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GELYKE INDIENSNEMING

Senwes is verbind tot die beginsel van

transformasie deur die aanstelling van

individue uit die aangewese groepe en

geskikte kandidate uit hierdie groepe

geniet voorkeur wanneer vakatures

gevul word.

Ten einde ‘n aanslag van deelnemende

bestuur met gelyke indiensneming te volg,

is ‘n koördinerende gelyke indiensnemingforum,

wat alle belangegroepe insluit, tot

stand gebring.

Ter ondersteuning van die funksies en

doel van die gelyke indiensnemingforum,

is ‘n gees van wedersydse vertroue kritiek

belangrik en word besprekingspunte,

gesamentlike besluitneming en die deel

van inligting geïdentifiseer.

Hierdie voertuig word aangewend as ‘n

gelyke indiensnemingsprogram waardeur

werknemers bemagtig word om positiewe

insette te lewer aan Senwes as dinamiese

en gerespekteerde onderneming.

‘n Gelyke indiensneming vorderingsverslag

wat aan die Departement van Arbeid

voorgelê is, is deur die departement

aanvaar.

Tans staan die totale vordering op 89%

van die gestelde mikpunt vir permanente

werknemers. Die verspreiding van aangewese

werknemers is soos volg:

30 April 2005 30 April 2004

Aantal werknemers Totaal Permanent Tydelik Totaal Permanent Tydelik

Insetverskaffing 1 183 1 048 135 1 285 1 180 105

Marktoegang 1 034 742 292 855 723 132

Nywerhede 182 180 2 197 193 4

Korporatief 149 130 19 156 138 18

Voortgesette bedrywe 2 548 2 100 448 2 493 2 234 259

Beëindigde bedrywe - - - 47 47 -

Totaal 2 548 2 100 448 2 540 2 281 259

Pos of

Posgraad

VAARDIGHEIDSONTWIKKELING

Opleiding geskied deur deurlopende indiensopleiding

asook interne en eksterne

behoeftegedrewe opleidingsprogramme.

Leerlingskappe word op SETA-vlak

ontwikkel, ten einde werknemers verder

toe te rus.

Altesaam 39 personeellede is by SETASA

geregistreer vir formele leerlingskap programme.

‘n Silo Akademie is ingestel ten

einde die versnelde opleiding en ontwikkeling

van silo-operateurs en bestuurders

te ondersteun.

Die onderstaande tabel verskaf die spanderingspatrone

volgens ras en geslag,

maar sluit nie die vaardigheidsheffing in nie.

WERKSOMSTANDIGHEDE

Werksomstandighede voldoen aan wetlike

vereistes (in besonder die Wet op Basiese

Diensvoorwaardes) en dit oortref in baie

gevalle die vereistes van dié wet. ‘n

Grieweprosedure bestaan, waarvolgens

interne klagtes en probleme aangemeld

en opgelos kan word. Dissiplinêre maatreëls

word toegepas in ooreenstemming

met billike beginsels vir die oortreding van

reëls of in die geval van onreëlmatighede

of swak gedrag.

Prestasievergoeding-skemas is daarop

gemik om ‘n ekonomiese wins te skep.

Gemeet teen die bereiking van spesifieke

doelwitte kan senior bestuur, middelbestuur

en bemarkingspersoneel in besonder,

voordeel trek uit ander insentiewestelsels

en kommissiestelsels.

Formeel gestruktureerde prestasiemetingsprosesse

– gegrond op sekere kriteria –

word ten minste een maal per jaar met alle

werknemers gevolg. Dit verskaf ‘n basis vir

aanpassing in vergoeding en identifiseer

afwykings en ontwikkelingsgebiede wat

aandag benodig.

GESONDHEIDSPROGRAM

‘n Werknemer Gesondheidsprogram is

geloods om spesifieke gesondheidsrisiko’s

aan te spreek en werknemers het

opleiding ontvang in MIV/Vigs bewusmaking.

Die program sal die volgende siektes

aanspreek: diabetes, hipertensie, hartsiektes

en obesiteit.

Vaardigheidsontwikkeling spanderingspatrone volgens geslag en ras

Swart Kleurling Indiër Blank

Manlik Vroulik Manlik Vroulik Manlik Vroulik Manlik Vroulik

Opleiding

man-dae

1 833 450 103 40 9 19 1 410 1 714

Koste van

opleiding

GELYKE INDIENSNEMING

Nie-uitvoerende

direkteure

Uitvoerende

direkteure

Totale

gewig

Gewig van

Aangewese

Groep

11 1

3 0

E-band 10 1

D-band 107 6

C-band 432 96

B-band 733 586

A-band 818 810

Totaal 2 114 1 500

666 580 103 872 37 300 11 705 3 150 17 435 752 104 417 228

Senwes Jaarverslag 2005

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!